Pasgelaai
Onderweg na goeie wetenskap. Ewekniebeoordeling: betroubare weegskaal of vyfde wiel aan die wa?
2010-06-18"Omdat beoordeling ’n kerndeel van goeie wetenskapsbeoefening uitmaak, is dit die doel van hierdie artikel om hierdie kritiek behoorlik aan die orde te stel en aan deeglike analise en evaluasie te onderwerp wat daarop sal dui dat hierdie stelsel ernstige beperkinge het en dat ’n meer bevredigende beoordelingsbenadering nodig is."
Bokomo-brekfisbrief; 18/06/2010: Daai voggies (Oom Daan)
2010-06-17 Relax, Broe, ek mag nie meer self van die goete geniet soos vroeër nie. Dok T sê dat dit my maagseer laat vererger, so nou moet ons maar rustiger gaan met die goeie goed. Die een siekte wat ons nog moet genees: Ouderdom en dit wat ...
LitNet-spens: Piet se tante
2010-06-17Twee studente nooi twee dames om in Reitz te kom eet. Uiteraard kort hulle ’n chaperone. Piet se miljoenêrtante uit Hanover, waar al haar skape goue tande het, moet die funksie vervul.
Bokomo-brekfisbrief; 17/06/2010: Oom Dan
2010-06-16 Ek het jou al beduie oor oom Dan en sy kragte. Hoe hy 'n drom eiehandig op 'n wa kon optel. Hy en oupa was mos, omdat hulle broers was, soort van vennote gewees. Die een 'n meesterbouer en die ander 'n ambagsman en ystersmid sommer so tegelyk. ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/06/2010: Die kosoffer
2010-06-15 In die dae toe dominees nog arm was, huisbesoek gedoen het en elke lidmaat en die se krose by die naam geken het, die eerste prediking al teen seweuur begin het en die boere hulle bydrae in die vorm van kos gegee het. Die kosserasies is ...
Die Liefde: Ek dink ek haat my man
2010-06-15 Wat is ’n normale huwelik? Neem my, byvoorbeeld: Ek is ’n goed versorgde vrou. Ek doen al die moontlike vir my man, sê nooit ooit nee nie – en wat doen hy?
Zef b4 Zef
2010-06-15 In 1965 a UFO landed on the Old Pretoria Road near Johannesburg. It was observed by two traffic cops who reported seeing a large copper-coloured object hovering over the road before moving off at high speed, leaving a crater and burn marks in the ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/06/2010: Spook
2010-06-14 Ek wonder of daar 'n huis in hierdie land ouer as 60 jaar is wat nie een of ander persoon het wat loop nie. Ek onthou my huis, voor die vloed van ‘96 gekom het en die bleddie versekering my ou ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/06/2010: 2010, Jan Rap
2010-06-11 Sokker is nie 'n slegte spel nie. Ek gaan verkieslik my gunsteling klubspan noem nie bloot omdat hulle die "underdog" is vir jare lank al. Ek kan jou beduie wat my vermoede is waarom die wêreldbeker so in mense se kele afgedruk word: ...
Bokomo-brekfisbrief; 13/06/2010: duskant dusver
2010-06-11 meeste van ons leef heeltemal te g'maklik, swembad, strandhuis, viertrektuig, 't lot, gee meer as tien persent, present aan God, oor eise van demokrasie-ekonomie so inskiklik as ons maa' net sagkens woekieswakke' ka' skrik, lat ons nie almiskie ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/06/2010: HJ, jy praat van kreef!
2010-06-11 Kreef is mos baie soos die landbewoners met twee bene vir wie ons so lief is. Nee, daai vergelyking is nie vir ordentlike webwerwe nie, hehehe, maar dit het mos te doen met verstand en lekkerte en agterstewe en dergelike lekker goete. Dikwels as ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/06/2010: Die papspook
2010-06-10 Gelede koop ons onse eerste huis. In een van die gatkant voorstede van
LitNet-spens: Nag van die hiëna
2010-06-10Tweelingbroers pleeg versekeringsbedrog. Dokter vry die een se vrou en is deurmekaar met meisie wat verdowingsmiddels verkoop. Dokter se ontvangsdame soek sy lyf. Moord, weerwraak en afpersing.
"Oranjegekte" en sakevernuf
2010-06-10 ’n Groot deel van die Nederlandse stede is besig om baie vinnig in oranje te verkleur. Dit gebeur in ooreenstemming met die koms van die “WK”-voetbal. Byna alle volkskroeë is volledig in oranje ingepak met die Nederlandse vlag ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/06/2010: Lister
2010-06-09 Ons weet mos van die mooi geluid van daai enjin. En hoe die ligte stadig doodgaan as die tou langs Mavenster se bed getrek word. Maar, soos Raed-na-Gael altoos beduie het: Groot sop vir daai slinger. So het oom D doer by Lobatse se omgewing op ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/06/2010: Die kreef se naam is Balle
2010-06-08 Stout wees kom as tweede natuur by onse mense. Ek het ‘n vuil vermoede dit is geneties. Soos erfsonde. Met die genade word dit jou darem nie gereken nie. (Ek hoop nie so nie.) Duik ek en my broers aan die Willekus. Jarre der jare gelede. ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/06/2010: Werries
2010-06-07 Ek onthou vir Werries onregverdiglik as 'n puisiegesig jongeling wat altyd die aanhitser was as daar 'n gespook was. Veral as ons met die Souties laatnag gespook het. Dit was, regtig, Boer teen Brit en het beslis niks met politiek uit te waai ...
Bokomo-brekfisbrief; 07/06/2010: 'n Vrou van NAAM
2010-06-04 Soveel kere vang die manne die oog met hulle doene en late. Maar al ooit gedink aan die vroue wat agter (en dikwels vóór) die manne staan? STAAN! Staan soos ‘n Frieskoei. En boetie, het jy al mooi gekyk na ‘n Frieskoei se ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/06/2010: Malan
2010-06-04 Jy praat van kroeë leeg drink Webvoet, en toe wonder ek, nie dat ek weet van nie, maar bloot omdat ek al gesien het wat in kroeë
