Pasgelaai

ABSA Chain: Kole Omotoso in conversation with Abraham H de Vries

Abraham H de Vries, Abraham H de Vries, Kole Omotoso 2006-07-30 Kole Omotose poses some questions to Abraham H de Vries

ABSA Chain: Abraham H de Vries in conversation with Mike Nicol

Abraham H de Vries 2006-07-30 Abraham H de Vries slightly changed the context of the questions put to him by Kole Omotosho, and asked the same questions to Mike Nicol.

ABSA Chain: Mike Nicol in conversation with Deon Meyer

Deon Meyer 2006-07-30 The genres - crime, thrillers, historical romance, etc - haven't attracted many proponents over recent decades in SA (probably for obvious reasons, at least as far as cop stories were concerned), but it could be that we are maturing and ...

ABSA Ketting: Deon Meyer se vrae aan Chanette Paul-Hughes

Deon Meyer 2006-07-30 Jy het al bewys dat dit moontlik is om 'n broodwinnersbestaan te maak uit die Afrikaanse boek. Wat is jou geheim? Ek móés! Wanneer die nood druk en jy jou eie potjie moet leer krap op middeljarige ouderdom, kom jy agter dat nood nie net leer bid nie, maar ook ...

ABSA Chain: Athol Fugard in conversation with André P Brink

Athol Fugard, André P Brink Books and writers 2006-07-28

Dear André Rather silly for two old veterans like us to be relating to each other from the ends of a silly little “chain”, but here goes. As someone who has admired you over the years both as a man and an artist I would like to ...

ABSA Ketting: Abraham H de Vries gesels met Hennie Aucamp

Hennie Aucamp, Hennie Aucamp, Abraham H de Vries 2006-07-28 "Ek wil graag wegstuur van die gewone vrae en jou probeer uitlok."  Abraham de Vries stel vrae aan Hennie Aucamp 

ABSA Ketting: Hennie Aucamp gesels met Johann de Lange

Hennie Aucamp, Hennie Aucamp, Johann de Lange 2006-07-28 Ek glo dat 'n skrywer aanwesig is in alles wat hy skryf, van 'n resensie tot 'n gedig. Is jou “ander selwe” voelbaar bewus van mekaar, of meer prakties gestel: leer De Lange, die digter, van De Lange die kortverhaalskrywer, ...

ABSA Ketting: Johann de Lange gesels met Joan Hambidge

Joan Hambidge, Joan Hambidge, Johann de Lange 2006-07-28 "Ek lees geweldig baie teorie en kritiek. En psigoanalise. Goeie letterkundige teorie, soos Harold Bloom of Derrida, kan ’n mens inspireer tot die skryf van ’n gedig."

ABSA Ketting: Joan Hambidge gesels met Henning Pieterse

Joan Hambidge, Henning Pieterse Skrywersonderhoude 2006-07-28

"Ek skryf baie moeisaam – skryf is vir my ongelooflik harde werk. Ek sal ’n gedig gewoonlik oor ’n tydperk van weke of maande skryf. Daar kom gewoonlik ’n beeld, eerste of slotreël op wat ek dan bewerk en uitbrei."

Mont du Toit Wynkwatryn: Koos Kombuis

Koos Kombuis 2006-07-27 Wynkwatryn "Die hele Boland ruik na wyn";So het 'n volksdigter gesê ...Maar 'n kuur vir babalaasIs al wat ek vandag wil hê. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek <<

Mont du Toit Wynkwatryn: Ronel Nel

Ronel Nel 2006-07-27 Wynkwatryn hoe is dit dan dat pyn rym met wyn rym soos joune met verniel, myne met verwoesmy liefling ons deel aan die druif se verraderlike oesbeidersyds gehark in die lyn van ons onskeibare lewenskwatryn << Terug na die Mont du ...

Mont du Toit Wynkwatryn: Lucas Malan

Lucas Malan 2006-07-27 Siklus Die druifstok het vog in die grond gevind.Die son het die vrug met lig verbind en die sap het 'n ruk lank skuins gaan lê.Nou word die gul seisoen uit 'n glas gedrink.

Mont du Toit Wynkwatryn: Henning Pieterse

Henning Pieterse 2006-07-27 Met die son sweet en gis jy deur my grond,swel my nagte met dou tot soet-sterdruifwat my knotlyf span, tot parstyd stuif.Karmosyn gloei jy in glas. Laat ons in mekaar uitmond. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek ...

Mont du Toit Wynkwatryn: Ilse van Staden

Ilse van Staden 2006-07-27 Muse Sou ek haar vasvang in 'n glassoos in 'n klankkas van kwatryn,dan rol ek haar later uit my keel uit losen laat haar gaan, mooi muse van die wyn. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek <<

Mont du Toit Wynkwatryn: Alfred Schaffer

Alfred Schaffer 2006-07-27 Zuur zijn de druiven Het is de wintermaand die ons deed zwijgen,de harde maat gemeten boven brood en wijn.Aldus gezeten. En we genoten van dit uitzicht, dit moeras - bleven we dorstig en monddood.

Mont du Toit Wynkwatryn: Marlise Joubert

Marlise Joubert 2006-07-27 oudergewoonte vanaand het ek lief omdat daar wyn is om te drinkvanaand kan ek liefhê omdat ons steeds alles vir mekaar kan skink en langsaam wis hoeveel sagterdie reën en son in verouderde glase is

Mont du Toit Wynkwatryn: Louis Esterhuizen

Louis Esterhuizen 2006-07-27 Wat die wyn onthou Dit is die grond wat die wingerdstok dwing om die druiwetrosse aan hul lote te string - Maar dis son, mis en reën wat onthou word wanneer die wyn die genade van tyd besing.
Top