Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 23/08/2010: Leuens
2010-08-20 Ek het nie bewyse dat mense deesdae meer lieg nie, bloot omdat ek basies net hierdie generasie as verwysing het. Maar vir my is dit asof mense al meer en meer lieg en bedrieg. Of die waarheid buig. Hier praat ek nie van politici nie, want hulle is ...
Bokomo-brekfisbrief; 22/08/2010: Mooi Griekeland
2010-08-20 Sal Sonja Herholdt nou nie trots wees op ons oor die opskrif van hierdie e-pos nie! Ons het nou gevorder tot by Alexandropoulos in die ooste van Griekeland. Dis ’n pragtige groot stad aan die Egeïese see kort duskant die grens met ...
Bokomo-brekfisbrief; 21/08/2010: Oom Nick
2010-08-20 Die deursnee SêNetters sal nie weet van wie ek praat nie. Die manne wat hou van perde en jokkies en dit wat in die totes gebeur sal wel weet. Oom Nick Claasen. Legende. Perde trainer. Bron van vele "tips" vir menige dobbelaar. Want as oom ...
LitNet-spens: Monoloog uit Die huis van Bernarda Alba (Adela)
2010-08-19Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
LitNet-spens: Monoloog uit Die huis van Bernarda Alba (Bernarda)
2010-08-19Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies.
Bokomo-brekfisbrief; 20/08/2010: Ou HJ, twee perskes en 'n geel onderbroek
2010-08-19 Nou kyk, hierdie storie gaan oor "Ou HJ". My Pa. Daar is ‘n paar HJ’s. Ou HJ, Groot HJ, Klein HJ, Skelm HJ, en so meer. Ek is "Groot HJ", nie omdat ek groot van formaat of omvang is nie maar omdat ek jonger as Ou HJ is en ouer as klein ...
Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 4)
2010-08-19 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die derde aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 16. Ruth Prawer Jhabvala (1927–): “Parasites,” East into Upper East: Plain Tales from New York and New Delhi 17.Ruth Prawer Jhabvala (1927–): […]
Bokomo-brekfisbrief; 19/08/2010: Wegraakplato's van die sidderkaroo
2010-08-18 Wil U maar vir my ‘n plek daar loop neersit, in die diep vergetelheid van die wegraakkaroo, dink-bid die man. Ver weg ja, in die grootste van die groot
Foto's: Oppikoppi (2)
2010-08-18 "Dit sal mos nou juveniel wees om te dink dat my enkele oogpunt – nugter, agter ’n kameralens en tot onlangs ’n Oppikoppi-maagd – ’n fees van hierdie kaliber sal kan vasvang." Die tweede sarsie Oppikoppi-foto’s ...
Foto's: Oppikoppi (1)
2010-08-18 "Daar is slegs een ding moeiliker as om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat nie daar was nie, en dit is om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat wel daar was. Hier verwys ek nie slegs na die effek van drank, dwelms, dodgy shwarmas, ...
Oppikoppi 2010: Glimlagte, tromslae en narkotika
2010-08-18 Daar is slegs een ding moeiliker as om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat nie daar was nie, en dit is om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat wel daar was. Hier verwys ek nie slegs na die effek van drank, dwelms, dodgy shwarmas, ...
Kleurvol hibried: Kleur kom nooit alleen nie en die talige ruimte van saambestaan
2010-08-18"Die artikel ondersoek die belangrikheid van taal by die konstruksie van ruimte en identiteit in ’n postmodernistiese poësieteks, Kleur kom nooit alleen nie."
Bokomo-brekfisbrief; 18/08/2010: J & D
2010-08-17 Ek wonder soms oor die ding van pasmaats. Jy weet, soms, na baie jare begin man en vrou na mekaar lyk. Hulle sê dieselle ding van honde en hul base. Daar is geen manier op aarde dat J en D na mekaar ...
Oewerbestaan ’n soepel-gekonstrueerde en welbeleë debuut
2010-08-17"Hierdie gedigte weet dat poësie nie net ’n beskrywende instrument is nie, maar ’n lewende krag wat dinge kan laat gebeur: breek, skep, verander ..."
Bokomo-brekfisbrief; 17/08/2010: My hond se beste vriend ...
2010-08-16 ... moet die veearts wees. Hierdie maand, twee jaar gelede het ons Champion, ons boerboel, verloor deur bosluiskoors. Sedertdien is ek en huismaat bietjie paranoïes oor die honde. Die veearts in Beyers Naudé-rylaan ...
Bokomo-brekfisbrief; 16/08/2010: Lyfstraf
2010-08-13 Webvoet, jy is reg, die werf raak bietjie vervelig. Maar mens skryf partykeer oor iets, wag in spanning, dan gebeur niks. Ander kere maak iemand sommer ‘n terloopse opmerking en die duiwel is los. Mens sal seker nooit weet watter onderwerpe ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/08/2010: Don Williams
2010-08-13 Nee, nie jy nie. Daai song wat jy gesing het. Jy weet: "Amanda, light of my life ..." Dit was nog in die tyd van die langspeelplate en ja ... daai song het vir 'n paar mense op 'n tyd nogal iets beteken, al is dit vandag so corny soos 'n mielie. ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/08/2010: kaplyn blues
2010-08-13 ragfyn, skeidslyn, tussen goed en sleg, soms verdobbel, speel, een die ander, laat Mens dan, sowaar, net wonder, waarom Mens so snaaks gemaak is, asof Mens nie eintlik omgee, traak, of Mens verkeerd leef, of glad nie, weet Mens nie waar issie ...
André Groenewald, populêre letterkunde en die Afrikaanse literatuurgeskiedenis
2010-08-13"Die artikel lewer ’n pleidooi vir ’n meer sistematiese ondersoek na Afrikaanse populêre letterkunde en ontwikkelings daarin."
