Pasgelaai
’n Vreemdeling op deurtog wys opnuut hoe Aucamp van Afrikaans ’n instrument met uitgebreide register maak
2008-05-06 Lesers van die Afrikaanse letterkunde ken Hennie Aucamp as ’n uitsonderlik veelsydige skrywer wat met gemak tussen genres beweeg.
Joan Hambidge in gesprek met TT Cloete oor sy jongste bundel Heilige Nuuskierigheid
2008-05-06"Ek haal gedigte uit alles vandaan, uit die musiek, die skilderkuns, die beeldhoukuns."
Bokomo-brekfisbrief; 06/05/08: Kruger
2008-05-05 Die skielike veroordeling van Paul Kruger uit sekere oorde ... is dit maar deel van die sirkelgang van die geskiedskrywing en herskrywing: dat Hitler dalk in die toekoms 'n held kan word en Moeder Teresa 'n skynheilige skurk? Ek verbeel my ...
Bokomo-brekfisbrief; 05/05/08: Joan Hambidge – die kritikus en die kanon
2008-04-30 Beste Prof Hambidge, Eerstens 'n "disclaimer". Ek moet sommer hier aan die begin bieg dat ek 'n outodidak is, en soos dit met selfgeleerdes gaan, huldig mens soms wanopvattings met toenemende selfvertroue. Kennis van die onderwerp word ...
Bokomo-brekfisbrief; 04/05/08: Ra Mavenster
2008-04-30 Dit is hoe die "gewone" mense hierdie man gegroet het. Omdat hy deur vensters gekyk het. Want sien, Mavenster het brille gedra (hy kyk deur vensters). Swartraam. Outyds. Ek onthou hoe Die Sir hom kom koebaai sê het toe Mavenster ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/05/08: Swaeltjie, kuns kan ook onvoorspelbaar wees ...
2008-04-30 ... soos in hierdie geval. Jammer, maar die saak (lees: skepping) is nou blykbaar uit my hande.Mike Olivier
Bokomo-brekfisbrief; 02/05/08: Kitsbanke en kasregisters
2008-04-30 ... en nou vir iets heeltemal anders as my gewone klagtes oor die inkonsekwente behandeling van blankes, plaasmoorde of regstellende aksie.My eerste klagte is 'n versigtige een teenoor Hulle Wat Gehoorsaam Moet Word - die skoner geslag. ...
Kitsbanke en kasregisters
2008-04-30 ... en nou vir iets heeltemal anders as my gewone klagtes oor die inkonsekwente behandeling van blankes, plaasmoorde of regstellende aksie.My eerste klagte is 'n versigtige een teenoor Hulle Wat Gehoorsaam Moet Word, die skoner geslag. Spesifiek ...
Bokomo-brekfisbrief; 01/05/08: Afrikaan se swart dikwiel
2008-04-30 'n Week gelede kom Afrikaan met 'n moerse spoed om die draai gejaag. Hy hang aan die swart dikwiel Raleigh en trap vir 'n vale terwyl sy hempspante agter hom wapper in die plattelandse oggendson.Die lewe is mooi.Hy vat die draai by die konsistorie ...
Geboorte is 'n ongerief deur Johan Steyn
2008-04-29 Ek skryf hierdie kommentaar nie in die raamwerk van digteres of skryfster nie, maar as akademikus, vriendin en dus iemand wat die werk van Johan Steyn kon waardeer net soos dit is. Vir my hou sy werk glad nie verband met dié van Steve ...
Mooiloop | LitNet-skrywersdorp: Vallei van verlange
2008-04-22 Die meeste daarvan onthou jy soos gister. Maar wat as dit nie meer so is nie? Chris Barnard het die spoor teruggevat na die lekkerste plekke van sy kleintyd. Het dit hoegenaamd iets met die plek te make of dalk eerder met die verbyheid van alles? Op ...
Deon Opperman en Eden, who Else?
2008-04-18 En hier sit ek op my nugter maag en loer oor my koppie koffie na LitNet se briewe. Sal ek mos amper die pragtige Jackie vol in die gesig met 'n mond koffie spoeg toe ek sien 'n opportunistiese snuiter soos Sean Else (en sy verwaande Opperman-vriend) ...
Reaksie op Koos Kombuis se aanval op my en Deon Opperman (1)
2008-04-16 Beste KoosEk hoop jy sal my vergewe vir al die spelfoute en swak taalgebruik wat volg, maar ek vertrou dat jy nie sal probeer om aandag weg te neem van wat ek probeer sê deur aandag te vestig op hoe ek dit sê nie.Dis my eerste skrywe aan ...
Reaksie op Koos Kombuis se aanval op my en Deon Opperman (2)
2008-04-16 Ek is ʼn Afrikaner. Wie anders gaan fokus op ons verhale en geskiedenis behalwe die Afrikaner self? Wat gebeur het, het gebeur. Wat wel ter sprake is, is dat ons nooit vergeet wie ons is en waar ons vandaan kom nie, juis om vorentoe te beweeg. ...
Antwoord op Koos Kombuis se ope brief
2008-04-16 Beste Koos,Voor ek op jou briefie antwoord, ʼn paar vrae:Jou aggressie interesseer my. Is dit net hoe jy is, of is dit die enigste manier hoe jy oor die jare geleer het om gehoor te word en aandag te trek?Jou beheptheid met taalfoute en goeie ...
Mankolieke resepmatigheid hinder in Pieter Wagener se nuwe bundel
2008-04-15 Die titel van Wagener se bundel kortverhale is ‘n samevoeging van die woorde mantra en melankolie.
