Pasgelaai

Zombies kom met 'n whakka doef doef: Die Radio Kalahari Orkes in Heuningland

Leon-Ben Lamprecht 2010-01-13 So die Radio Kalahari Orkes is terug. Maar dit beteken nie vir ons almal ewe veel nie. Ek weet byvoorbeeld hulle het twee ander albums die lig laat sien: Stoomradio en Nagloper. Helaas het ek dit nooit geluister nie. Nie dat ek nie wou nie; dit ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/01/2010: Vir die Sê-netters

LitNet 2010-01-12 Kobus het nou sy moer gestripWant Wouter se waarheid maak so bietjie seerAingeal reel vir hom ‘n lekker tripSodat hy rustig van wicca kan gaan leerHoender dink Iemand praat met homSy buurman se voorland is dalk ‘n bomOom ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/01/2010: As 'n ronde tafel kon praat ...

LitNet 2010-01-11 Sou hy vertel van 28 jaar en tien huise. Van gesinsaandetes, waar elkeen sit waar hy wil en opgewonde vertel van hulle dag. Die tafel sal vertel dat dit om hom is waar die slegte gewoonte begin het. Die neiging van almal om gelyk te praat. Die ...

In the name of the other - poetry in self-translation

Antjie Krog, Antjie Krog 2010-01-11 This lecture was given at the Literarischen Colloquium (2008) in Berlyn: “Wie es ist, sich selbst zu übersetzen”. Other sessions included discussions about the self-translations of Hannah Arendt, Vladimir Nabokov and Samuel ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/01/2010: Kobus/Wouter tenniswedstryd

LitNet 2010-01-09 Beste Webvoet,Wat is erger as 'n eindelose tennisspel tussen Wouter en Kobus?Om 'n eiertjie te probeer lê wat dan geïgnoreer word. Kan 'n derde persoon dan nie tot 'n verbete tweegeveg toetree nie? Kyk hier.Jacobus(Dalk ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/01/2010: Meer is beter

LitNet 2010-01-09 Marida se artikel in By, "Meer is beter" en spesifiek die deel oor "Ria" verwys.Die openlikheid en eerlikheid van Ria se storie is opvallend. Duidelik is sy gemaklik in haar vel en soos sy self te kenne gee mooi volwasse ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/01/2010: Dalk die liefde

LitNet 2010-01-09 Liefde is moeilik soms. Dalk selfs onmoontlik. Want miskien ontmoet jy iemand wat jou hart breek en jou maak smile op dieselfde tyd. Dis daai liefde wat jou laat wakker lê in die nag. Dis daai liefde wat wat jou simpel goed laat doen, stupid ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/01/10: Ou Gert hou reünie

LitNet 2010-01-07 Bedankingsbrief gerig aan die organiseerders van die reünie van die 1966 matrieks van die Hoërskool Fakkel, Johannesburg, op die plaas van Mike en Annatjie op 17 Oktober 2009. Hoesit al my ou china's? Jis, dit was larney om al julle ...

Seisoen van sonde: ’n jukstaposisie van lig en donker

Deborah Steinmair 2010-01-07 Daar is opeens ’n hele paar eksjoernaliste wat hulle met Afrikaanse fiksie besig hou.

Bokomo-brekfisbrief; 07/01/10: Nuwejaar-avonture ...

LitNet 2010-01-06 Vandag het ek redelik vroeg uit die (hout)bed geklim - seker so tienuur. Aangesien dit ek egter op vakansie is vir 'n week of wat, lê ek net leeg - eintlik maar my gunsteling hobby ... Elk geval, ek was laas naweek in Hong Kong vir 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/01/10: Sand van herinnering

LitNet 2010-01-05 Wat is 'n vakansie sonder 'n strand? Ai, en hoe het die menigtes nie in sonskyn en soutsee gebaljaar nie. Ons het self van die tuinroete se bestes gaan beman/vrou. Ek, bewapen met my faktor 50 wat my permanent laat lyk asof ek 'n spook ...

LitNet-spens: ketjap

LitNet Drama 2010-01-05

’n Verhoogdrama

LitNet-spens: Die man uit een stuk

LitNet Drama 2010-01-05

Drie beteuterde ou mans in ’n wanhopige poging om hul bankrot maatskappy te red. Wrang, swart slot.

Foto's: Dorpstraat-maak-'n-skyf-makietie

Naomi Bruwer Musiek 2010-01-05

Op 2 Januarie is ’n groot Dorpstraat-maak-’n-skyf-makietie op Hempies du Toit se wynlandgoed Annandale ten bate van Dorpstraat Teater gehou. Naomi Bruwer het saam gaan kuier en teruggekom met ’n paar kiekies van die kunstenaars.

Bokomo-brekfisbrief; 05/01/10: 2009 reminisce

LitNet 2010-01-04 Liewe LitNet,(London) Ek staan en rook my laaste sigaret vir die duisendste maal terwyl ek halflyf uithang by my dakvenster en uitkyk oor die tuin waar die sneeu twee weke terug nog drie duim dik gelê het. 2009 is op sy kop en LastFM.com ...

LitNet Akademies (Natuurwetenskappe): Inligting

LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) 2010-01-01

 LitNet Akademies (Natuurwetenskappe): Inligting

Bokomo-brekfisbrief; 24/12/09: Kersfees bring heimwee

LitNet 2009-12-23 Wanneer dit nader aan Kersfees kom, hardloop mens se gedagtes soms terug in die verlede. In my geval gaan dit na ‘n dorpie met die naam Williston, in die Karoo waar my ouers destyds gewoon het. Teen die dorpie is daar ’n ...

Bokomo-brekfisbrief; 23/12/09: 'n Handjie vol stikstof en 'n klompie spore, 'n bietjie spoeg en 'n lewende Gees ...

LitNet 2009-12-22 My Liefste Bruidegom, So gepraat van IK, koddige outjies met oorbelle en tattoo’s, Afrikaanse Vampier-boeke, goeie gene en talente in ons gesprek gister op pad Nigel toe, sit ek nou en dink. Die mens in al sy glorie sal nooit die omvang ...
Top