Pasgelaai
St Michael's-koor presteer by ATKV-Applous-koorfees
2007-09-04Die kapelkoor van die St Michael's-meisieskool in Bloemfontein het hom weer as een van Suid-Afrika se top-skoolkore bewys.
In die skadu van Machu Pichu
2007-09-04 In die skadu van Machu Picchu vind die temalied van Il Postino my: die storie van ’n eenvoudige posman, wen haar hart met Pablo se verse, verby die vloei van die Urubamba, in knetterende klanke van verlange. In die skadu van Machu Picchu. In die skadu van Machu Picchu glip ’n skaars vlinder verby my […]
''Realiteit is dikwels obskuur'' – Jeanne Goosen oor haar jongste digbundel
2007-08-29 "Humor is maar deel van‘n ou se survival kit. Dit maak feitlik alles draagliker. Ironieë kom na‘n mens aangestap. Wanhoop wat feller as die lied van liefde word, is iets wat ek meen, die meeste mense soms ervaar."
Sneeu en die vensterlose lokaal: oor taal en die opvoedkunde
2007-08-21 1. Inleiding - ek dink dit sal van ryker nut wees om verby die skisofreniese politieke en historiese "gemeenskapsafbakenings" te kom (as voorvereiste en merker van samewerking) en liewer die klem te lê op 'n beweging van ...
Leopard's Leap leesmedalje – Horrelpoot deur Eben Venter
2007-08-13 Daar is boeke wat jy wil lees, maar wat jy nie mag lees nie, soos byvoorbeeld André P Brink se Kennis van die Aand in die 70’s en DH Lawrence se Lady Chatterley's Lover, wat ek as tiener wou lees.Dan's daar boeke wat jy moet lees, maar ...
Sanlam NetRaad: Frederik de Jager
2007-08-07 Frederik de Jager se wyse raad vir diegene wat die pen op papier wil sit
Herinneringe van die Voortrekkermonument
2007-07-24 In 1938 was dit ook die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument. Al die tienjarige kinders van die land het in ’n massakoor gesing. Die dirigent was mnr Kosie Jooste, die hoof van Linden se skool. Ons duisende der duisende kinders het ...
Om eerlik te wees ... Om net aan die gang te kom
2007-07-18 Dis altyd moeilik om te begin. Enige skrywer sal jou vertel (en jy sal weet as jy self skryf) dat dit moordend is om te begin met 'n skryfstuk. Dis altyd moeilik om te begin draf. Dis moeilik om te begin werk, veral as jy die oggend by die Wimpy op ...
Land Claim
2007-07-18 Eendag, as ek groot is, en ek dood is, gaan ek na die plaas van my geboorte terug. Dan lê ek in my skelet met die hoëveldgras in my gesig en die wind wat deur my ribbebene suis en fluit dan weer, oor my werwels, by my hol ...
Vroegoggend
2007-07-18 Soen my met my slaapspookasem En jou sluimerspoeg Verlei my met jou lenige, luigelêde lyf Vry my met jou murgbelaaide pype Hou my vas en hou my styf Sien jy my slaapgesuste oë en my droomgevulde mond? My palm op jou rug ...
Biopsie tot outopsie
2007-07-18 “Ons moet tog almal een of ander tyd doodgaan,” sê sy Mens kan geskiet, gerape, geboelie, gebliksemd ook doodgaan Of miskien eet mens te veel kaas van die maan, verstaan? Mens word miskien deur ’n groot rooi ...
