Pasgelaai
Afskeid en vertrek revisited II
2006-10-04 ek wou handevol oranje-rooi sonskyn grypen teen die mure smeerso wou ek die molekulêre gapings toestopek wou keer dat jy daardeur diffundeertevergeefs hierdie sonnige vergryp ek wou jou hart, jou lyf – jou – in ’n ...
Om dubbel-gemarginaliseer te wees
2006-10-04 Om gay/lesbies te wees, maak jou deel van 'n marginale groep, 'n subkultuur, 'n onsiende bestaan, 'n stereotiep. Van kleins af leer jy hoe dit is om anders te wees. Jy weet wat Van Wyk Louw bedoel het toe hy geskryf het van pyn wat oop en buite ...
sê groete aan jeffreysbaai
2006-10-04 ek vermoed ek sal onthoudie blou blou van die see in jou oëwanneer jy vertelvan swem en tan en skulpe optel en ek vermoed ek sal onthoudie klam-warm vannie sand onder jou veljou maag ingevou ek vermoed ek mag dalk daar weesmetafisies beskryf ...
The ''John B''
2006-10-04 vanoggend hier op die see-geronde bruin en gryserige klippewat op die horisonne links en regs ’n skielike strand worddraai die hele lyfbranders en wind insoos die houtboeg van ’n ou karveelruik jy die gemmer, proe jy die ryk swartpeper, ...
jy in die boom
2006-10-04 jy wil ’n vrolike regoppopulier weesmaar iewers in jou sluimer ’n huilmoerbeiwat agterstevoor groeiin handjies watgrond toe bloei’n geslote boekwat die son in die koelte gaan soek miskien is jy kokerboomwat nederig en trotsin rots ...
pik pik pik
2006-10-03 [vir emma: sy word by ‘n inrigting vir blindes in umtata versorg] met jou geboortehet ek 'n vrolike geel emmerby joe se spaza shop gekoopwant my hart was geelemma sou jou naam weesjou pa het gesêas hy soggens sak om goudin ander ...
Gedagtes van ’n moonchild …
2006-09-29 Sy dink baie aande so, die meisie met die naam,Ek klop aan haar deur en sien haar in die kamer staan ...Soggens in die spieël plak sy pleisters op gesonde wonde, en ontsmet hulle daarna. Van die skeefgeid in haar agterplaas het net stippellyne ...
Graad 12 Tweede (Eerste Addisionele) Taal HG: Voorbereide praatjie
2006-09-29 Lewer 'n praatjie van 3 – 4 minute oor een van die volgende onderwerpe: Jy is 'n joernalis wat gesien het hoe die supermodel Kate Moss kokaïne gesnuif het. Die koerantberigte wat jy oor dié voorval geskryf het, het jou ...
VraNet: Jo Viljoen vra Marita van der Vyver
2006-09-28 Marita van der Vyverbeantwoord Jo Viljoen se vrae omtrent die skryfproses Deelnemer Veteraan Jo Viljoen neem deelaan dieSanlam/LitNet prosa aanlynskryfskool, SkryfNet XI. -> Marita van der Vyver ...
Graad 9 Afrikaans Primêre Taal Navorsingstuk: 'n Moderne ikoon
2006-09-26 'n Moderne ikoon Nelson Mandela, Madonna, Britney Spears, David Beckham – almal moderne ikone wat jong mense regoor die wêreld inspireer. Wie beskou jy as ’n ikoon? Doen navorsing oor 'n moderne (lewende) ikoon vir ...
Graad 8 Primêre Taal Navorsingstuk: Skool - van toeka tot nou
2006-09-26 Skool - van toeka tot nou Stel ondersoek in na die manier waarop die lewe in die skool verander het sedert die dae toe jou ouers op hoërskool was. Jou navorsingstuk moet uit vier afdelings bestaan: 'n Kort inleiding waarin jy ...
O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer!
2006-09-20"Aan wie is ons gedienstig as ons dink dat Engels die 'oplossing' is?" Joan Hambidge lees Hermann Giliomee en Lawrence Schlemmer se boek 'n Vaste plek vir Afrikaans, 2006.
Mont du Toit Wynkwatryn: Johann Lodewyk Marais
2006-09-19 Ou Wyn In ’n welbedagte bottel rooiwyn op die tafel het skoon sonlig verskyn, want in elke druppel uit dié wingerd loop ’n geheime Bolandse tydlyn.
Mont du Toit Wynkwatryn: Marius Crous
2006-09-19 Jou mond is ’n glas vol wyn Waaruit ek graag wil drink Dus kantel jou kop en klink Op druif en drif se samesyn
