Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 13/03/09: Fermat vir Jan Maarschalk en ander matesismense

LitNet 2009-03-12 Naand, JanEk het nou op dié manier geredeneer oor hoekom x^3 + y^3 = z^3 onmoontlik is.Die ding werk so:Om enige n.n.n kubus te vergroot moet mens ʼn laag van n.n (of n^2) kubussies op elk van drie vlakke plaas, dan die drie ...

Ver wink die Suiderkruis se heruitgawe ’n welkome verrassing vir storieliefhebbers

JB Roux 2009-03-12 Dié roman het aanvanklik in 2006 verskyn en is onlangs, waarskynlik te danke aan Tussen Stasies se sukses, heruitgegee.

Bokomo-brekfisbrief; 12/03/09: Riana se kleinseun en spraak

LitNet 2009-03-11 Hey, engeltjie!Kwel jou tog nie oor jou kleinseun se spraakprobleem nie. Dit kom vanself reg. Voorbeelde: My man, Buks, kon nie ʼn L sê nie, nes jou kleinseun nie ʼn K kan sê nie. Hy het dit vervang met ʼn J. ...

Dié boek gaan 'n paar plafonne tref

Izak de Vries 2009-03-10 O, hel. Hier kom ’n ding. Jaco Kirsten se eerste roman, Om na ’n wit plafon te staar, gaan ’n paar tonge (dalk selfs vuiste) laat klap, laat klik en laat wikkel.

Bokomo-brekfisbrief; 11/03/09: 'n Glyer se storie aangaande my pragtige Moedertaal

LitNet 2009-03-10 Ek het gelees, geluister en gedink. Dit is nou oor die Afrikaans wat net elke tweede woord 'n Afrikaanse woord is. En dit is my waarnemings.Op Kuduklub het ek die geleentheid om sekere programme op KykNET te sien. Ek kyk graag na ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/03/09: Ohopoho!

LitNet 2009-03-09 Ek koel Saterdag onder my buitestort af en skielik spring die woord "ohopoho!" in my kop.'n Hele paar jaar gelede was daar 'n interessante briefwisseling in Beeld oor dié woord. Soos ek dit kan onthou, het ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/03/09: Kommunikasiekanale tussen mans en vrouens

LitNet 2009-03-06 Nou die dag blaas ʼn vriendin van my vreeslik stoom af oor haar man wat so ‘onbedagsaam' is. Ons tweetjies het knus in ʼn elegante koffiehuis ons café au laits geniet. Soos dit ʼn goeie vriendin betaam het ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/03/09: Tyre-pizzas

LitNet 2009-03-06 Almal van ons is nie so bedrewe soos die Cabano's en die Nettie Pikeurs agter die kospotte nie, maar hier is ʼn vinnige oplossing, so reg uit 'n boervrou se bekkie. Die antie, vermoedelik iewers vanuit die diep platteland, het ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/03/09: Stateline-hangkaste is nie jou speelmaat nie

LitNet 2009-03-06 Ek onthou hierdie episode waarvan ek nou skryf nog goed. Ek en Goggie was jonk getroud, seker nie eens ʼn volle jaar nie. Ek kry toe mos werk by die nuwe Sasol in Secunda.Noodgedwonge trek ons tydelik in ʼn "Pre-fab" ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/03/09: Vinnige vroue en motors

LitNet 2009-03-05 'n Broer wat grootkop is by een van Suid-Afrika se vooraanstaande motormaatskappye het sy voordele: Soos om te reël dat jy 'n Chevrolet Lumina SS Ute vir 'n toetsrit mag neem by een van sy handelaars. En by toetsrit ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/03/09: Mercedes-Benz W116, vir Oester

LitNet 2009-03-04 Oester Ek neem aan jy verwys na die W116-reeks? Ek haal my hoed af dat jy hoegenaamd probeer het om die ding se engine uit te haal, wat nog te sê dit sewe maal doen. Kyk, lieflike motors is hulle beslis en soos dit maar is met ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/03/09: Die Duseido Rosenmontag

LitNet 2009-03-03 Rosenmontag lê nou alweer 'n hele week terug, maar ek wil nogtans vertel. Die karnavaloptogte al langs die Ryn af is eintlik 'n Katolieke gebruik, maar baie prettig en lok al wat leef en beef. Dis die dag waarop mens vir ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/03/09: Audrey Blignault was nie 'n kerkbasaartannie nie

LitNet 2009-03-02 Nie so lank gelede nie, was sy twee maal ouer as ek, maar ek is seker ons sou vriende kon wees. Sy was bietjie ouer as my ma wat ook nie ʼn basaartannie was nie. Verlede jaar, terwyl ek by Aardklop was, het ek gehoor sy is oorlede. ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/03/09: Rattling your cage

LitNet 2009-02-27 Diereregte is al beskryf as die laaste van die groot vryheidsbewegings. Die ander vryheidsbewegings was natuurlik die bevryding van slawe en vroue, praktyke soortgelyk gewortel in die idee van eienaarskap en gebruiksreg. Vandag het ons ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/03/09: Die laaste woorde oor die geween van plante en diere

LitNet 2009-02-27 Kyk, liewe vriende, ek wil nou nie te veel aangaan oor die gegil van plante en die gehuil van diere nie. Die bottom line is, ons moet eet. My vraag dus ... eet ek 'n wortel wat in stilte gil? Of 'n lekker skaaptjoppie, waarvan ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/02/09: Die gil van die geelwortel, vir Herman Lategan

LitNet 2009-02-27 Dankie vir jou briefie, Herman. Ek hoor wat jy sê: hoe weet ons dat plante nie ook gil nie? Dalk kan ons hulle net nie hoor nie ...Jy is reg: ons denke is mens-sentries. En om ons eiebelange kring die belange van diere. En om dit ...

LitNet-spens: Van Wyk Louw en die meisies

Albert Maritz Drama 2009-02-27

Dokumentêre drama oor die lewe van NP van Wyk Louw, gebaseer op ’n boek van JC Steyn.

Bokomo-brekfisbrief; 27/02/09: My beste jaar ooit - vir Melt

LitNet 2009-02-26 Almal van ons dink sekerlik met tye terug aan vergange se dae. So dink ek vandag aan 1968. Destyds het ek nie juis gedink dat dit ʼn besonderse jaar was nie, maar noudat ek terugkyk, was dit tog ʼn wonderlike jaar. Waarom?Omdat ...
Top