Pasgelaai
Neo-Gotiek in die Afrikaanse letterkunde
2010-08-12 Die woorde Gotiek en Neo-Gotiek word nie dikwels in gesprekke oor die Afrikaanse letterkunde gehoor nie. Dié terme kom selfs nie in ’n puik naslaanwerk soos Literêre terme en teorieë (TT Cloete (red)) voor nie, maar nou moet haastig gesê word dat ook ander bronne, soos dié van Shipley, dié terme verswyg. Van Gorp het […]
Nasiebou en subnasionale identiteite in Suid-Afrika na 1994
2010-08-12"Die blote feit dat mense in 1994 hul stem uitgebring het, kon nie die wonderwerk verrig om die rasvlek van hul bewussyn uit te wis nie."
Geldige belange en aansprake moet soms op pynlike maniere teen mekaar afgeweeg word
2010-08-12Regstellende aksie ("affirmative action")is ’n term wat in die VSA ontstaan hetas die versamelnaam van die beleid en reg watgelyke geleenthede vir lede van minderheidsgroepe wou bewerkstellig. Die diskoers oor regstellende ...
Blind eyes, deaf ears
2010-08-12Sometimes I get despondent because it feels like my efforts are wasted, my warnings go unheard, my words fall on deaf ears like seeds falling on hard, dry earth. It was just three short years ago when I first started my "career" in human rights ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/08/2010: Op die langpad met vis, sonder ys, in die son
2010-08-11 Tannie Bybs is dood, laat weet Julius, en skielike flitse van aangename herinneringe draai soos video’s in my kop: Sy, voor die ou Görs und Kallman klavier in die kliphuisie by Hoy se koppie te Hopestraat15, Hermanus; en ons almal saam ...
Nuut by NB-Uitgewers
2010-08-11 Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: Afstande, Die besoeker , Belladonna, Prima Donna , Wolfgang Amadeus Muis , Huisgenoot Bakboek en 60 Dae in die Suid-Soedan Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...
Martelares
2010-08-11 “The afternoon darkens, and you are only twenty.”– Nathan Alterman, Afternoon in the Market
LitNet-spens: Monoloog uit Die hemel se pêrel
2010-08-10Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Home sweet home
2010-08-10Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Bokomo-brekfisbrief; 11/08/2010: Spoed (P)
2010-08-10 My groot vriend in
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 3)
2010-08-10 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 11. Eudora Welty (1909-2001): “First Love”, The Collected Short Stories. 12. Maeve Brennan (1916-1993): “The Servant’s Dance”, The Rose Garden: Short Stories. 13. Primo Levi (1919-1987): “The Juggler”, Moments of Reprieve 14. […]
LitNet-spens: Hierdie hande
2010-08-10Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Tyd om 'n doel te skop in elke skool
2010-08-10 Dis Vrydagmiddag skuins na drie. Ek sit voor my rekenaar en skryf. Ek is grieperig en moes op doktersorders binnenshuis bly. Êrens klink die gejuig op van ’n uitbundige skare. ’n Paar vuvuzelas se nou al aanvaarbare geblêr ...
Meertalige universiteite werk nie
2010-08-08Net 32 persent Afrikaans!
Die Universiteit van Pretoria was eens die trotse grootste Afrikaanse universiteit in Suid-Afrika.
Trots op sy uitsette: op die meeste ingenieurs en medici in die land wat hierdie universiteit alma mater kan noem, asook ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/08/2010: Dis lekker in die beskawing!
2010-08-06 Ons het uiteindelik weer die beskawing bereik en ons geniet dit wel deeglik. Ons is in ’n dorpie met die naam Mazarrá½€n aan die Meditterreense kus in die suide van Spanje. Nadat ons met ’n groot geskarrel in Marokko aangekom het, ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/08/2010: Kat en hond
2010-08-06 Hoekom Piet en sy Sannie ooit getrou het sal nugter alleen weet. Geen kerk sou deug nie want die dag as hulle kerk loop is dit omdat die betrokke kerk 'n "hamper" geskenk het. Dus is die twee hier langs die rivier deur 'n lekepastoor in die eg ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/08/2010: Kleinkinners
2010-08-06 Vir die wat alreeds weet en die wat nog moet uitvind: Toe breek die tyd aan dat ons die 2 kleinkinners vir die eerste keer moet oppas by Oups se huis. Sussie is 6 en Boetie amper 3. Die spanning het opgebou oor die afskeid, maar teen alle vrese ...
