Pasgelaai
op die pad tussen ermelo en morgenzon
2008-11-10 Andries Bezuidenhout raak amper aan die slaap op die pad tussen Ermelo en Morgenzon.
Danie Marais oor sy opname in die splinternuwe Groot Verseboek
2008-11-10 Groot Verseboek is 'n belangrike dokument wanneer dit kom by die kanonisering van digters. Hoe voel dit vir jou, as 'n skrywer wat deel is van 'n nuwer geslag, om vir die eerste keer in só 'n bloemlesing opgeneem te word? Ek ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/11/08: Hoekom die kabaal oor Obama?
2008-11-07 Ek sien iewers word Obama beskryf as "die nuwe Kennedy". Liberale Amerikaners se obsessie met JFK was nog altyd vir my effens vreemd. Daar is die romantiek van sy voortydige dood, sy teenwoordigheid in ʼn era van ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/11/08: Klaarstroom
2008-11-07 Op 'n kronkelpad vanaf Beaufort-Wes ry ek ingedagte, oppad na 'n welverdiende vakansie iewers aan die Tuinroete of waar die pad ookal heen lei. Omtrent 'n uur nadat ek die MegaWimpy koffie van Gert Vlok Nel se verlore liefde ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/11/08: Stemme uit die graf
2008-11-07 Dit is vroegoggend, steeds skemer. Die kampvuur smeul nog van die oggendtakkies wat weer lewe daarin geblaas het. Koffievuur. Die manne staan in 'n kring en Botes lees uit sy sakbybel. Sy stem dra helder in die oggendlug."Al ...
Bokomo-brekfisbrief; 06/11/08: Bom op Inhambane
2008-11-06 Na ʼn wonderlike vakansie in tropiese Mosambiek sit ons die middag op Inhambane se lughawe vir die enigste vliegtuig en wag. Dis warm en mens se asem bly so voor jou gesig hang en maak jou neus blink van die sweet. Vir iemand wat ...
Die verwerking van trauma in twee Afrikaanse romans
2008-11-05"Hierdie artikel bespreek die uitbeelding van trauma in twee onlangse Afrikaanse romans: Stiltetyd deur Marita van der Vyver (2006) en Chinchilla deur Nanette van Rooyen (2007)."
Bokomo-brekfisbrief; 05/11/08: Hou jou bek, troep!
2008-11-04 Op 5 Januarie 1972 het ek en twee vriende, pas uit matriek, met groot selfvertroue op ons gesigte as nietige troepe op Pretoria-stasie aangemeld vir die epiese reis Potchefstroom toe. Met matriek agter my naam en ʼn rybewys in my ...
Twaalf verhale – ’n aangrypende geheel
2008-11-04 Willemien Brümmer is 'n bekroonde joernalis wie se pasverskene kortverhaalbundel, Die dag toe ek my hare losgemaak het, klinkklaar bewys dat sy ook fiksie met groot vernuf kan hanteer.
Bokomo-brekfisbrief; 04/11/08: ‘My bittersoet confession'
2008-11-03 Ek wil-wil jammer voel vir die meisie. Maar dan lees ek woorde soos "confession", "crazy", "sad", "love", "real", "casual" en "fine". Dan kry ek so ʼn snaakse, ...
Koning voor een dag
2008-11-03 Koning voor een dag (roman)Jan van AkenAmsterdam: Querido, 2008ISBN: 978 90 214 3415 5Prijs: € 18,95272 pagina'sVan de Ionische dichter Hipponax is weinig bekend. Hij wordt 'de vader van de parodie' genoemd, maar verder spreken de ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/11/08: Die swart Steinway
2008-10-31 Julle sal merk dat ek relatief minder mooi goed oor die manne sê. Sien, my pad het net eenkeer "romanties" met ʼn man gekruis, en vergun my ʼn kort verduideliking.Jare gelede, voordat ek myself in die ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/11/08: Hoe om rassisme die hoof te bied
2008-10-31 In die vorige bedeling het ek gereeld gespot dat die ergste woorde wat jy in die nuwe Suid-Afrika gaan hoor, is "Hello, I am your new neiba." Maart 2003 hoor ek dieselfde woorde. Langs my trek ʼn Xhosa-dame en haar seun in....
Bokomo-brekfisbrief; 01/11/08: Melt, kreef en 'n renoster
2008-10-31 MeltKry jy nie skaam om dié heerlike dis so onbarmhartig aan ons agtergeblewenes in die semi-woestyn te vertoon nie?! (Rynard de Voss het homself sekerlik bedinges toe hy die ‘onskuldige' krefies so ...
Bokomo-brekfisbrief; 31/10/08: Lang girls en "O"
2008-10-31 Ek het nou nog ʼn passie vir lang girls, maar somehow skiet my gawes tekort vir hulle. Een aand lank gelede op ʼn bokjol, vang my oog ʼn besondere lang girl. Sy is werklik uitsonderlik mooi, met die allermooiste rooi hare en ...
Bokomo-brekfisbrief; 30/10/08: Kos vir Andries Wolmarans
2008-10-29 Dit verbaas my nie dat jou sisteem rebelleer teen die vleis nie. Vleis is ‘n ding wat jy met omsigtigheid moet eet. Ons as mense was nooit bedoel eintlik om vleis te eet nie, maar so met verloop van tyd het dit tog gebeur. As mens jonk is ...
