Dit is so stil
nadat die pil van die verdowing
van die liefde die pad
van alle pille gevat het
is dit so stil
soos ’n perkaallaken
fyn en dig en glad
brand dit in my vel.
Dit is so stil
tik-tak tik-tak
selfs ’n dowe hoor
dit galm.
0Dit is so stil
nadat die pil van die verdowing
van die liefde die pad
van alle pille gevat het
is dit so stil
soos ’n perkaallaken
fyn en dig en glad
brand dit in my vel.
Dit is so stil
tik-tak tik-tak
selfs ’n dowe hoor
dit galm.
0