LitNet2008-09-25 Seks met Goddelike wesens is van oudsher ʼn bekende fenomeen. In die Germaanse mitologie word vertel dat die helfte van die gestorwe Germaanse krygers na die Oppergermaanse God Wodan sal gaan om hulle voor te berei vir die eindstryd teen ...
LitNet2008-09-25 Liewe Geheime Vriend, Soveel mense verlang dat jy jouself op 'n sekere manier moet gedra sodat hulle goed kan voel oor hulleself. Hulle veroordeel jou vir jou selfsugtigheid. "Hoe durf jy so selfsugtig wees as om te doen wat ...
LitNet2008-09-25 Tans kyk ons weer die rolprent Fargo wat op SABC1 uitgesaai is en ons op ons DSTV Dualview opgeneem het. Dit is ʼn rolprent van die broers Ethan en Joel Coen. Hierdie twee is loshande die grootste makers van Amerikaanse rolprente van die ...
LitNet2008-09-25 Nou dink ek die afgelope paar dae so aan die dood. Veral na Oom Hans (raMavenster) se dood. En ek wonder by myself wanneer is iemand werklik dood. Wanneer is iemand vir my dood? Jy sien, ek treur al oor sekere mense nog voordat hulle omgeval ...
LitNet2008-09-24 Na 'n verstommende besige twee weke was eergister ʼn verrassende dag. Onverwags het ek 'n uurtjie vry gehad en myself naby 'n mall bevind. Killing time raak toe 'n ontdekkingstog in Musica. Ongelooflik. Ek het lankal ...
Steward van Wyk2008-09-24Ronelda S Kamfer se debuut, Noudat slapende honde, is verrassend goed ontvang: positiewe resensies van ander digters, optredes by die Versindaba en Aardklop, ? dubbelbladonderhoud in Boeke-Insig, mooi boekbekendstelling, kartetse op 'n blog en nog baie gevalle van spesiale aandag.
Izak de Vries, Marita van der Vyver2008-09-24 Franse briewe: Pos uit Provence Marita van der Vyver Uitgewer: Tafelberg-Uitgewers ISBN: 9780624046677 Prys: R 150.00 Formaat: Sagteband, 224 pp Klik hier en koop Franse briewe: Pos uit Provence nou by Kalahari.net Dis ’n ...
Hennie Aucamp, Hennie Aucamp2008-09-24 To quote a queer: a compendium of wit, wisdom, and devastating remarksJohn Lessard (red)Sagteband479 bladsyePhiladelphia: Quirk BooksISBN: 978-1-59474-223-1Klik op die omslag van die boek om jou kopie by kalahari.net te bestel.'n Bloemlesing ...
LitNet2008-09-23 Ek was vir 23 jaar getroud met 'n pragtige vrou wat op 31-jarige ouderdom gediagnoseer is met die bipolêre siektetoestand. Al die manifestasies en simptome soos in die boek genoem word, en meer, is deur ons ervaar.Met die ...
LitNet2008-09-23 Gun my nog ʼn storie oor ons reis in die Ooste. Kenneth en Lidia Meshoe het saam met ons gereis want hy was spreker by ʼn internasionale konferensie buite Seoel wat ons bygewoon het. Indien jy nie weet nie, hy's die leier ...
LitNet2008-09-19 In plaas daarvan om ook geleerde dinge oor bipolariteit te sê, vertel ek maar my storie om te illustreer: ʼn Sak vol kaartjies Saterdagoggend voor die Klein Karoo Nasionale Kunstefees begin, is ek in die greep van een van my ...
LitNet2008-09-19 Jis Yuri, jy weet mos Ant Suur Lil is 'n uithalerkok, mensig! Het jy al weer daardie piekniekmandjies vergeet wat Oom Suur Lil pak? In daai huishouding kom daar sekerlik nooit as te nimmer ooit ʼn kitsdis nie, behalwe konserwe ...
LitNet2008-09-19 Daar is seker baie Koos van der Merwes in SA, maar ek ken net een en hy's ʼn doodgoeie snaakse ou. Hy't ook gesorg vir ʼn benoude oomblik vir die toergroep waarmee ons in Sjina getoer het ʼn paar jaar gelede. Ons was ...
JB Roux, JB Roux2008-09-19Die Bybelse roman, oftewel die fiktiewe uitbeelding van 'n stuk Bybelgeskiedenis, is 'n genre op sy eie. Francine Rivers en Beth Moore se boeke word gereeld in Afrikaans vertaal. Jare gelede was daar FA Venter se Nabot se wingerd. Daar het meer ...
LitNet2008-09-18 Manipulasie is 'n sterk woord. Nee, ek sou nie sê hulle het die onderhoud gemanipuleer nie en daar was definitief nie verskuilde agendas nie, indien dit 'n vermoede was.Goeie joernalistiek is veronderstel om 'n ...
LitNet2008-09-18 Liewe LitNet-bewonderaar, Stel jouself voor: 'n Spierwit, lieflike huis met verskeie verdiepings, omring deur oorvloedige tuine, prentjie mooi natuur, versorg van hoek tot kant. Maar die huis staan direk langs 'n groot ...
Naomi Bruwer2008-09-16Die versamelbundel van PH Nortje se lekkerste stories is by die Breytenbach Sentrum op Nortje se tuisdorp, Wellington, bekendgestel.