Duane du Toit2011-09-22Doodgewone ou Jy staan daar met jou hande toegevou Ek sien hoe jy jou ogies op my hou Jy loer asof ek iets is om na te kyk Miskien wonder jy hoe doodgewoon lyk
Duane du Toit2011-09-22Meisie met die rooi rok Dis Saterdagmiddag kwart oor twee Die Stormers druk ’n drie en al die mense skree Dis rustyd op Loftus die game is halfpad klaar Toe kyk ek oor my skouer en wat sien ek daar
Duane du Toit2011-09-22Sometimes You sometimes wonder what happens next When you can’t seem to put your weary mind to rest Sometimes we laugh and sometimes we cry Sometimes we fail but we must always try