Pasgelaai
ABSA Ketting: Hennie Aucamp gesels met Johann de Lange
2006-07-28 Ek glo dat 'n skrywer aanwesig is in alles wat hy skryf, van 'n resensie tot 'n gedig. Is jou “ander selwe” voelbaar bewus van mekaar, of meer prakties gestel: leer De Lange, die digter, van De Lange die kortverhaalskrywer, ...
ABSA Ketting: Johann de Lange gesels met Joan Hambidge
2006-07-28 "Ek lees geweldig baie teorie en kritiek. En psigoanalise. Goeie letterkundige teorie, soos Harold Bloom of Derrida, kan ’n mens inspireer tot die skryf van ’n gedig."
ABSA Ketting: Joan Hambidge gesels met Henning Pieterse
2006-07-28"Ek skryf baie moeisaam – skryf is vir my ongelooflik harde werk. Ek sal ’n gedig gewoonlik oor ’n tydperk van weke of maande skryf. Daar kom gewoonlik ’n beeld, eerste of slotreël op wat ek dan bewerk en uitbrei."
Mont du Toit Wynkwatryn: Koos Kombuis
2006-07-27 Wynkwatryn "Die hele Boland ruik na wyn";So het 'n volksdigter gesê ...Maar 'n kuur vir babalaasIs al wat ek vandag wil hê. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek <<
Mont du Toit Wynkwatryn: Ronel Nel
2006-07-27 Wynkwatryn hoe is dit dan dat pyn rym met wyn rym soos joune met verniel, myne met verwoesmy liefling ons deel aan die druif se verraderlike oesbeidersyds gehark in die lyn van ons onskeibare lewenskwatryn << Terug na die Mont du ...
Mont du Toit Wynkwatryn: Lucas Malan
2006-07-27 Siklus Die druifstok het vog in die grond gevind.Die son het die vrug met lig verbind en die sap het 'n ruk lank skuins gaan lê.Nou word die gul seisoen uit 'n glas gedrink.
Mont du Toit Wynkwatryn: Henning Pieterse
2006-07-27 Met die son sweet en gis jy deur my grond,swel my nagte met dou tot soet-sterdruifwat my knotlyf span, tot parstyd stuif.Karmosyn gloei jy in glas. Laat ons in mekaar uitmond. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek ...
Mont du Toit Wynkwatryn: Ilse van Staden
2006-07-27 Muse Sou ek haar vasvang in 'n glassoos in 'n klankkas van kwatryn,dan rol ek haar later uit my keel uit losen laat haar gaan, mooi muse van die wyn. << Terug na die Mont du Toit Kelder Wynkwatryn-projek <<
Mont du Toit Wynkwatryn: Alfred Schaffer
2006-07-27 Zuur zijn de druiven Het is de wintermaand die ons deed zwijgen,de harde maat gemeten boven brood en wijn.Aldus gezeten. En we genoten van dit uitzicht, dit moeras - bleven we dorstig en monddood.
Mont du Toit Wynkwatryn: Marlise Joubert
2006-07-27 oudergewoonte vanaand het ek lief omdat daar wyn is om te drinkvanaand kan ek liefhê omdat ons steeds alles vir mekaar kan skink en langsaam wis hoeveel sagterdie reën en son in verouderde glase is
Mont du Toit Wynkwatryn: Louis Esterhuizen
2006-07-27 Wat die wyn onthou Dit is die grond wat die wingerdstok dwing om die druiwetrosse aan hul lote te string - Maar dis son, mis en reën wat onthou word wanneer die wyn die genade van tyd besing.
ABSA Ketting: André P Brink gesels met Abraham H de Vries
2006-07-21 Ek weet dis ’n holrug ou vraag dié, maar vir iemand soos jy moet dit tog (ten spyte van die ergernis!) van kardinale betekenis wees: Waarom, vir jou, eerder kortverhaal as roman?
Editing Leipoldt, an interesting and versatile person
2006-07-21 C Louis Leipoldt (1880–1947) is the well-known Afrikaans writer canonised in Afrikaans literature as a major poet (Viljoen 1996:1). His first piece that was published he wrote when he was eleven. He ...
