Pasgelaai
Graad 12 Tweede (Eerste Addisionele) Taal HG: Langer skryfstuk
2006-10-19 Graad 12 Tweede (Eerste Addisionele) Taal HG Langer Skryfstuk: Beredenerend (Geredigeer) Totaal: 40 Opsomming Bestudeer die volgende stellings en besluit of jy daarmee saamstem of nie. Skryf dan 'n opstel van 250 tot 300 woorde waarin ...
Jan de Bruyn
2006-10-18 Engemi Ferreira se gedig "By afsterwe van die digter Jan de Bruyn" begin so: So baie baie herinneringe deur so baie jare Van my bestaan ...
Die groot dag
2006-10-18 miljoene jare gelede het lig vanaf ’n ster honderde male groter as ons son teen meer as ’n duisend miljoen kilometer per uur gereis om ons planeetjie aan die rand van die Melkweg op ’n maanlose nag in die wye Groot Karoo as ...
imago mundi
2006-10-18 haar naam is Thelmain haar gesig sien ek my wêreldasof vir die eerste maal sy sit in die strepie koelteonder haar seilverkoop my ou klerevia Lusakamet 200 km se stofwat klou aan die kleurin die Maramba-townshipdie tong tril-rol die plekby ...
Afrikaans Tweede Taal HG Graad 12 Vraestel 2 (Letterkunde)
2006-10-17 Afrikaans Tweede Taal HG Graad 12 Vraestel 2 (Letterkunde) Tyd: 2 uur Punte: 80 Opsomming van vraestel AFDELING A: FEESMAAL – E.A. SWANEPOEL Vraag 1 POTYSTER SWEIS NIE – P.G. DU PLESSIS: Lees die onderstaande uittreksel goed ...
Oor Jan de Bruyn
2006-10-17 Ek het iewers gehoor dat Jan de Bruyn oorlede is, maar nie geweet of dit dieselfde Jan de Bruyn was wat ek geken het nie. Toe ek nou Engemi se gedig oor hom lees, is iets in my geraak en het ek ’n bietjie navorsing gedoen. Dit wás hy. ...
Lonkie onbeperk: Huistaal, sjmuisjtaal
2006-10-16 Ek huppel blinkoog huis toe met die nuus: my geliefde kom ouers vra. Paword bleek. Helder oordag skinkhy vir hom en my NCVV-ma elk 'n dubbel Oude Meester. Snags syfer hulle angstige gesprekkedeur deure en krake; bedags word min ...
By afsterwe van die digter Jan de Bruyn
2006-10-16 So baie baie herinneringe deur so baie jareVan my bestaanAan ’n gewone man met die naam Jan – Wie ek nooit nader geken het nieAs die woorde in sy bundelsEn die in ’n dik bruinpapierkoevert – Ya Mmuso – Amptelik - ...
Credo
2006-10-16 ek wat mens iswil die lewe vier met mensewil deur die oog tot skrywe gaanwil verse gebruik as instrumentom pas aan die hart te gee ek wat ook gees iswil die dood tot lewe maakwil deur die graf tot skrywe blywil só vers-in tot ...
Humor
2006-10-10 kyk die dood moet mens gelukwenswant min het sy sin vir humormin kan ’n straathoek laat lewe kryof lewe blaas in ’n partytjie soos hymin kan ’n kop net so laat afkap'n voet laat glip ’n hand laat misvat’n oog laat wenk ...
Engel
2006-10-10 maak my toe onder die sanddit is makliker om hier te leefbevolk deur ’n kolonie wurmstotdat op ’n oggend die wind my oopwaaidie meeue die vissers my aansien vir ’n gevalle engel of die honde die boermy skelet vind langs die ...
nagpsalm
2006-10-10 dis ’n ou klavier wat die nag verklaar dis ’n klawerbord by die voete van dinge by die voete van lamppale by die vrank voete van olyfbome dis metronome by die soeter voete van die suurlemoenboord in die vlei se voet van water onder om ...
VersKliniek: Joan Hambidge
2006-10-10
Elke gedig skep sy eie verwagtings, maar nuutsegging, ’n onverwagse blik op sake en dubbelsegging maak van ’n gedig iets besonders.
Sanlam SkryfNet X: ‘n pa se liefde (Finale weergawe)
2006-10-04 Die Sanlam/LitNet Aanlynskryfskool: SkryfNet X - Poësie Finale weergawevan Loammi Wolf setweede gedig ‘n pa se liefde sy vrou se hart’n leë skulpvan na-geboorte blues die lakens koeler koudkinderogies troetelin ...
