Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 09/11/09: Die Queen en die Slagter met die pen agter die oor
2009-11-07 William Lloyd Williams uit Machynlleth in Wallis het vir opspraak gesorg tydens 'n seremonie waar hy 'n medalje ontvang het weens sy uitmuntende slagterskunsies. Die slagter het hom vreeslik grênd aangetrek vir die okkasie, maar soos ...
Bokomo-brekfisbrief; 08/11/09: Yuo hvae a sgtrane mnid
2009-11-07 Spesiaal vir Karin en Jelleke en ander mense wat dink spellgin (sic) is belangrik:"fi yuo cna raed tihs, yuo hvae a sgtrane mnid too Cna yuo raed tihs? Olny 55 plepoe out of 100 can. i cdnuolt blveiee taht I cluod aulaclty uesdnatnrd waht I ...
Bokomo-brekfisbrief; 07/11/09: Oor groot woorde, moerse groot woorde, en die Bad Writing Contest
2009-11-06 As ek 'n klein eiertjie mag lê oor die "Groot Woorde Debat."Die tydskrif Philosophy and Literature het in die laat 1990's 'n Bad Writing Contest gehou. Ek stel hulle aan die woord:"The Bad Writing Contest celebrates ...
Michelangelo in Afrikaans
2009-11-06 “Moses met die golwende baard” Ek het my stuk oor Titaan van Karel Schoeman in Rapport van 11 Oktober 2009 soos volg afgesluit: Titaan gaan, na my mening, ’n naslaanwerk word wat tussen boeke oor die kuns staan; ’n begeleiding by onder meer die mooi gedigte oor Michelangelo wat daar reeds in Afrikaans bestaan: dié […]
Bokomo-brekfisbrief; 06/11/09: Ma van 'n uitvinder
2009-11-05 SêNetters kan hul verlustig in die antwoord van Leonard Kleinrock, uitvinder van e-pos, op die vraag wat vir hom die wonderlikste is van sy briljante ontdekking van presies 40 jaar gelede. Sy antwoord was: Dat my Ma van 90 nou besig is om ...
’n Skerpioen met meer as een angel
2009-11-05 “Hoe kan ek in net vyf korte dae die geheimenisse van ’n ander mens se siel ontbloot?”
Schoeman werk sélf as beeldhouer in Titaan
2009-11-05 Met die opneem van dié 727 bladsy lange werk kan die leser dus ’n volledige verkenning van die rykgeskakeerde lewe en werk van die meesterkunstenaar, Michelangelo Buonarroti, verwag.
Annelie Botes thula nie oor bloedskande
2009-11-05 “Want as daar ’n man van onkreukbare integriteit is wat dit nié aan sy dogter sou doen nie, is dit Abel Strydom.” (11) Thula-thula vertel die skokkende verhaal van ’n pa wat twee en twintig jaar lank sy ...
Sewe M-bleme vir Marlene (van Niekerk) en Marlene (Dumas): ’n Metatekstuele lesing van Memorandum: ’n verhaal met skilderye
2009-11-05"Die doel van hierdie artikel is om ’n metatekstuele dialoog tussen Marlene van Niekerk in die roman Memorandum: ’n verhaal met skilderye (2005) en die beeldende kunstenaar Marlene Dumas se oeuvre te identifiseer."
Bokomo-brekfisbrief; 05/11/09: As dit nie meer daar is nie
2009-11-04 As jy in jou kar ry en die Jakarandabome se perskombers lê Pretoria se strate vol. As jy sien hoe sak die son agter 'n Kameeldoringboom in Ellisras en die laaste strale kleur die vlieswolke pienk. As Onrus se see se branders oor jou voete ...
Bokomo-brekfisbrief; 04/11/09: Trechikov en Zola vir 'n grênd Afrikaanse dinee, vir Ellen en Willa
2009-11-03 Ek moet twee dames se geslypte uitdrukkingswyse en keuse van woorde tog felisiteer. Hulle is so reg ingestel op die gemoduleerde golflengte van uiters gekultiveerde Afrikaners. Dame Willa is sekerlik vernoem na die beroemde Hollandse koningin ...
Anne Landsman roei bo-oor die Afrikaner
2009-11-03As daar mense is waarmee ek 'n groot probleem het, dan is dit oorverligte oud-Suid-Afrikaners wat nou in die buiteland bly en vertel hoe hard hulle gewerk het om die nuwe Suid-Afrika 'n werklikheid te maak. Een van hulle is oud-regter ...
Bokomo-brekfisbrief; 03/11/09: Goeie daad vir die dag ...
2009-11-02 Ek gaan loop nou nie elke dag en soek vir goeie dade nie, maar as een mens in die gesig staar kan jy mos nie anders nie ... en die gevoel wat jy daarna het is, wel, lekker ... Ek het gister in Pick ‘n Pay ‘n ietsie gaan koop saam met ...
Bokomo-brekfisbrief; 02/11/09: ... op 'n meer positiewe pad?
2009-10-30 My briefie het eers 'n bietjie van 'n aanloop. Ek was gisteraand besonder getraumatiseer na ek die link oopgemaak het (ek weet ons is gewaarsku) en trompop vas moes kyk in die mees grusame bewyse van onmenslikheid wat ek ooit gesien het. Of ...
Bokomo-brekfisbrief; 01/11/09: Gekunstelde Afrikaanse name werklik komies
2009-10-30 Ek moes nogal lag oor hierdie skets - dis so waar. Ai, lyk my Afrikaners probeer soms net te hard om grênd te wees en dan word die arme kinders met die allervreeslikste name opgesaal. Deesdae is die in ding om die name so 'n Franse ...
Bokomo-brekfisbrief; 31/10/09: 'n Jakarandastraat in Pretoria (vir Maankind)
2009-10-30 Maankind, net vir jou. Jammer die jaar het ek gedraai, maar tussen trek, eksamens en werk kon ek iets vir jou afneem. Yuri(Net omdat dit die laaste dag van Oktober is ... So paar kiekies. Webvoet)
Bloot mens bevredig
2009-10-30 Soos die baie mooi titel van haar debuutbundel toon, is dit verse hierdie wat handel oor die blootgesteldheid: van die mens binne die lewe, van vrou en man teenoor mekaar, van bedreigde kultuur of taal (die Afrikaanse in haar geval), en die mens teenoor die dood.
Bokomo-brekfisbrief; 30/10/09: Nokia Yearly Promotions --jayyyyyyy cash om te wen!
2009-10-29 Kwart oor drie vanoggend word ek wakker gemaak deur 'n sms. Dag toe maar dis weer die donnerse Standard Bank wat hulle "in contact notifications" uitstuur. Standard Bank se idee van "interaktiewe sms kennisgewings" is mos om ...
