as my sonne my nie helemal ontsien,
as’k weet lat Mens beterder (kan) verdien,
as Allah se Wet, Wetenskaplik, Mens se Maatstaf is,
hoekom ís Mens, nou, Millennium Drie, Dekade 201,
nà noggie van’t, alles wat m’t Mens gebeur(’t), bewus?
Jacobus Faasen


