Pasgelaai
Literêre vertaling – 'n paar praktiese wenke
2010-01-15Vir die raps meer as twintig jaar wat ek betrokke was by die publikasie van vertalings het verskeie gebruike rondom die identifiseer van geskikte werke vir vertaling, die verkoop van vertaalregte en die regte van die vertaler deur ’n proses ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/01/2010: Laat daar straf wees
2010-01-14 Daar is drie woorde wat elke kind vrees. Dis drie woorde wat die einde wat sy of haar kinderlike onskuld van speel en lag beteken - 'n vonnis wat elke jaar wag."Terug skool toe."En boeta, van vergeet is daar geen kans nie, want sodra ...
'n Nekslag vir Afrikaans
2010-01-13Hermann Giliomee is in Februarie 2006 deur die konvokasie van alumni tot lid van die Universiteit van Stellenbosch se Raad verkies. Hy sal in Maart 2010 uittree en is nie herkiesbaar nie. Die US raak te wit en te Engels. ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/01/2010: Ons Molnasie
2010-01-13 Ek het die afgelope vakansie die pad gevat en in totaal meer as 5 000 kilometer deur Botswana, Namibië en Suid-Afrika gereis. Dit was 'n absolute voorreg om die skoonheid en rustigheid van ons twee buurlande te ervaar. My reis het afgeskop ...
Van (luister)liedjie tot chanson: ’n oorsese reis in vertaling
2010-01-13"Na aanleiding van die onlangse vrystelling van die Afri-Frans-CD word daar in hierdie artikel op ’n praktiese wyse gekyk na die kreatiewe (liedjie)vertaalproses binne die taalpaar Afrikaans-Frans."
Zombies kom met 'n whakka doef doef: Die Radio Kalahari Orkes in Heuningland
2010-01-13 So die Radio Kalahari Orkes is terug. Maar dit beteken nie vir ons almal ewe veel nie. Ek weet byvoorbeeld hulle het twee ander albums die lig laat sien: Stoomradio en Nagloper. Helaas het ek dit nooit geluister nie. Nie dat ek nie wou nie; dit ...
Bokomo-brekfisbrief; 13/01/2010: Vir die Sê-netters
2010-01-12 Kobus het nou sy moer gestripWant Wouter se waarheid maak so bietjie seerAingeal reel vir hom ‘n lekker tripSodat hy rustig van wicca kan gaan leerHoender dink Iemand praat met homSy buurman se voorland is dalk ‘n bomOom ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/01/2010: As 'n ronde tafel kon praat ...
2010-01-11 Sou hy vertel van 28 jaar en tien huise. Van gesinsaandetes, waar elkeen sit waar hy wil en opgewonde vertel van hulle dag. Die tafel sal vertel dat dit om hom is waar die slegte gewoonte begin het. Die neiging van almal om gelyk te praat. Die ...
In the name of the other - poetry in self-translation
2010-01-11 This lecture was given at the Literarischen Colloquium (2008) in Berlyn: “Wie es ist, sich selbst zu übersetzen”. Other sessions included discussions about the self-translations of Hannah Arendt, Vladimir Nabokov and Samuel ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/01/2010: Kobus/Wouter tenniswedstryd
2010-01-09 Beste Webvoet,Wat is erger as 'n eindelose tennisspel tussen Wouter en Kobus?Om 'n eiertjie te probeer lê wat dan geïgnoreer word. Kan 'n derde persoon dan nie tot 'n verbete tweegeveg toetree nie? Kyk hier.Jacobus(Dalk ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/01/2010: Meer is beter
2010-01-09 Marida se artikel in By, "Meer is beter" en spesifiek die deel oor "Ria" verwys.Die openlikheid en eerlikheid van Ria se storie is opvallend. Duidelik is sy gemaklik in haar vel en soos sy self te kenne gee mooi volwasse ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/01/2010: Dalk die liefde
2010-01-09 Liefde is moeilik soms. Dalk selfs onmoontlik. Want miskien ontmoet jy iemand wat jou hart breek en jou maak smile op dieselfde tyd. Dis daai liefde wat jou laat wakker lê in die nag. Dis daai liefde wat wat jou simpel goed laat doen, stupid ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/01/10: Ou Gert hou reünie
2010-01-07 Bedankingsbrief gerig aan die organiseerders van die reünie van die 1966 matrieks van die Hoërskool Fakkel, Johannesburg, op die plaas van Mike en Annatjie op 17 Oktober 2009. Hoesit al my ou china's? Jis, dit was larney om al julle ...
Seisoen van sonde: ’n jukstaposisie van lig en donker
2010-01-07 Daar is opeens ’n hele paar eksjoernaliste wat hulle met Afrikaanse fiksie besig hou.
Bokomo-brekfisbrief; 07/01/10: Nuwejaar-avonture ...
2010-01-06 Vandag het ek redelik vroeg uit die (hout)bed geklim - seker so tienuur. Aangesien dit ek egter op vakansie is vir 'n week of wat, lê ek net leeg - eintlik maar my gunsteling hobby ... Elk geval, ek was laas naweek in Hong Kong vir 'n ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/01/10: Sand van herinnering
2010-01-05 Wat is 'n vakansie sonder 'n strand? Ai, en hoe het die menigtes nie in sonskyn en soutsee gebaljaar nie. Ons het self van die tuinroete se bestes gaan beman/vrou. Ek, bewapen met my faktor 50 wat my permanent laat lyk asof ek 'n spook ...
