Bokomo-brekfisbrief; 08/05/2011: Kwantum-begrip

  • 0

Max Plank se kwantumbegrip is kwantitatief-wiskundig, esoteries slegs verstaanbaar deur die met ’n leeskennis van differensiaalrekene.

Smuts en ander se holisme koppel nie regstreeks (minstens nie deur hulle nie!) met die kwantum-spronge nie, maar deur aanvoeling of korrekte intuïsie.

Maryna Blomerus se “paradigmasprong van die kwantumspook" is bloot napraat of navolging, weliswaar op grond van aanvoeling en insig! Dus ook, saam met Ran Doodt, gefelisiteer!

Jan Maarschalk

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top