Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 30/08/08: Yuri: oor Mickeys en Snorre

LitNet 2008-08-29 Daar sê jy nou ʼn ding!En wat my vervies van beroepsport: dis nie meer die kaptein se span nie - dis die "afrigter" se span. Dink nou terug so 10-15 jaar gelede: toe't jy nog ʼn span geken aan die naam van ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/08/08: Kan iemand help oor bedelaars?

LitNet 2008-08-29 Ek voel geïntimideerd deur bedelaars. Hulle is nie meer vriendelik nie, dis nie meer asof hulle vra nie, dit "demand" deesdae, en as jy nie gee nie, is die ouens sommer hoogs die moer in vir jou met slegte aanmerkings.Ek ...

kan keer

Carina Stander 2008-08-28 George Weideman, Namakwaland   vuur dwing die skilpad om kop uit te steek sê hy wat drink uit die grond se hand met rypheid van September kom wysheid van ’n wond as springbok deur pienk seë van vygies by Goegap galop van skilpadvleis eet word mens gou ’n berg terg hy wat vroeër of later […]

Beeldvorming in geleentheidsgedigte op gedenkkeramiek oor die Nederlandse koningshuis

Gerard de Kamper, Renée Marais LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-08-27

"In Nederland is daar al in 1574 begin om die koningshuis, die Huis van Oranje, met spesiaal vervaardigde keramiekvoorwerpe te gedenk. Sommige van hierdie gedenkvoorwerpe bevat ook teks."

Guilty Pleasures

Hedley Twidle 2008-08-27

Bokomo-brekfisbrief; 27/08/08: Kont op 'n fiets en 'n vragie aan vrouens

LitNet 2008-08-27 Vanoggend moes ek ver met die fiets ry. Hier by my in die buurt het die reën saggies geval en ek het my voorberei op 'n nat 8km oppad na die afspraak toe. Ek het my reën-pak oor my klere aangetrek, my besigheidstassie veilig in ...

Haikoe-oomblikke

Daniel Hugo 2008-08-26 Daniel Hugo deel vier haikoe-oomblikke met riviertortels.

Maskew Miller Longman Literature Awards: 10 quick questions to Charles J Fourie

Naomi Bruwer, Charles J Fourie 2008-08-26 Maskew Miller Longman has announced the winners of its 2008 Literature Award competition for writing in all South Africa’s official languages. This year’s competition focused on youth dramas. Charles J Fourie won the ...

Bokomo-brekfisbrief; 26/08/08: Skuins Freek kreefslag

LitNet 2008-08-26 As die kreef ondermaat is, moet dit teruggegooi word; so sê nou-se-dae se wet mos. Maar skuins Freek kreefslag het in ou jare, voor dié soort wette geleef. Hy is aan die einde van elke skooljaar teruggegooi vir nog ʼn jaar in ...

Bokomo-brekfisbrief; 25/08/08: Oor die rentmeester/s van SêNet

LitNet 2008-08-22 Melt,Dit klink vir my of jy jouself ook in ʼn kulturele moeras bevind. Een wat bestaan uit ʼn mengelmoes van souse wat afsonderlik as afronding van smaaklike disse dien, maar wanneer dit soos nou om jou bruis en borrel met elke voel-voel ...

Bokomo-brekfisbrief; 24/08/08: André P Brink en Psalm 23

LitNet 2008-08-22 Naderende nag en stilte bring my siel na waters waar rus is. Ek drink uit die fontein van die dag se gebeure en waar ek hoog in Brandberg uit my skuiling die son se laaste straleveeg oor die aarde gadeslaan, reik my hand onwillekeurig na die ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/08/08: Allende se korrekte titel, Pouveer

LitNet 2008-08-22 Is die korrekte naam nie Aphrodite – a love of food & the food of love nie? Onder meer skryf Allende: “The beautiful and frivolous Pauline Bonaparte was sent by her brother Napoleon to Santo Domingo, in lightly veiled exile, to ...

Jou liefde op kladpapier

Izak de Vries 2008-08-22 Joan Hambidge se Kladboek is in die eerste plek ’n verhaal oor die liefde. Dit handel oor die liefde tussen mense en die liefde vir skryf. Het ons dus te doen met ’n tradisionele liefdesroman? Wel, nee ...

Bokomo-brekfisbrief; 21/08/08: Die aphrodiserende sinlikheid van kos

LitNet 2008-08-20 My droom van as ek oud word is om so ʼn sexy ouma te wees soos Isabel Allende. Op haar ouer-wordende dag – in teenstelling met “oudag” – menende so om en by sestig, maar nog lank nie tagtig nie – het hierdie ...

Bokomo-brekfisbrief; 20/08/08: Heita Melt!

LitNet 2008-08-19 Graag wil ek langs hierdie weg vir prof Hambidge bedank vir haar skrywe in By. Haar monduitspoel is vir ons soos purgasie. Ons sal ons egter daarvan weerhou om die uitskot van die purgasie hier ten toon te stel.Ek dink oom Izak en Breyten et al ...

Die Korannafonteiners: 'n pragvoorbeeld van 'n streekboek

Wium van Zyl 2008-08-19 Toe ek 'n klompie jaar gelede met die groot Poolse skrywer Ryszard Kapu?ci?ski 'n onderhoud voer, kon ek nie nalaat om hom te vra na sy siening van die toe hoogmoedige uitsprake oor globalisering nie
Top