Pasgelaai

The Assembly: First Birthday Bash

LitNet 2008-12-03 The Assembly is very pleased to announce our First Birthday Bash next Friday 12th December. Exactly 365 Days after we first opened our doors.We would like to ask you all for the support that we have been so privileged to receive over the coarse of ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/12/08: Oor teepotte en djinis

LitNet 2008-12-03 Iewers in die woestyn sit Alla-Din, ʼn woestynswerwer. Dis nag en dis donkermaan. Hy het nie veel besittings nie, maar sy kosbaarste besitting wat hy van sy oorle vader geërf het, is ʼn teepot. Alla-Din het so pas kookwater ...

Afrikaans is Brink veel vir hierdie liefdesdiens verskuldig

Charles Malan 2008-12-03 Natuurlik juig die kwynende volkie oor elke nuwe uitgawe van die magtige Verseboek. Die digkuns bly die koningin van die letterkunde en wys die beste waartoe ons woordkunstenaars in staat is. Dis jammer dat daar deur sommiges met die lelike woord ...

30 nagte in Amsterdam: Vernuftig én verbeeldingryk

Thys Human, Thys Human 2008-12-03 Verbasend kort op die hakke van Asbesmiddag (2007), wat vanjaar met die M-Net Literêre Prys bekroon is, volg Etienne van Heerden se agtste vollengte-roman, 30 dae in Amsterdam (2008) – ’n oorrompelende, gewaagde boek met ’n meesleurende vaart en ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/12/08: Brief aan familie

LitNet 2008-12-02 Môre julle, Dit is alweer die 1ste Desember, nog 'n jaar is al bykans verby. Dit is asof alles al hoe vinniger gaan, die tyd vlieg, mens wens jy kan dit 'n bietjie laat stilstaan. Maar as jy wag vir iets om te gebeur, voel ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/12/08: Benztoy

LitNet 2008-11-28 "Ma", skree my vyftienjarige op die toppe van haar stem. Sy sien my in maande vir die eerste keer voor SABC / ETV Nuus. Ek breek amper my been om vinnig genoeg tot redding te kom. Niemand anders as Carl Niehaus in persoon nie. In my ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/11/08: Kennis of boekekennis?

LitNet 2008-11-28 Lees nou so ʼn paar artikels en die skrywers verwys dan na wat ander gesê/geskryf het. Het die en dat in so en so ʼn boek, selfs die Bybel, gelees. Dis wat hulle in hul artikels na verwys.Nou's my vraag: As mens iets ...

Bokomo-brekfisbrief; 29/11/08: ʼn Ouma vir Kersfees

LitNet 2008-11-28 Sy sit voor my en haar oë is wyd en verward. Sy is sewentig jaar oud en klein as gevolg van die osteoporose. 'n Klein maer vroutjie vol blou kolle. Pers vingergrepe omsingel haar smal polse, bokant haar regteroog is haar ooglid ...

Bokomo-brekfisbrief; 28/11/08: Vir almal wat nié van swaar operamusiek hou nie: La Tosca in New York ... en in Afrika

LitNet 2008-11-27 'n Sekere diva in die hoofrol van La Tosca in New York was tog so hoitie-toitie. Haar mede-sangers, die dirigent en selfs die personeel backstage het gereeld onder haar skerp tong deurgeloop. In hierdie bloed-en-derms drama word ...

Taksering en die Afrikaanse letterkunde as Suid-Afrikaanse letterkunde

Johann P Boshoff Seminare en essays 2008-11-27

Om te resenseer of nie te resenseer nie – en indien wel, hoe – is tans die kwelvraag. Dit interesseer my enigermate.

LitNet-spens: Wys my joune

LitNet Drama 2008-11-27

Dis ’n klug wat in Good afspeel in die Woonstel van Sarie De Lange oor ’n lang Vrydagaand wanneer ’n pasgetroude polisie-inspektrise probeer om ontslae te raak van haar man, met die hulp van haar vriend, Lukas.

Marius Crous gesels met Loftus Marais oor sy debuutbundel

Marius Crous, Loftus Marais 2008-11-27 As student in die kreatiewe skryfkundeklas aan die Universiteit van Stellenbosch was ek bevoorreg om saam met Loftus Marais en (prof) Willle van der Merwe onder Marlene van Niekerk se begeleiding gedigte te skryf. Ek voel amper soos die ginekoloog ...

Bokomo-brekfisbrief; 27/11/08: Ek bewonder vroue ...

LitNet 2008-11-27 ... soos Ook 'n Limeriekskrywer, Leandré en Ellen Botha. Vroue wat die besluit geneem het om die hartseer en pyn van die lewe te verwerk en nie toe te laat dat dit 'n sweer word wat naderhand te moeilik is om te genees ...

T’sats se kind bevestig die belangrikheid van Willem D Kotzé se preserveerkuns in Afrikaans

Dorothea van Zyl 2008-11-26 In die voorwoord tot T’sats se kindnoem die skrywer dat die boek ’n vervolg is op T’sats se wraaken dat daar gevolglik “enkele terugflitse” sal wees na die vorige boek, hoewel dit ’n verhaal op sy eie is.

Rooi Luiperd sal jou, soos Bond, van jou nagrus beroof

Pieter Hugo 2008-11-26 Benewens al sy kinder-, jeug- en tienerverhale het Francois Bloemhof ook al 'n goeie dosyn romans geskryf.

Bokomo-brekfisbrief; 26/11/08: Mev M, die Groot Verseboek en die Tarentaal

LitNet 2008-11-25 Mev M het weliswaar nou nie die boud- en stoelprobleme gehad van die heer Deon Knobel nie, nee, haar probleme was wel boud-benoud, maar dit was op ʼn totale ander histeriese vlak tydens die bekendstelling van die Groot Verseboek. ...
Top