Pasgelaai
Groot verseboek: Kanon of haelgeweer?
2001-05-30"Rondom die samestelling van Groot verseboek 2000 het daar ’n nogal heftige polemiek ontstaan wat veral gefokus was op die vraag of so ’n uitgawe in diens van kanonvorming sou staan, en of so iets in ons huidige boeiende tydsgewrig wenslik of onwenslik was."
Uit die Argief: Die oorlewing van die nie-dominante tale van Suid-Afrika ‒ ’n Kommentaar deur Neville Alexander
2001-04-07Bydrae gelewer by Die Burger se lesingreeks, KKNK 2001: "Afrikaans kan ’n sleutelrol in die bevestiging van die demokrasie in Suid-Afrika speel namate dit sy bates en voordele met die ander inheemse tale van die land deel. ’n Beleid van funksionele meertaligheid op alle gebiede moet in ’n gees van pragmatisme wat op die beginsel van taalregte as menseregte berus, toegepas word."
Die lag van die lumpen-proletariaat as idioom van hibriditeit: hulde aan Adam Small
2000-06-01"Die lag is herinnerde idioom, uitdrukking van ’n versplintering en splyting met wortels diep in ’n ou klasse-verlede."
Julle raak regtig vervelig
2000-05-24"Ek merk ook op dat omtrent elke derde brief, soos ’n vasgehaakte plaat, dieselfde ou deuntjie oor en oor speel, naamlik dat die kerk en die broederbond te blame is — en in dieselfde asem die ou NP!"
Breek met die establishment?
2000-05-24"Uiteindelik is die vraag, lyk my, nie of ’n mens binne die stelsel gebly het of nie, maar of jy vir verandering gewerk het of nie."
Vat hulle, Boetman
2000-05-18"Ditsem, Boetman, vertel hulle! Vat hulle aan! Sodat die wat ore het om te hoor dit kan hoor. Buiten dat ek nou nie juis jou oom Willem vir wie jy so die moer in is se lewensverhaal met baie groot ywer gevolg het nie, is dit net so goed soos ekself wat die relletjie met hom aan het."
Die pot en die ketel
2000-05-17"Ek het dit natuurlik sien kom: hier is nou uiteindelik ’n lekker 'chip' om op jou skouer te dra, as jy ’n (middeljarige) wit man is. Waar Louw juis bedoel het om die beterweterige en skynheilige ou garde so ’n bietjie terug te bring aarde toe, het hy nou self die skyf van woede en frustrasie geword. Nie hy persoonlik nie, maar dit wat hy verteenwoordig: die generasie van wit mans tussen die ouderdom van so 30 tot 50."
Die Boetman-generasie kan ook uitbuit
2000-05-17"Beste Chris Louw. Jou brief word deur baie wit middeljarige mans gebruik (miskien, dink ek hoopvol, dalk ook misbruik)."
Boetman, gooi ’n serwituut-paartie
2000-05-12"Ek stel voor Faan van der Merwe en buurman Chris Louw gooi ’n moerse paartie daar in die serwituutpad teen die hang van die Magaliesberg … miskien is daar nog vleis aan die hondekarkasse vir so ’n klein braaivleisie. En nooi sommer vir Boetman ook ’n slag, mense … hy’s nog nie klaar gepraat nie!"
Boetman-brief: Nog ’n prys
2000-05-11"Elkeen wat my ope brief aan Willem de Klerk lees, behoort te besef ek dink nie hy en sy geslag het enige morele reg om aan Afrikaanssprekendes — en veral Afrikaners — voor te skryf hoe ons ons rol in die nuwe politiek moet uitspeel nie."
Voorleggingsriglyne: gedigte
2000-01-01 Stuur jou gedigte vir keuring aan gedigte@litnet.co.za – hoogstens vyf gedigte per voorlegging.
Submission requirements: Poetry
2000-01-01 Send your poems to poetry@litnet.co.za for consideration – no more than five poems per submission, please.
Submission requirements: Fiction
2000-01-01 Send your short story (500 to 2000 words) or flashfiction (maximum 500 words) to netfiction@litnet.co.za.
Voorleggingsriglyne: fiksie
2000-01-01Stuur jou kortverhaal (500 tot 2000 woorde) of blitsfiksie (maksimum 500 woorde) aan netfiksie@litnet.co.za.
LitNet se eerste SêNet-brief (1999): Lekker gelees
1999-01-21"Dis in die moeilike ekonomiese en politieke tye nodig dat die Afrikaanse woord vertroetel word, dat daar met hom rondgespeel word, sodat hy nie net aan die lewe kan bly nie, maar kan groei en gedy."
