Pasgelaai
Bokomo-brekfisbrief; 15/10/09: Oktoberreëns. Johannesburg
2009-10-14 Hoog bo Johannsburg veg millenniums-oue hemelliggame teen die oer-duister, maar die mense van die stad kan dit nie sien nie, want donderwolke het soos grys lykswa-gordyne tussen hulle en die uitspansel toegetrek. Selfs in mooiweer hang die ...
Bokomo-brekfisbrief; 14/10/09: Onbeantwoorde gebede
2009-10-13 Hulle (dis nooit jy, sy of hy nie) sê: "Wees versigtig waarvoor jy wens. Moenie begeer nie; moenie verwag nie." Tog is die verlange na iets of iemand, of ‘n plek of ervaring juis die gom wat die liggaam, gees en hart aanmekaar ...
Bokomo-brekfisbrief; 13/10/09: Jou woord, Jakkie
2009-10-12 Uniek. Of eerder twee woorde: Absoluut uniek. Hierdie Suid-Afrika is die land van die toekoms. Met of sonder al ons pyne. Maar as half en half 'n tipe van reisiger is daar een unieke eienskap wat geen ander nasie volgens my het nie: Ons lag. Of ...
Neville Alexander se Roots-Afrikaans
2009-10-12 Taalpolitiek gaan onder die mode gebuk. Tans is dit in die mode by Afrikaanse taalindoenas om ANC-voorbokke soos Mathews Phosa en Neville Alexander nader te trek en hande te vat wanneer oor Afrikaans besin word. Op hierdie manier word ...
Bokomo-brekfisbrief; 12/10/09: Aan Thomas: Die Dans van die Reën
2009-10-09 Beste Thomas, Jou brief het my nou laat terugdink aan baie jare gelede, toe ek nog op skool was. Kyk, waar ek skoolgegaan het, was dit wragtig droog. In st 7 het dit nie gereën nie, in st 8 het dit nie gereën nie, in st 9 so ‘n paar ...
Bokomo-brekfisbrief; 11/10/09: Verlore vriendin
2009-10-09 Liewe Anna,Ek het verlede week ‘n geleentheid gekry om hierdie kopspelde raak te loop wat ek in ‘n ander leeftyd aan jou beloof het. Ek stuur dit aan jou met liefde en verlange na ‘n vriendskap, voor dit vertroebel geraak deur ...
Bokomo-brekfisbrief; 10/10/09: Muur van herinnering
2009-10-09 Muur van herinnering Eerstens, ek is dankbaar dat daar so 'n muur opgerig gaan word. Dit is belangrik om diegene te onthou wat 'n bydrae gelewer het om die land te beskerm teen welke bedreiging ook. Tweedens dink ek dat die muur nie die pad ...
Bokomo-brekfisbrief; 09/10/09: Oester se groenvyejam
2009-10-08 Oor jou jam. Praat jy van die heelvyekonfyt wat van die "voorvye" gemaak word? Nie die pap vyejam nie? Jere bra, as dit heelvye is kan ek nie 'n botteltjie of twee by jou koop nie? Dis mos nie meer 'n ding wat mens sommer te koop ...Afrikaans, African languages and indigenous knowledge systems - the connection
2009-10-08 Paper presented at the Roots-conference at the University of the Western Cape, 22-23 September 2009 Prof Sandile Gxilishe, University of Cape Town Abstract This paper looks at the widening inequalities in the fields of science, education and ...
Leksikografie en terminologieskepping: samewerking
2009-10-08 Bydrae gelewer tydens Roots-konferensie by Universiteit van Wes-Kaapland, 22-23 September 2009 Dr Mariëtta Alberts, Direkteur: Terminologie, PanSAT Opsomming Die taalbeleid van ’n land bepaal die aantal tale wat in ’n land ...
Afrikaans en die Kaapse Moslem-gemeenskap vandag
2009-10-08 Bydrae gelewer tydens Roots-konferensie by Universiteit van Wes-Kaapland, 22-23 September 2009Munadia Karaan, programbestuurder en aanbieder by The Voice of the Cape (VOC) Met die totstandkoming van die Stem van die Kaap radiostasie 15 jaar gelede ...
Die ekonomiese waarde van die moedertaal
2009-10-08 Alle tale het ekonomiese waarde, sommige meer as andere. Op die kontinent van Afrika word Frans en Engels as gevolg van ’n lang en dikwels gewelddadige geskiedenis van onderwerping en linguistiese imperialisme met prestige, ...
Neville Alexander se uitstekende referaat
2009-10-08 In 'n tyd waarin die frekwensie van die oortreffende trap haas "pornografies" geword het - u weet, "verstommend", "grondverskuiwend", "briljant", ensovoorts - is 'n mens sprakeloos vir 'n ...
Verandering en toekoms: om 'n kreoolse Afrikaans te bedink
2009-10-08 Ek bedank u graag vir die uitnodiging om aan hierdie konferensie deel te neem oor die tema “Verandering en toekoms: om ’n kreoolse Afrikaans te bedink”. Ek praat egter nie as ’n linguis of sosiolinguis nie, maar as ’n literator wat belang stel in die ...
Tussen Jerusalem en Athene: Die christelike geloof in die hedendaagse kultuur
2009-10-08"Wat het Jerusalem met Athene te make? vra die tweede-eeuse kerkvader Tertullianus. Wat het die Christendom met ’n niechristelike kultuur te make, die openbaring van God met die wysbegeerte van die wêreld (in hierdie geval die Grieke), Christus met Sokrates, die christelike geloof met die menslike verstand, die teologie met die filosofie?"
Bokomo-brekfisbrief; 08/10/09: Tong in die kies
2009-10-07 En so boor ek toe olie raak op die net. My eerste besoek aan die webwerf. Hoe absoluut verfrissend, want sien, my mense vertel my dat my gebruik van die woord "moerse" uiters swak taalgebruik, asook swak maniere is. Aikona, dis 'n ...
Die uitbou van wetenskapstaal en tersiêre ruimtes en wat Nederlands en Afrikaans vir ander tale bied
2009-10-07"Wat, onder die omstandighede, kan Afrikaans en Nederlands werklik bydra as die ruimtes van daardie tale in hulle eie tuistes krimp?"
Afrikaans as a language of reconciliation, restitution and nation-building
2009-10-06 Paper presented at the Roots-conference held at the University of the Western Cape, 22-23 September 2009 Prof Neville Alexander, Director of the National Language Project, PRAESA Introductory remarks It is by no means axiomatic that a ...
