Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 08/04/2011: Groot vreugde!
2011-04-07 Verlede week het die Swakoprivier afgekom en sy sandgevulde mond skoon gewas en uitgespoeg in die koue Atlantiese Oseaan. Laatmiddag toe ons vanaf Johannesburg in ons tweede tuisdorp aankom, het elke bekende wat ons raakloop, opgewonde vertel dat ...
Musiekvideo: Eckard Potgieter se "Winternag"
2011-04-07 Die musiekvideo van Eckard Potgieter se "Winternag", vanaf sy CD Spoorloos is sopas bekendgestel deur Blomhuis Rekords.
A Midsummer Night's Dream - meer toeganklik as ooit
2011-04-06 A Midsummer Night’s Dream deur William Shakespeare Geselskap: The Mechanicals Regie: Guy de Lancey By die Universiteit van Kaapstad se Intimate-teater met Adam Neill, Danieyella Rodin, Jeroen Kronenburg, Andrew ...
Bokomo-brekfisbrief; 07/04/2011: Mooi tye
2011-04-06 Gisteroggend werskaf ek hier in die pakkamer en hier kom ek af op Boeta se speelgoedwa waarmee hy kleintyd menige toktokkie, reëngogga, koringkriek, ruspes en selfs bosluise vervoer het. Die wa is agter aan die groen trekker gehaak en dan is ...
Misheard
2011-04-05 Misheard A border fence in the rain of the Eastern Cape An empty room on the farm A shadow Is where I see you A dune we once jumped over Is where you are A bag of plastic animals Becoming Games There are no more of our games Only chess With changed ...
Foto's: InZync Poetry Session by Amazink in Kayamandi
2011-04-05 Die Stellenbosch Literary Program, of SLiP, het op Vrydagaand 1 April die eerste InZync Poetry Session by Amazink in Kayamandi aangebied. Vier genooide digters, naamlik Primrose Mrwebi, Ingrid de Kok, Mbali Vilakazi en Finuala Dowling het hul werk ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/04/2011: Beleefd, honnekak en 'n randsnyer
2011-04-05 Sommige van julle sal seker onthou van Beleefd. Dis nou my tuinier. Die een wat deur die Tante platgewetter was. Beleefd is soos die aanhef van die tien gebooie. Hy saai waar hy nie gemaai het nie. Hy is jaloers en ken nie sy mate nie. Jy ...
Nuut by NB-Uitgewers
2011-04-05 Nuut by NB-Uitgewers dié April: Hoogty, Fabels van Esopus, Gesprekke met merkwaardige mense, Spookskip, Smul en spaar en Klein Kook & Geniet Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...
Bokomo-brekfisbrief; 05/04/2011: Stomp
2011-04-04 Die ou mense het mos geglo aan ’n stomp. Nee, nie die soort wat jy in die vuur gooi of voor wie jy in jou onnoselheid neerkniel nie. ’n Stomp, man. Een vir jou kies. Ene wat jy direk by jou "slams"-kontak gekry het. Hy moes hom self ...
Bokomo-brekfisbrief; 04/04/2011: Toegewyde rekenaars
2011-04-01 Mense, met enkele uitsonderings, is soos rekenaars met beperkte vermoëns wat slegs 'n enkele program kan hanteer, naamlik geloof. Hulle kan daarmee hemel toe vlieg, maar nie na die maan toe nie. CM
Bokomo-brekfisbrief; 03/04/2011: Donkiekarre doer in Kaokoveld
2011-04-01 As daar nou een ryding in Afrika is wat 'n standbeeld verdien, dan is dit die donkiekar. Mense wat gerieflik lewe het nie 'n idee hóé belangrik so 'n donkiekar is vir 'n man en sy familie wat ver weg in die veld op 'n ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/04/2011: Bruinbrood
2011-04-01 Hier in ons geweste is daar twee tipes bruinbrood. Soms, so sê die mense, was sommige manne liewer vir die bruin- as die witbrood. Loop steeds rond, in hierdie eeu van kwasi-verdraagsaamheid met die stigma wat aan hul kleef. Oor die brood....
NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartytjie
2011-04-01NB-Uitgewers se 2011 Skrywerspartyjie is Woensdagaand in Kirstenbosch gehou. Naomi Bruwer het 'n paar bekende gesigte op foto vasgevang.
Bokomo-brekfisbrief; 01/04/2011: Relieke afstof
2011-03-31 Daar het jy nou jou susplek gekry. Een volmaakte handbreedte buite begrip. ’n Komma naas die repeterende res. Apart. Nie die kalbas waarin die sorghumbier hande wissel nie maar Afrikaans se heilige graal. ’n Reliek vir stof. ...
The Fighter: 'n uitklophou van 'n fliek
2011-03-31 Regisseur: David O Russell Skrywer: Scott Silver Rolverdeling: Mark Wahlberg, Christian Bale, Amy Adams, Melissa Leo, Jack McGee Looptyd: 114 minute Klik hier en koop The Fighter nou van Kalahari.net! Daar’s ...
Bokomo-brekfisbrief; 31/03/2011: Loopdop: Bella en die soeke na die lewe
2011-03-30 Sit ek hier en onthou. Ek is geneig om sekere datums te onthou. Die bulhonde lê om my voete en gee nie om nie. Ek is stadig maar verseker besig om gekletter te raak. Dit is waarvoor hulle nie omgee nie. Honde doen dit. Hulle aanvaar jou. ...
