2006-09-13Beantwoord die volgende vrae nadat jy die artikel oor Deon Meyer gelees het. Dié artikel het verskyn in Insig van Mei 2003, en is effens aangepas. Deon Meyer Hou my vas, korporaal! Deur EMILE JOUBERT Foto's: PETER ...
Jasper van Zyl2006-09-12If you tolerate this, your children will be next. - Manic Street Preachers Die wonderlike ding van evolusie (nie Darwin se kontroversiële makro-evolusieteorie nie, maar mikro-evolusie) is dat organismes oor tyd sekere aanpassings aan die ...
Naomi Bruwer, Naomi Bruwer2006-09-12
Anthony Wilson, Karen Daniels en Robert Pearce, wat vroeër vanjaar groot sukses behaal het met sy Adam Smal-toneelstuk
...
Naomi Bruwer, Naomi Bruwer2006-09-12
Amanda Botha (samesteller) en Eloise Wessels (NB-uitgewers) was daar om Versamelde gedigte van Sheila Cussons bekend te stel.
...
Naomi Bruwer, Naomi Bruwer2006-09-12
Charl-Pierre Naudé en Yabadaka Shamah het kom gesels oor die nuwe bundel My ousie is 'n blom. Charl-Pierre is die samesteller en Yabadaka het die ...
Naomi Bruwer, Naomi Bruwer2006-09-12
Christine Barkhuizen le Roux (links) en John Kannemeyer (regs) gesels met Jerzy Koch (middel) van die Universiteit Wroclaw in Pole, waar hy Afrikaans as vak ...
Naomi Bruwer, Naomi Bruwer2006-09-12
Willie van der Merwe se gesin was daar om hom te ondersteun. Willie van der Merwe is 'n deelnemer aan LitNet se Sanlam SkryfNet XII.
Naomi Bruwer, Naomi Bruwer2006-09-12
Theo Kemp van Woordfees-faam
Madri Victor, LitNet se PoësieNet-redakteur en Webvoet
Philip de Vos se boek Milieu is by ...
Naomi Bruwer, Naomi Bruwer2006-09-12
Loit Sôls is baie opgewonde oor sy nuwe boek, Die Faraway klanke vanne Hadeda, en het ons laat loer na die voorbladontwerp.
<< Gaan ...
Johann Lodewyk Marais, Johann Lodewyk Marais, Alexander Strachan2006-09-091.Jy bly nou die afgelope twee jaar permanent in Milnerstraat op Harrismith. Hoe het dit gekom dat jy jou daar gaan vestig het?
Ek en my broer Johannes het dit drie jaar gelede reggekry om my oupa se familieplaas terug te koop. Op daardie ...
Ingrid Winterbach, Jaco Botha2006-09-08Waar is jy nou en wat doen jy? Ek is hier in Durban, besig met die voltooiing van 'n roman. Hoewel dit na die finale fase klink, sal ek nog minstens ses maande hiermee besig wees. Ten minste het die boek reeds 'n begin, 'n middel en 'n ...