Pasgelaai

Roman oor dwelmhandel kon beter

Riette Rust 2010-11-09

Avatar: 'n Mitologie vir ons tyd? Christo Lombaard reageer

Christo Lombaard, Christo Lombaard 2010-11-09 Wat mite kan: Christo Lombaard reageer op die artikel “Avatar: ’n Mitologie vir ons tyd” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Naas Ferreira. Die verklaring vir mites is dat hulle verklaar. Mites – ...

Avatar: 'n Mitologie vir ons tyd? Bert Olivier reageer

Bert Olivier, Bert Olivier 2010-11-09 Bert Olivier reageer op die artikel “Avatar: ’n Mitologie vir ons tyd” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Naas Ferreira. Naas Ferreira se artikel is interessant en tydig, vir sover die kerke – ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/11/2010: Die weirdste troue waarop ek ooit was

LitNet 2010-11-08 Troues en begrafnisse is mos maar vreemde goed wat mens probeer vermy. By die een moet jy geskenke aandra wat nie waardeer word nie en by die ander is die kluite op die kis baie finaal. As deel van mens se omstandighede en omdat ons die ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/11/2010: Van Ethiopië tot in Zambië - deel 3

LitNet 2010-11-05 Ons volgende stop was Entebbe wat aan die oewers van die Victoriameer geleë is. Entebbe is so 35 km vanaf Kampala en ons het telkens ’n vliegtuig hoor opstyg vanaf die bekende lughawe waar die Israeli’s die spul skakers ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/11/2010: Van Ethiopië tot in Zambië - deel 2

LitNet 2010-11-05 Lalibela is sonder twyfel die groot hoogtepunt van Ethiopië. Lalibela is ’n klein geïsoleerde dorpie bo in die Lasta berge en is veral bekend vir die kerke wat uit soliede rots gekap is. Die kerke is onder grondvlak ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/11/2010: Van Ethiopië tot in Zambië - deel 1

LitNet 2010-11-05 Onsekspedisie is amper op ’n einde en onsis net noord van Lusaka in Zambië. Net gou ’n paar vertellings sedert ons vorige skrywe. Ethiopië is werklik ’n pragtige land. Na die woestynbelewenis in ...

YouTube-onderhoud: Francis Galloway gesels oor LitNet Akademies

Francis Galloway, Francis Galloway 2010-11-05 Francis Galloway, mederedakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal vir die natuur- en geesteswetenskappe, gesels oor verskillende skrywers van artikels in die Geesteswetenskappe-afdeling en die ...

Poort 2010 ’n minipoort tot die binnewêreld van jong skrywers

Bibi Slippers 2010-11-05 My ouerige HAT verskaf drie verklarings vir die woord poort: 1. ’n Groot, aansienlike deurgang in ’n muur of ander tipe omheining. 2. Toegang. Soos in die poorte van die hemel (of die hel). 3. ’n Deurgang tussen berge ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/11/2010: Lafras en reine boeke

LitNet 2010-11-05 Tja! Jy weet Lafras, op myse ouderdom kry ek nie meer veel maagdelike boeke op my pad nie. Ek het al gehoor daarvan. Soos ek deur my herinneringe van die vele boeke in myse lewe blaai, merk ek vlekke en tekens van veroudering en gebruik ...

LitNet-spens: Monoloog uit Karnaval (Dora)

LitNet Drama 2010-11-04

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

LitNet-spens: Monoloog uit Kanna hy kô hystoe

LitNet Drama 2010-11-04

Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.

“In die vyand se kraal”. Die rol en ervaring van Afrikanervroue in die Women’s National Coalition

Loraine Maritz LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-11-04

"In hierdie artikel val die soeklig veral op die Afrikanervrou en Afrikanervroue-organisasies wat by die WNC aangesluit het."

120+ Sommerstories is medisyne vir die Nuwe Suid-Afrika Blues

François Verster, LitNet 2010-11-03 PG du Plessis se bundel (baie) kort kortverhale Sommerstories (Lapa, derde uitgawe, 2010) is waaragtig ’n belegging. Want mens kan, soos voorin voorgestel word, weekliks daaraan proe, eerder as om soos ’n resensent met een diep asemteug in te duik ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/11/2010: Deernis en Perdebytjie en Swaeltjie

LitNet 2010-11-03 Ek het ook Perdebytjie se brief oor haar hond met deernis vir die hond gelees. Dit is ook wat Swaeltjie genoop het om haar gewraakte brief te skryf sonder om verder te dink. Sy het later mooi om verskoning gevra en ek hoop sy is vergewe. Ek ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/11/2010: HJ en boeke

LitNet 2010-11-02 Ek het nes jy ’n swakte vir boeke. My ander swakte is vroue. Dit moet ’n nuwe boek wees. Tweedehandse boeke is soos prostitute. Nie dat ek al met enige van hulle geheul het nie; ek betaal uit beginsel nie vir seks nie, maar het al ...

Nuut by NB-Uitgewers

LitNet 2010-11-02 Nuut by NB-Uitgewers dié November: Die sneeuslaper , 7de Laan kook , Beste mnr Mandela: ’n Fees van woorde en prente , Dwaalpoort , Die mooiste sprokies van Grimm en Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal Klik op boekomslag en ...

Spookstorie

Kerneels Breytenbach Fiksie 2010-11-02

"Ná die Rubicon-toespraak het dinge verander. Daar was ’n geskarrel onder die smetteloos verresenes. Die stoet van arme hemeldrommels het skielik nuwe plekke in die Ewige Lewe gereed gemaak."

Top