Poorte van die hel
2025-02-27"Anna het opgelet dat die nuwe weduwee besonder vrolik was by die begrafnisfunksie in die saal. Die weduwee het aangedring op ’n skemerfunksie – sy het per ongeluk die woord onthaal gebruik – sodat vonkelwyn bedien kon word."
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Jelleke Wierenga
2020-02-27"As kind was ek uitgelewer aan die vuil pote van verskeie mans, wat ek nou stelselmatig in my verhale uitroei."
Uit die argief: Gedigte deur Jelleke Wierenga
2012-12-04 Gedigte deur Jelleke Wierenga uit LitNet se argief.

