Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 14/09/08: Geslagsorgane ensovoorts - aan alle kognitiewe realiste
2008-09-15 Die onlangse skietery in Durban het my weer laat besef dat die beskawingslaag by Homo sapiens baie dun is.Almal weet dat daar ʼn gestryery oor die grootte van die primêre geslagsorgaan van ʼn man was, met die uiteindelike ...
Bokomo-brekfisbrief; 15/09/08: Dagga teen bakterieë, volgens Pouveer
2008-09-14 Pouveer het besondere interessante mediese inligting gegee met haar brief oor die moontlike aanwending van dagga as ʼn teenmiddel vir antibiotika-weerstandige staphyllococcus-bakterieë soos gevind in sellulitis as newe-effek ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/09/08: Waar ek gebore is ...
2008-09-13 Melt,Ek kan verkeerd wees, maar ek herinner my dat jy so 'n tyd gelede gewonder het waar al die verskillende SêNetters gebore is? Ek het nie veel reaksie opgemerk nie, maar dit kan wees dat ek dit net nie raakgelees het nie. ...
Bokomo-brekfisbrief; 13/09/08: Blou Makou & Pink Floyd
2008-09-12 Blou Makou, ken jy die band Pink Floyd? Hulle het manjifieke albums soos Dark side of the moon and Wish you were here gemaak. Hulle is Engelsmanne. Maar jy verkies seker die Klipwerforkes bo Pink Floyd?Ja, Engeland as imperiale mag het ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/09/08: Die minister se hulp
2008-09-11 In 1996 het die SAL 'n klompie Suid-Afrikaanse redakteurs genooi om hul eerste vlug na Osaka, Japan, mee te maak en sommer 'n lekker toerjie ook te geniet. Saam met ons was die "Minister for Public Enterprises", haar ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/09/08: Zambië en eenvoud
2008-09-10 Ek het onlangs die voorreg gehad om deur Botswana na Zambië te reis. Ons was vier persone met twee voertuie. Ek kan nie beskryf watter ervaring dit was nie. Al wat ek weet is dat mens met ander oë na die wêreld kyk as jy ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/09/08: Die storietjies agter die woord "pompernikkel", Kleinboer
2008-09-09 Kleinboer, Ek het ewe reageer op Swaeltjie se reghelp, en jy is inderdaad reg. Lummel op Duits het meer dieselfde betekenis as lummel op Afrikaans, maar dit kan ook 'n meer goedige toonval hê soos in "jou stouterd!" ...
Die metafoor geslaagd sentraal in Ilse van Staden se fluisterklip
2008-09-09 fluisterklip is Ilse van Staden se tweede digbundel, ná Watervlerk.
Liriekfabriek: Toast Coetzer
2008-09-09 Wat maak die lirieke van ’n liedjie goed? Vir my moet ’n goeie liriek dinge in my kop laat draai wat selfs sterker as die tune self is. Dit moet in kort sinne my gedagtes aan die gang sit sodat ek die liedjie op my eie kan verteer, my ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/09/08: Zimbabwe-praatjies behoort plek te maak vir Angola-praatjies
2008-09-08 Die meeste mense van Zimbabwe is swart. En kyk net hoe lyk die land. Die meeste mense van Angola is ook swart. En kyk net hoe lyk die land (aanhaling): With $53-billion in foreign direct investment and with oil revenues estimated to increase ...
Die Bybel in Afrikaans
2008-09-08Sonder die Bybel in Afrikaans was geen uiteindelike standaardisering en amptelike erkenning van Afrikaans as't ware moontlik nie, al het die letterkunde uiteindelik wel wesenlik daartoe bygedra.
Bokomo-brekfisbrief; 04/09/08: Ben en Yuri se stryd
2008-09-04 Gistermiddag het ek vir die soveelste keer Dr Zhivago op TCM gekyk. Dit is een van die rolprente wat ek as tjokker met my ouma by 'n fliek in die sestigs in Marabastad gekyk het ... en dit was ingeprent, veral die temaliedjie. Gister het ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/09/08: Boesmans - Mien en Krokodil
2008-09-03 Krokodil, in jou skrywe is baie diepgewortelde aktualiteit versteek. Mien skryf van die metafisiese transendensie wat Totius, Keet en Kestell bewerkstellig het met hul Afrikaanse Bybelvertaling. Wanneer jy haar ware woorde lees dring ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/09/08: Winkelsentrums en winkels, Yuri
2008-09-01 Winkelsentrums is goed en reg. Hulle dien ’n doel en skep werk en laat ons vergeet van ons begrotings en hou die kinders se verbeeldings aan die gang en laat die bankbestuurder sweet want die kredietkaart is hel oor sy limiet. Parkering ...
Bokomo-brekfisbrief; 01/09/08: Swerwer, so waar as wragtag!
2008-08-29 Swerwer,Jy maak 'n punt met jou skrywe oor die "boesmans" wat my na aan die hart lê.Daardie omskryfde psalm, net soos die sogenaamde Griekwa-psalm wat Randall Wicomb of iemand destyds gesing het, is om die minste te ...
