Die Stellenbosch Literary Program, of SLiP, het op Vrydagaand 1 April die eerste InZync Poetry Session by Amazink in Kayamandi aangebied. Vier genooide digters, naamlik Primrose Mrwebi, Ingrid de Kok, Mbali Vilakazi en Finuala Dowling het hul werk voorgedra en voorgelees. Lede van die Kayamandi Readers and Writers Group het ook gedigte voorgedra, en daarna kon lede van die gehoor aan ’n oop-mikrofoon-sessie deelneem.
Leon de Kock het die volgende geskryf oor SLiP en die doel van die InZync-sessie:
SLiP’s mission with its events is to facilitate a space in which clashing and contradictory voices can feel free to claim the high ground of expressive exuberance. In fact, we were gratified to see so many different constituencies claiming this space with intelligent and creative flair. In this way, we hope to see a community of creative expression grow in an unpredictable ecology of human situatedness – crossing lines, finding intersections, discovering mutuality, perhaps even learning to bear each other’s more enduring idiosyncrasies.
Klik hier vir die volledige berig.
Foto’s: Bibi Slippers
![]() |
![]() |
| Digters Marlise Joubert en Pieter Odendaal gesels in die Amazink Eatery in Kayamandi. | Mbali Vilakazi en Finaula Dowling, beide genooide digters, voor die voorlesing in Amazink. |
![]() |
|
| ’n Groot groep mense het opgedaag om die eerste InZync poësie-sessie by Amazink te beleef. | |
![]() |
![]() |
| Die plaaslike band Soultree het die verhoog vir die digters warm gemaak. | Soultree in aksie. |
![]() |
![]() |
| Hale Tsehlana van die Universiteit Stellenbosch stel vir Primrose Mrwebi bekend. | Primrose Mrwebi het tydens haar optrede gedemonstreer presies hoe die gesproke woord die gehoor kan meevoer. |
![]() |
|
| Primrose het gedigte in Engels en Xhosa voorgedra. | |
![]() |
![]() |
| Primrose Mrwebi | Leon de Kock van SliP luister aandagtig na Primrose Mrwebi. |
![]() |
|
| Leon de Kock, Tony Morphet, Ingrid de Kok en Finuala Dowling | |
![]() |
![]() |
| Veelbekroonde digter Ingrid de Kok het van haar gepubliseerde en ongepubliseerde werke voorgelees. | Ingrid lees ’n reeks gedigte oor MIV-Vigs . |
![]() |
|
| Lede van die gehoor luister na Ingrid de Kok. | |
![]() |
|
| Ingrid de Kok | |
![]() |
![]() |
| Mbali Vilakazi het haarself as ’n uiters passievolle en vermaaklike woordkunstenaar bewys. | Mbali se gedigte kombineer persoonlike gegewens met ’n deklaratiewe vertolking. |
![]() |
![]() |
| Mbali in aksie. | Mbali Vilakazi |
![]() |
![]() |
| Leon de Kock stel vir Finuala Dowling bekend as die Kaap se mees populêre kunstenaar. | Finuala Dowling se pittige gedigte was ’n treffer by die gehoor. |
![]() |
![]() |
| Finuala se geanimeerde voorlesing het vir heelwat giggels gesorg. | Finuala Dowling |
![]() |
|
| Leon de Kock en Louis Esterhuizen luister na Finuala Dowling. | |
![]() |
|
| Een van die lede van die Kayamandi Readers and Writers Group, Bongo Flepu, dra sy rap-gedig voor. | |


























