Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 11/10/09: Verlore vriendin
2009-10-09 Liewe Anna,Ek het verlede week ‘n geleentheid gekry om hierdie kopspelde raak te loop wat ek in ‘n ander leeftyd aan jou beloof het. Ek stuur dit aan jou met liefde en verlange na ‘n vriendskap, voor dit vertroebel geraak deur ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/10/09: Muur van herinnering
2009-10-09 Muur van herinnering Eerstens, ek is dankbaar dat daar so 'n muur opgerig gaan word. Dit is belangrik om diegene te onthou wat 'n bydrae gelewer het om die land te beskerm teen welke bedreiging ook. Tweedens dink ek dat die muur nie die pad ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/10/09: Oester se groenvyejam
2009-10-08 Oor jou jam. Praat jy van die heelvyekonfyt wat van die "voorvye" gemaak word? Nie die pap vyejam nie? Jere bra, as dit heelvye is kan ek nie 'n botteltjie of twee by jou koop nie? Dis mos nie meer 'n ding wat mens sommer te koop ...Afrikaans, African languages and indigenous knowledge systems - the connection
2009-10-08 Paper presented at the Roots-conference at the University of the Western Cape, 22-23 September 2009 Prof Sandile Gxilishe, University of Cape Town Abstract This paper looks at the widening inequalities in the fields of science, education and ...
Leksikografie en terminologieskepping: samewerking
2009-10-08 Bydrae gelewer tydens Roots-konferensie by Universiteit van Wes-Kaapland, 22-23 September 2009 Dr Mariëtta Alberts, Direkteur: Terminologie, PanSAT Opsomming Die taalbeleid van ’n land bepaal die aantal tale wat in ’n land ...
Afrikaans en die Kaapse Moslem-gemeenskap vandag
2009-10-08 Bydrae gelewer tydens Roots-konferensie by Universiteit van Wes-Kaapland, 22-23 September 2009Munadia Karaan, programbestuurder en aanbieder by The Voice of the Cape (VOC) Met die totstandkoming van die Stem van die Kaap radiostasie 15 jaar gelede ...
Die ekonomiese waarde van die moedertaal
2009-10-08 Alle tale het ekonomiese waarde, sommige meer as andere. Op die kontinent van Afrika word Frans en Engels as gevolg van ’n lang en dikwels gewelddadige geskiedenis van onderwerping en linguistiese imperialisme met prestige, ...
Neville Alexander se uitstekende referaat
2009-10-08 In 'n tyd waarin die frekwensie van die oortreffende trap haas "pornografies" geword het - u weet, "verstommend", "grondverskuiwend", "briljant", ensovoorts - is 'n mens sprakeloos vir 'n ...
Verandering en toekoms: om 'n kreoolse Afrikaans te bedink
2009-10-08 Ek bedank u graag vir die uitnodiging om aan hierdie konferensie deel te neem oor die tema “Verandering en toekoms: om ’n kreoolse Afrikaans te bedink”. Ek praat egter nie as ’n linguis of sosiolinguis nie, maar as ’n literator wat belang stel in die ...
Tussen Jerusalem en Athene: Die christelike geloof in die hedendaagse kultuur
2009-10-08"Wat het Jerusalem met Athene te make? vra die tweede-eeuse kerkvader Tertullianus. Wat het die Christendom met ’n niechristelike kultuur te make, die openbaring van God met die wysbegeerte van die wêreld (in hierdie geval die Grieke), Christus met Sokrates, die christelike geloof met die menslike verstand, die teologie met die filosofie?"
Bokomo-brekfisbrief; 08/10/09: Tong in die kies
2009-10-07 En so boor ek toe olie raak op die net. My eerste besoek aan die webwerf. Hoe absoluut verfrissend, want sien, my mense vertel my dat my gebruik van die woord "moerse" uiters swak taalgebruik, asook swak maniere is. Aikona, dis 'n ...
Die uitbou van wetenskapstaal en tersiêre ruimtes en wat Nederlands en Afrikaans vir ander tale bied
2009-10-07"Wat, onder die omstandighede, kan Afrikaans en Nederlands werklik bydra as die ruimtes van daardie tale in hulle eie tuistes krimp?"
Afrikaans as a language of reconciliation, restitution and nation-building
2009-10-06 Paper presented at the Roots-conference held at the University of the Western Cape, 22-23 September 2009 Prof Neville Alexander, Director of the National Language Project, PRAESA Introductory remarks It is by no means axiomatic that a ...
Bokomo-brekfisbrief; 07/10/09: Ons pragtige land
2009-10-06 Ek het nou laas week terug gekom van Johannesburg af, na ek vir tien dae daar was vir 'n werkskursus. Ons was op die 20ste verdieping in die UCS-gebou in Braamfontein. Die lugbesoedeling wat mens van daar bo af sien, is genoeg om mens bang te ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/10/09: Terug die verlede in
2009-10-05 Ek wou so 'n maand gelede my ervaring met jul deel en jul ook oorval het met foto's wat ek geneem het van my oorle Oupa se plaas daar tussen Cathcart en Queenstown wat ek nou na byna 38 jaar vir die eerste keer weer besoek het. Ek was laas ...
Bokomo-brekfisbrief; 05/10/09: Webvoet, haar paai en Stellenbosch
2009-10-02 Noudat ek die opskrif so kyk moes ek seker getik het: garage-paai. Maar dit nou daar gelaat. Terwyl ek so lees van die rustigheid daar langs die Eersterivier dwaal my gedagtes mos nou ook. 'n Lekker terugloop op paadjies van lank terug, miskien ...
Bokomo-brekfisbrief; 04/10/09: Onsterflike liefde
2009-10-02 Eish, met eish ja. Dis hoe ek die nuwe geite oppie werf gadeslaan. Nes by ons in Suidwes, waar die tannie al weer moerig agter die osse loop ploeg. Die ou Vaaljapie het sy laaste asem hard en olierig oor haar nuwe voorskoot uitgeblaas, terwyl ek ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/10/09: Oor die ouderdom!
2009-10-02 Nadine, noudat jy so lekker verjaar en die toutrekkery met Ellen oor die ouderdom, moet ek gou vir jou vertel wat met my gebeur het! Hierdie is op ‘n druppel na, die volle waarheid. Sommige gegewens is effens gewysig om my vrou se geheim te ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/10/09: Die nuwe Supreme Court in Londen vat oor by die Law Lords
2009-10-01 So stilletjies is merkwaardige veranderinge aan die plaasvind binne die Engelse reg. In 2005 het Tony Blair aangekondig dat Lord Foster die nuwe gebou vir die Supreme Court in Londen sal ontwerp. (Sien die fotogalery van die nuwe hofgebou.) Vir ...
Tegnologiese singulariteit en transendentale monisme: medeskeppers van volhoubare alternatiewe toekomste
2009-10-01"Die uitdaging is om die oënskynlik opponerende waardestelsels van die psigososiale sfeer en tegnologiese vooruitgang en denke met mekaar in lyn te bring ten einde ’n nuwe paradigma te skep wat tot ’n volhoubare hoë-orde-leefwyse sal lei."
