Pasgelaai

Marico se Mambas: Lees Piet Swanepoel se vertellings ter wille van die nostalgie

Johan Anker 2010-09-14 In Piet Swanepoel se Marico se Mambas. Jagstories, liegstories, spookstories betree die Rympiesman die genre van die vertelling. Vantevore was hy veral bekend vir sy bundels rympies vir kleuters en ander jonger lesers, maar in hierdie ...

Brueghel in Parow

Johann de Lange 2010-09-14 Brueghel in Parow vir Joan Wat lyding aanbetref was hulle nooit verkeerd die Ou Meesters: hoe dit gebeur te midde van die daaglikse sleur. Dit was jou 45ste verjaarsdag 11 September 2001: Antjie & John, & ek & my beste, Christof, op ...

Bokomo-brekfisbrief; 14/09/2010: Terwyl ons bieg (1) (P, S, N ernstig!)

LitNet 2010-09-13 Skoolsaal. Tydens een of ander bunk periode 'n halwe leeftyd gelede. Haar naam het 'n paar digters en selfs die odd filosoof lang sinne laat skrywe. Sy het die belofte tydens pouse in die oor gefluister: As jy my kan kry ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/09/2010: Lastige vossies

LitNet 2010-09-10 Deesdae kry ek knaend sms’e van verskeie instansies. Ek word só de hoenders in, want my selfoon is net daar vir my eie gebruik en vir vriende om my te skakel. Ek was nou al twee keer ‘n multimiljoenêr, nadat ek twee maal ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/09/2010: Grafte, Antie Schwartz

LitNet 2010-09-10 Ek gaan maar my gewone skewe Afrikaans praat want my Ingels is nie so op standaard soos joune nie. I doesn't speaka dat language, causa I don't lika dat Empire or dat Kwien so nicely, hey! Ek onthou destyds my oom S wat, toe die N2 gebou moes ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/09/2010: Liefdesbrief, die dag toe R omgekyk het

LitNet 2010-09-10 Drie-en-vyftig jaar geleë, lank voor mislukte-mislikte huwelike, veeleisende stiefkinders en prostraat operasies, het jy eendag omgekyk. Dit was kwartaal-eind. ‘Joachim Kloppers van die Standerd 9A klas het die Transvaalse skole ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/09/2010: Blou Dam en skelmstreke

LitNet 2010-09-09 Enige behoorlike visserman sal weet: Jy vertel nie jou plekke vir ander nie. Want soos die waters tans is moet jy jou oesplekke nie uitbasuin aan die hele wêreld nie. Jy staan voordag, lank voor die eerste voëltjie begin poep het op, ...

Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaner-identiteit: ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag en Die Nuwe Brandwag

Annemie Stimie LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2010-09-09

"Die hipotese van hierdie artikel is dat Afrikanernasionalisme, soos geteoretiseer deur geskiedkundiges en politieke wetenskaplikes, nie rekening hou met kulturele (spesifiek musiek-) diskoerse nie."

Bokomo-brekfisbrief; 09/09/2010: Nostalgia

LitNet 2010-09-08 I have lived in Durban all my life, and seen vast changes during that period. At my present age, my long-term memory seems to have rekindled some past events and persons long forgotten. My ...

Abel se ontwaking grillerig, gedetailleerd en pragtig geskryf

Madri Victor 2010-09-08 Met sy eerste misdaadroman, Seisoen van sonde, het oudjoernalis Chris Karstens bewys dat hy ’n boeiende, slim, gedetailleerde en grillerige spanningsverhaal kán skryf. Resensente het tóé reeds voorspel dat hy naas Deon Meyer ...

Pluimprinse het sy oomblikke

JB Roux 2010-09-08 ’n Mens moet jou genres ken as jy boeke wil resenseer. Afrikaanse resensente is berug daarvoor dat hulle boeke wat (byvoorbeeld) niks méér wil wees as ontspanningsfiksie nie, afmaak as minderwaardige letterkunde. Dít terwyl so ’n boek dikwels uitstekende vermaak ...

Praat binne grense

LitNet 2010-09-08

Bokomo-brekfisbrief; 08/09/2010: Pap broeke

LitNet 2010-09-07 Geen ander woord vir die goed nie. Hierdie broeke wat die breker-paphand-slof-slof-generasie deesdae dra. Die "manne" met gym-spiere maar geen krag in hul arms nie. Die manne wat baie sterk is as hul baie is maar nie skouers regop in jou oë ...

Aan die anderkant van die grens

Gys Loubser, Gys Loubser 2010-09-07 As ouer vra mens: Hoe sal ek die wêreld aan my kinders verduidelik? Hoe sal ek my kinders leer wat dit beteken om mens te wees? ’n Vraag wat opvallend is in Praat verby grense is: Hoe sal ek my ouers opvoed tot ’n helder verstaan ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/09/2010: Hy en ek is nie vrinne nie … !

LitNet 2010-09-06 Ek het hom met bewondering en ontsag bejeën. Jare terug, hier waar ek woon in die noordelike deel van die eens 'rustige kusdorpie' met net ons en so drie-vier ander huise, omring deur donkerbruin, amper swartvleidamme begroei met ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/09/2010: Vandag is eendag

LitNet 2010-09-03 ‘n Vriendin se kommentaar onlangs oor ons ‘oues van dae’, het my eers laat lag. En toe laat huil … Al kan jonger mense dit dalk nie verstaan nie, selfs ons oues van dae was ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/09/2010: Petrus Lager, en die vloek van erfsonde

LitNet 2010-09-03 Jy weet, dat daar ‘n lyn loop. So deur die geslagte heen. Nie noodwendig ‘n reguit ene nie want die ding slaan soms ‘n geslag oor. En vat soms ‘n draai. Amper soos Brink se ‘Sempré Deritto’ … ...
Top