Pasgelaai
My vrou
2007-01-19 Vir Kannetjie Ek hou van ‘n vrou Wat haar man kan staan Breed en bonkig van stuk Sonder toom, sonder juk Ek hou van ‘n vrou Met ‘n hart vol son Sy bou haar huis op die rots Soos ‘n boer in beton My vrou is nie mooi nie ...
Taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede Taal-leerders
2006-12-20 Kliek hier vir 'n volledige taalvraestel vir Graad 12 Afrikaans Tweede Taal-leerders.
Interteksseks
2006-12-14 'n Moderne ballade Un coup de chapeau pour JdL en Anna K. Tussen die stank van pis en kak stap ek 'n publieke toilet binne, 'n horingou Let: die tea-room trade boei my dildo-loos - self 'n cruiser in my hart-der-harte - jaloers, nee nydig op die ...
In die bed wat ek gemaak het
2006-12-13 ek wil jou hart vir jou teruggeein die hoop dat tyd sal leerin die hoop dat jy my kan vergewein die hoop dat jy sal probeer ek wil teruggaan na die begin voor die begin van hoofstuk tweevoor ek by jou ingespring het en jy by myen ons by die ons ...
As die jare yl
2006-12-13 As die jare ylword om my kop en my vingers sooskrom wingerdstokke word, as ek in die vroegoggendrooiwang appels gaan koopen stadig tussen die dennebolleen akkers deurloop sal langs my ’nkrom ou omie loopmet geruite pet en room trui netjies ...
Die koue front
2006-12-13 Ons lê styf teen mekaar in die bed.Twee moeë lywe se yl verweerom ons van die koue front te red. Die oeroue spel van die lyf hetons lankal reeds uitgeredigeer.Ons lê, styf, teen mekaar in die bed.Met lang gesprekke slaag ons, ...
want
2006-12-13 ons stap nie meer saam hand aan handop ’n maanlignag langs ’n Suidkus strandwantons maak nie meer kampvuur bo in die bergenagte alleen so onder die sterre want ons eet nie meer by kerslig uitdaar waar ons saam oor die baai kon ...
Die lone ranger sien sy gat
2006-12-13 Jy’t geval van jou perd vul die landskap met kneusplekke die speechbobbel wat sweef bo jou kop soos ‘n ekstra persoonlikheid ...
Sering voor Lydia
2006-12-13 in ’n dorp so swaar ge-eikskyndie sering gering:’n klein nebula pers-wit 5 punt sterre valtussen goue meteorietedalk geaborteerde manekykparty nog met naelstring aan puntenerige hoë hakkies trippeldeur ’n gevalle heelalhoe ...
Om eerlik te wees ... Hoe om rassisme aan te blerk ...
2006-12-12 "Jy kla oor die toestand van ons landwel, fokken doen iets daaromtrent!"- Fokofpolisiekar - "Brand Suid-Afrika" Alles het oorsake. Hierdie lewe van ons is 'n kettingreaksie. Ons loop. Ons trek skoene aan want ons ...
ndlela-ntle mpilo-nde mfundisi wam!
2006-12-01Akuvumanga ukuba ndithule ngale mini yakho,
Ndaqopha ngentw’ enye ukuba ndisuse isiziba emlonyeni wam.
Akuvumang’ ukuba ndingayitsho ...
