Pasgelaai

Siektebesoek

Marius Crous 2006-11-14 Vir Nelia waarom die siekes in hospitale besoek jou weeklikse skedule aanpas by die uur van die bedpanne so om die bed te kuier met die matras nog klam van ’n ander se sterwensangs ’n vreemde skaamhaar die virusse wat saam getrollie ...

Die digter se kategismus

Pieter Hugo 2006-11-09 my enigste troos in lewe en in sterweis dat my versevir ewig salvoortleef of totdatgeen tyding van my taalbestaan of totdatalle papierversuur of totdatalle atomeontplof *** ag hemel togdaar is ook alewig ’ntotdat

Tolk

Zandra Bezuidenhout 2006-11-08 seine is die aardese skrif wat klinkdrup-drup die tikklop klopliks die koggelklopteen retina of cochlea vang hart en niere voltydig heeltyds intyds die kort-kort lanktot een die trilling streel die inval lig of swaar besyfer na behoefte en ...

(dood van my suster (21) in haar slaapkamer)

Leah 2006-11-08 My pa hou my hand styf vas en stoot dan jou kamerdeur oop: Hannetjie my kind, word wakker! roep hy oor en oor en al is ek net vyf sien ek alles hier in jou kamer is té wit: wit jou gesig, wit is die laken, wit is jou lyf en staar ek ...

Marjorie en jaloesie

Louinne Loena 2006-11-08 Magrietjie, Magrietjie jy met jou fyn beduiwelse voelertjies wat heeltyd aan my son bly vat jy wat een oggend jou vlerke gesprei het en in al jou volheid lewe probeer vind het. Jy is groen want ek is nie, en geel want ek is hier, en jy is nie. ...

Megahertz

Zandra Bezuidenhout 2006-11-08 Bring as gedigdie ritme van jou asem. Bedink jou nie;wees een en al geluid.Sug in my hand;word brief. Ek wil my skulpom jou geruis. Trilling bly jy;ek, die trommelvlies.

Onverwags onder my linkerhand

Louinne Loena 2006-11-08 Jou e-pos land vanmôre soos korreltjiesand onverwags onder my linkerhand.Dit gaan goed sê jy:"Ek skemer so nou en dan nog tussen lakens inveral op Dinsdae, jy weet mosmaar Maandae blyk nou oor te neem en die verbeelding van my ...

Knap by Koekenaap verby

Leah 2006-11-08 Knap by Koekenaap verby waar die pad links afdraai na Blomveldsevlei lê Platskraal se lappe groen aarde oorboordens toe vol met wingerd en gousblom. Kyk net hoe astrant steek die daisies kop-uit bo die warm sand. Tussen Hanepoot en Steen ...

ABSA Chain: Alexander Strachan in gesprek met Rachelle Greeff

Alexander Strachan, Alexander Strachan, Rachelle Greeff 2006-11-07 Is die honde-opgewondenheid nog in jou stem? Meer blaf, meer byt, meer teef, skerper slagtande, maar ja, Zander, soms tog nog. En nou praat ek van my praatstem en nie my skryfstem nie, hoewel mens maar doof is vir jou eie beide....

Lonkie onbeperk: Faecolalia Maggsii

Lonkie Mackenzie 2006-11-07 Ek wag nou al byna vyf maande lank vir 'n “gut”-reaksie op Jeremy Maggs se strontstorting oor onderwysers wat vroeër vanjaar in The Herald verskyn het. Beteken hierdie lang stilswye dat ons onderwysers nou ...

Meester 1

Danie Cronjé 2006-11-06 "Meneer, ons het oral gesoek, maar Neelsie se skooltas met al sy boeke is skoonveld ..."

Dokter Elsa: Oor pornografie in die Land van Toe Gordyne en Geslote Deure

Elsa Herbst 2006-11-06 Toe ek 'n vriendin van my vra wat sy dink die verskil tussen pornografie en erotika is, was haar antwoord: “Nie veel nie; die een het 'n kunstige geurtjie terwyl die ander walglik en skokkend is. Al twee maak maar jags. Oor erotika voel die ...

jy’t gevra

Johann Oosthuizen 2006-11-06 jy’t my gevra om jou ver weg te dra oor die diep donker seedaarvoor in ruil het jy gesêsou jy my al jou liefde geena waters waar rus is het jy gevraver van stof en bloed en afrika

''Is PW dan nou in die hel?''

Jaco Botha 2006-11-03 Drie-uur Woensdagoggend maak my vrou, Ingrid, my wakker (sy het op die bank voor die TV aan die slaap geraak). "PW is dood," sê sy. Ek staan vyfuur op om die nuus oor die radio te luister. Hoe sal die mense reageer? wonder ek. PW ...

Bo-bourant

2006-11-01 Vannag is jou bors‘n Byenes se gonsSoos elke somer Sy bougainvillea laat blomOm selfs sagter as swaelsOor die sinkplaat te skuifelTot ons ook vroegdagDie garnisoen moet agterlaatVir daardie hoogbou van hospitaleTussen heuwels, den en ...

Id Quod Visum Placet

Johann P Boshoff 2006-11-01 na 'n 1926-illustrasie van Eric Gill Dit wat my sig en oog behaag, klim ironies en gestroop uit papier: voorkoninklikvoor sy eie onsienlike reusstaan die jongste van Isai ...

Jy haal deesdae ook bedags asem

Hilda Smits 2006-11-01

Revisiting identities/positionalities in a changing South African socio- and geopolitical climate

Wandile Goozen Kasibe 2006-11-01 This paper was delivered atthe Race and Identity Seminar held at the University of Cape Town, African Studies Gallery 02 September 2006 Good morning, Ladies and Gentlemen. Before we start off with our programme I ...

die geel dag onverwags

Hilda Smits 2006-11-01
Top