Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 23/02/2011: Een van daardie dae - nog meer

LitNet 2011-02-22 Nadat ek reeds my brief aangestuur het, was dit nog nie die einde van my dierbare Donderdag nie! Twee duiwe wat gereeld my hondjie se kosbak in die kombuis takel, (dis nou wanneer die agterdeur oopstaan) het geskrik toe ek skielik op hulle afkom....

Bokomo-brekfisbrief; 22/02/2011: Gaan uitgewers, boekwinkels en die boek oorleef?

LitNet 2011-02-21 Australië se reuse boekwinkel Angus and Robertson is onder administrasie geplaas. Lees: Bankkrot. Twee sustersgroepe, Borders en Whittcoulls in Nieu-Seeland, is ook onderdeur. A&R het 260 takke in Australië met ongeveer 2600 ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/02/2011: Een van daardie dae!

LitNet 2011-02-18 Vandag was een van daardie dae! Vroegoggend wemel ons stil straatjie van de motors en paneelwaens. Dis die voorspan van ’n TV-advertensiemaatskappy wat ’n oefenlopie kom doen. Môre gaan hulle van sesuur die oggend tot elfuur die ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/02/2011: Suidland?

LitNet 2011-02-18 Babs vertel vir my annerdag van die naweek wat hy in die bosse en berge moes spandeer. Koud en nat en sonder kos en min water. Hy vloek dik stukke want hier in Oesterland is spoorsnyers mos skaars en as hulle iemand soek wat weet hoe ’n ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/02/2011: Jojo en Yalo

LitNet 2011-02-18 Vir die wat weet en koerantspotprente gevolg het, was Jojo ’n uiters humoristiese karakter in The World as spotprent-karakter. Ofskoon The Sowetan die tradisie van Jojo voortgesit het, het die nimlike ou man stilletjies gesterf. JoJo was ...

Wat is goeie wetenskap? Danie Strauss reageer

Danie Strauss, Danie Strauss 2011-02-17 Danie Strauss reageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en Braam Roux. Ek het met belangstelling en ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/02/2011: Ware Suid-Afrikaners - Nedine Blom

LitNet 2011-02-17 Nedine het my verstom. Op een van OneGospel se programme (dit was iewers verlede jaar) verskyn sy waar sy haar top tien gospelliedjies kon kies. My verbasing was groot oor haar kennis van swart gospel-kunstenaars en hul liedjies. Seker so drie of ...

Woordfees-onderhoud: Cari Coetzee gesels met digter Andries Samuel

Cari Coetzee, Cari Coetzee 2011-02-17 Tydens die Woordfees tree jy in gesprek met Joan Hambidge oor jou debuut-digbundel wanpraktyk wat in 2011 verskyn. Sien jy uit daarna om oor jou skryfwerk en skryfprosesse te praat, of is die kreatiewe impuls eerder vir jou iets wat ...

Woordfees-onderhoud: Energie is in die gene - Joan Hambidge in gesprek met Bibi Slippers

Joan Hambidge, Bibi Slippers Skrywersonderhoude 2011-02-16

Ek staan telkens verbaas oor hoe verskriklik baie jy gedoen kry – jy publiseer, doseer, resenseer...

Bokomo-brekfisbrief; 17/02/2011: Athos

LitNet 2011-02-16 Vra hom ander aand hoe lank hy al hier in Oesterland is en hy praat met sy swaar Griekse aksent: "Don know, too long ago ..." Groot man, altyd soos die stereotipiese Griek aangetrek: Swaar kettings om die nek en arms en dalk om ander plekke ook. ...

Om afgegooi te word

Deborah Steinmair 2011-02-16 My eerste liefde was ’n probleemperd. Sy vaar en moer was skouperde, maar iets het skeefgeloop by sy geboorte. Tellstar het ’n paar skroewe los gehad. As hy ’n kar was, sou ’n mens sê daar was ’n klopgeluid in die ...

Skreeu loop "taboe"-onderwerpe trompop

Stephanie Nieuwoudt 2011-02-16 Wanneer ’n mens se hormone as tiener op loop is, wil jy dikwels skreeu. Van pyn, van vreugde, van verlange, van woede. Dalk veral van woede.Die titel van dié bundel kortverhale wat op die tienermark gemik is, is dus heel gepas. (Kom ons vergeet ...

A braai white season - an exposé of the soft underbelly of the Afrikaner

Christo Lombaard 2011-02-16 Christo Lombaard provides a tongue-in-cheek take on one of Afrikaans culture’s holy cows.  

Om ’n wilde perd te vang: Tom Gouws in gesprek met Bibi Slippers

Bibi Slippers Skrywersonderhoude 2011-02-16

"Om langsamerhand in jouself tuis te kom is my diepste begeerte." Tom Gouws is op 25 Julie oorlede. Lees ’n onderhoud met Bibi Slippers uit LitNet se argief.

127 Hours: Kan jy die klimaks hanteer?

André Crous 2011-02-15 In 2003 het Aron Ralston, ’n jong, spontane, avontuurlustige adrenalienjunkie, in Utah die Wilde Weste en sy klowe gaan verken. Hy het gegly en ’n groot rots het op sy arm geland – ’n rots wat hy nie kon beweeg nie. Vyf dae later het hy daar uitgeloop, lewendig,  ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/02/2011: Die wonder van Afrikaans!

LitNet 2011-02-15 Dagsê Jan. Dankie vir die regstelling ivm die outeur van “Engels, Engels, orals Engels”, nl Hoogenhout, en nie Langenhoven nie. Ek het kortpad gevat en staat gemaak op my gebrekkige geheue. ’n Paar veralgemenings in jou ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/02/2011: Haka en gesange by rugby

LitNet 2011-02-14 Geagte Webvoet Iets van ’n heel ander aard as godsdiens en politiek. Ek het onlangs in ’n brief aan een van die Afrikaanse koerante ’n opinie oor twee nie-rugbysake uitgespreek, maar omdat ek blykbaar die status van persona non ...

Oor die veelduidigheid van tekste

Bernard Lategan LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2011-02-14

"Met die fokus op religieuse, en meer spesifiek bybelse, tekste ondersoek die artikel die interne oorsake van veelduidigheid vanuit ’n taalkundige, literêr-teoretiese, historiografiese en filosofiese perspektief en kom dit tot die slotsom dat dit ’n onomseilbare gegewe in die huidige opset is met sowel positiewe as negatiewe dimensies."

Bokomo-brekfisbrief; 14/02/2011: Vrae oor Gauteng se tolpaaie

LitNet 2011-02-11 Vergeet van die debat rondom tolgelde, tolpaaie en die hele pad-warboel in Gauteng. Die vraag is of die hele ontwikkeling moontlik tot ’n nuwe demografie in Pretoria kan lei. Sal jong getroude paartjies met nuwe oë kyk na woonbuurte ...
Top