Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 01/12/2010: Dankie Francois
2010-11-30 Hierdie jaar sal ek met my voorkop plat op die aarde en my arms voor my uitgestryk, aan elke hart wat in die slag van Bloedrivier gestryd het, in my hart voor God bring. Ek sal bid dat Hy ons almal sal vergewe. Ek sal my hele Katinka Heyns en ...
LitNet Akademies: Gerald Groenewald in gesprek met Jessica Murray oor die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe
2010-11-30Gerald Groenewald gesels met Jessica Murray oor laasgenoemde se onlangse artikel “‘Dit kom daarop neer dat ek nie vergete was nie’: Die vroulike liggaam, gender en geweld in Suid-Afrikaanse slawenarratiewe” in LitNet ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/11/2010: Wie is die Nuwe Afrikaner? Tien Gedagtes ...
2010-11-29 1 – Bloedrivier is banaal. Jy vier eerder Isandlhwana saam met die Zoeloes. 2 – Jy giggel vir meeste spook- en sprokie-stories in die Bybel, behalwe nou waar dit te dik raak vir ʼn daalder, en TE gruwelik ... dan gril jy ... jy ...
Bokomo-brekfisbrief; 29/11/2010: Laaste dag
2010-11-26 As jy nou uitvind jy het nog 24 uur op hierdie aarde, wat sal jy eerste doen? Tot watter uiterstes sal jy gaan om jou laaste dag ʼn belewenis te maak? Wie sal jy bel? Waarheen sal jy gaan? Wat sal jy wens jou laaste daad moet wees? Wie wil jy ...
Bokomo-brekfisbrief; 27/11/2010: Grenskruisings in Afrika vir FW
2010-11-26 Dagsê Francois Dankie, vir die stukkie oor die reisigers wat in Brasilië gestrand geraak het. Iemand het vir my in ʼn e-pos daarvan vertel en dit was baie interessant om die koerantberig te lees. In ons omswerwinge is ons ...
Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid
2010-11-26"Veel sterker nog as die impak van ewekniebeoordeling op goeie wetenskap is die impak van strategie, visie en beleid daarop. In hierdie verband het ons besluit om op twee betekenisvolle dokumente van hierdie aard te fokus."
Bokomo-brekfisbrief; 26/11/2010: My buurman
2010-11-25 Noudat FW my in sy dronkenskap beskuldig het dat ek swartes haat, stuur ek toe vir my buurman ’n e-pos en vra hom sy mening. So bel hy my terug en kan nie ophou lag nie. En dit laat my toe dink dat ek ons huisgesinne se vriendskap kan ...
Bokomo-brekfisbrief; 25/11/2010: Ek het hulle omsingel generaal ... (Vervolg op ''Vrouekrygers'')
2010-11-24 Daar is 'n skietstilstand in my huis. Die bulhonde steek al (huiwerig) hulle plat bekke by die kantoordeur uit, maar ek is meer versigtig. Die geskiedenis het geleer dat skietstilstande dikwels die voorloper is van groter ellende. Ek wag dat ...
Bokomo-brekfisbrief; 24/11/2010: Eenvoud
2010-11-23 Ons is pas terug van 'n wonderlike toer na Kaokoland, in die Noordweste van Namibië. Dit was net ek, manlief en 'n toergids, gebore en getoë in Namibië. Op ons hele reis het ons net drie motors teëgekom en die gids was elke ...
LitNet-spens: Monoloog uit Kinkels innie kabel
2010-11-23Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Kinkels innie kabel (Adriana)
2010-11-23Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Klaaglied vir ’n kunstenaar
2010-11-23Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Koffer in die kas
2010-11-23Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Bokomo-brekfisbrief; 23/11/2010: Beide geslagte mag hul name gat maak
2010-11-22 Enige iemand wat my skrywes lees, sal besef dat ek 'n hele paar broertjies dood het aan politieke korrektheid. Nietemin voel ek myself genoop om as man kapsie te maak teen hierdie opskrif. Die opskrif van bostaandespeel op die woord ...
Piet Steyn se Tou grinterig, grusaam en gedetailleerd
2010-11-22 Eers was daar Snoeiskêr (wat in 2007 ’n finalis vir die Sanlam/Insig Groot Romanwedstryd was), toe Bottelnek (2009), en nou is Pine Pienaar weer terug in Tou. In die eerste twee boeke was dit ’n uitgemaakte saak: Wie wil nié iemand wat duime ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/11/2010: staat van Hoop
2010-11-19 bestaan ons in ’n stad van ons eie, Moederstad, Hartstad, Oorsprong, byeenkoms-, bergberaad-, Parlements-, kgotla-stad, veilige hawe, skuiling, bres, teen “Duiwelspiek” se drosterdissipels, teen “ras”, ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/11/2010: Hartbeespoortdam
2010-11-19 ’n Driebal boepense dobber tussen sandkuile en setperke. Die dam herinner aan Sjina se see. Rastas stormloop reisigers vanuit die pisreuk van die kraftmark en resiteer ’n spyskaart dwelms. Wie volg die bohaai as die singer net ...
