Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 01/05/2011: Die gang van die lewe
2011-04-29 ’n Mens kan sien die liggroen muur het jare gelede verf geproe. Die nou gang is nou deel van my gedagtegang. Dit het gister gebeur. Ek het onverwags in die kil, koue gange van die ouetehuis beland. Ons Tuiste. Dis die naam van die laaste ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/04/2011: Die lewensiklus agteruit
2011-04-29 When he was in his nineties, my father-in-law used to joke that he'd stopped buying green bananas. And he enjoyed the crack about the old man who after seeing an attractive woman walking down the street found his pace-maker opened the garage door. ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/04/2011: Wanneer 'n skuldige gewete agter jou staan ...
2011-04-28 Ons ou droë land het mos baie getuienis van dinge wat getraai is en wat nie gewerk het nie. Ou myne is orals waar die fortuinsoekers hulle alie gesien het, maar ook so plase waar die hoop en die werklikheid nie lekker saam wou hande vat nie. ...African Library: The Sinners
2011-04-26 Yusuf Idris is considered one of the great authors – particularly as a short story writer – in the Arabic literary world.
LitNet-spens: Monoloog uit Medea
2011-04-26Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Die Vrees - Karel
2011-04-26Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Vroue van Troje - Helena
2011-04-26Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Jacques Fourie reageer
2011-04-26 Jacques Fourie van die metalgroepMind Assault reageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se ...
Bokomo-brekfisbrief; 28/04/2011: Die vanger in die rogland
2011-04-26 Na ek jare lank gesoek het, kry ek uiteindelik ’n eksemplaar van die boek The Catcher in the Rye deur JD Salinger. Die biblioteek se kopieë was weer almal uitgeleen, maar die dame daar gee my toe een wat hulle as donasie ontvang het, ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/04/2011: Chris
2011-04-26 Ek vind PJ Taljaard en WK Smit se Voorsetselwoordeboek met Engelse vertalings, asook enkele bywoorde (Pretoria: DeJager-HAUM, 1987, 316p) ’n onontbeerlike naslaanwerk. Ter beantwoording van jou navraag (SêNet, 21 deser) hierdie ...
Bokomo-brekfisbrief; 26/04/2011: Webvoet se liefde vir lees
2011-04-21 Maggie ek is bevrees dat ek ook soos jy maklik kan vergeet van alles en almal rondom my wanneer ek aan die lees raak. Jare gelede nadat skoonma oorlede is moes my man en ek haar huis gaan leegmaak, oppak en skoonmaak. So kom ek op ‘n ou tas ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/04/2011: Samesyn en die lekkerte daarvan
2011-04-21 Op ’n koue Hoëveldse oggend het ek besluit om my dierbares te trakteer op lekker "winterkos" – geurige beesstert, stampmielies, vars groente en ’n lekker malvapoeding om mee af te sluit – en het ek weereens besef hoe ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/04/2011: As antwoord op:
2011-04-21 Érik Desmazières: La Salle des planètes, from his series of illustrations for Jorge Luis Borges’s story ‘The Library of Babel,’ 1997–2001. Hello Dit begin met my Pa wat werksaam was by die ...
Bokomo-brekfisbrief; 23/04/2011: Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
2011-04-21 As laerskoolkind in ’n klein plattelandse skooltjie, was ek die enigste kind in my klas wat vrywillig boeke uitgeneem het, tot die irritasie van Juffrou Millie, wat die biblioteek spesiaal vir my moes gaan oopsluit. In die hoërskool het ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/04/2011: Pieter se liedjie - deurbraak!
2011-04-21 Met die hulp van Anton Goosen wat vir Martin Lane nadergesleep het en terugvoering van Jurie Els, wat reken die liedjie is moontlik “Ten Thousand Feet” van Nick Taylor (die woorde “ten thousand feet” kom in die koor voor, ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/04/2011: Nuwe formaat vir die Super 15
2011-04-20 Hulle moet dit volgens die Switserse skaaktoernooireëls speel: Die spanne word willekeurig afgepaar vir die eerste rondte. Vir ’n wen kry ’n span twee punte, vir ’n gelykop 1 punt en natuurlik 0 as die span verloor. Na die ...
Deur die loergat: ’n Ondersoek na die voyeuristiese elemente in Johann de Lange se "Olympia"
2011-04-20"Die term voyeurisme word gewoonlik tot die gebied van die sielkunde gereken, waar dit gebruik word om ’n seksuele abnormaliteit of afwyking te beskryf. Hierdie siening stigmatiseer egter die verskynsel van voyeurisme as ’n perverse handeling."
Hoe het jy jou hart op boeke verloor?
2011-04-19Kleinboer vertel hoe hy sy hart op boeke verloor het.
