Pasgelaai

Die waarheid van my hartland

Riana Scheepers 2008-10-08 Het jy al aan tafel gesit en gehoor hoe die mense om jou mekaar in die rede val en ou stories vertel? Het jy al in Eshowe stil gestaan en na die wind geluister? Na stemme wat sing van goedheid en genade? Riana Scheepers sit aan tafel saam met haar ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/10/08: Die Bicycle

LitNet 2008-10-07 Ou Jan het nie ʼn bicycle gehad nie. Jan het altyd so ʼn lang reguit kuif gehad, ene wat reguit en voor in sy oë gehang het. Sy hare is elke twee weke met ʼn handknipper opgeskeer, soms tot bo-op sy kop. Wanneer Jan se ...

Moenie vir jou langverlof wag om Annemari Coetser se jongste te lees nie

Allison Vermaak 2008-10-07 As jy volgende keer by jou plaaslike biblioteek instap en jy sien die dames agter die toonbank wat gereed is om hul ergernis te onderdruk omdat jou boeke alwéér laat is, bekyk hulle mooi ...

Irma Vermeulen se Verby Stormkaap vol storms, simbole en Arabier-hingste in die sonsondergang

Jana van Wyk 2008-10-07 Irma Leonora Vermeulen (geb Moerdijk) is die dogter van Gerhard Moerdijk, argitek van onder andere die Voortrekkermonument en die Ministerswoning, en Sylvia Pirow, skrywer van ? aantal kinderboeke en die rubriek "Vrou in Politiek".

Bokomo-brekfisbrief; 07/10/08: Afrikaanse teater

LitNet 2008-10-06 Feesvoos, op 'n baie goeie manier is hoe ek vanoggend voel. Die afgelope Aardklop was soos gewoonlik vir 'n teaterliefhebber soos myself een groot vreugde gewees!Ek dink nie ons besef hoe goed die deurslag Afrikaanse skrywers, ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/10/08: Waansin, egoïsme en mode

LitNet 2008-10-04 Môre MeltEk wil nie graag 'n lang, vervelige monoloog oor waansin en bipolêre versteurings voer nie. Daar is nou reeds genoeg daaroor gesê. Ek dink wel dat verskeie uitlatings oor hierdie versteuring en die ...

Bokomo-brekfisbrief; 05/10/08: 'n Ruimteskip genaamd die Ster van Betlehem - Pouveer

LitNet 2008-10-04 Beste Pouveer,Ek is bly as jy my bydraes geniet. Dis natuurlik altyd en alles waar. Met Kersfees net om die draai, deel ek graag hierdie ook met jou. Vanaf die mens se eerste bewustheid is daar aantekeninge gemaak van verskynings en ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/10/08: Swys se ode: baie dankie!

LitNet 2008-10-03 Beste McSwysJy't bewys ek kan jou prys tot binne-in die Paradys. :-) Dit word net hier en nou gedoen. Soos jou voriges is hierdie limerick uitstekend - woordspel, ritme, alles is reg. Wil nou nie skinder nie, maar dit lyk asof ons sommer ...

LitNet Akademies Jaargang 5 (1) – Augustus 2008

2008-10-03 LitNet Akademies: Augustus 2008 Jaargang 5 (1)

Bokomo-brekfisbrief; 03/10/08: Ons eie Gandhi van Bloemfontein: Hansie die movie

LitNet 2008-10-02 Nouja, ons het geweet dis op pad en uiteindelik is die lang wag verby. Vir die afgelope paar maande sien jy gereeld sulke "teasers" in die flieks oor die veelbesproke Hansie-fliek. Dit het uiteindelik Vrydag amptelik hier ...

Arnold van Wyk se Ricordanza as musikale aandenking

Matildie Thom Wium LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-10-02

"Die onbekendheid en onbemindheid van die meeste van Arnold van Wyk (1916–1983) se werke word sedert sy dood gereeld deur Suid-Afrikaanse musikoloë betreur."

Bemagtig opvoeders vir onmiddellike mobilisasie van grondslagfase-leerders se geletterdheid

Mariëtte Koen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-10-02

"Vanaf 1994 is daar al baie gedebatteer oor moontlike faktore as oorsaak vir leerders se swak taalprestasie. In hierdie artikel wil ek nie op probleme fokus nie, maar eerder moontlike oplossings ondersoek."

Die denke van Deleuze en Guattari: filosofie as teater

Willem Anker LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-10-02

"Met hierdie artikel wil ek ’n gebruiksvriendelike inleiding tot hierdie filosowespan in Afrikaans beskikbaar stel."

Ronnie Belcher se speelse bekoring leef voort in Van heidebos en Skepper

Joan Hambidge 2008-10-02 Polities inkorrek, seksisties, over-the-top, maar soos dit met boeregrappe ook gesteld is.

The One That Got Away: Zoë Wicomb engages with elusive stories

Academic research 2008-10-02 Title: The One That Got Away (Short stories) Author: Zoë Wicomb Publisher: Umuzi Format: Paperback Pages: 190 ISBN: 978-1-4152-0052-0 History and identity, we have established beyond any doubt, are complex matters. Yet they ask to be encapsulated in some way, and they inevitably acquire a particular shape and meaning as we engage with them. Such […]

The One That Got Away: Zoë Wicomb engages with elusive stories

LitNet 2008-10-02 Title: The One That Got Away (Short stories)Author: Zoë WicombPublisher: UmuziFormat: PaperbackPages: 190ISBN: 978-1-4152-0052-0Click on the cover of the book to order your copy from Kalahari.netHistory and identity, we have established ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/10/08: Paul Newman, 'n man so na 'n vrou se hart

LitNet 2008-10-01 Ek ponder nou alweer dae lank oor persepsies wat mens het oor mense. Met Paul Newman se dood, net soos laasjaar toe Norman Mailer gesterf het, het ek myself weer betrap dat ek ietwat geskok is dat iemand soos daardie dan soos 'n ...

NetRaad: Die kuns van tydskrifverhale

Elize Parker 2008-10-01 Elize Parker gee raad aan skrywers wat graag hul hand aan tydskrifverhale wil waag

Bokomo-brekfisbrief; 01/10/08: Dit hang af van waar jy is as jy die vraag vra - vir Stem

LitNet 2008-09-30 Liewe Stem, Van dood en geeste gepraat. Jy vra wanneer gaan iemand dood. En ek voel om na aanleiding van jou brief te sê: "Ubuntu', Stem. Ubuntu - ʼn Mens is ʼn mens tussen ander mense.Jy kan nie alleen lewe nie, ...
Top