Pasgelaai

palm-pas

Carina Stander 2009-02-11 saans dra ek my man se glimlag soos 'n sekelmaan in my die dag word ryp tot 'n ingeslape groen katel die inmekaarpas in die binneplaas is 'n skaamtelose psalm die musiek loop uit in kleur en klank: hoe heimlik primitief is ons hartklop in die nanag vanaand prewel ons die drie honderd seëninge in […]

Bokomo-brekfisbrief; 11/02/09: Vir Melt en die plek waar hy groot geword het

LitNet 2009-02-10 Ja, liewe Melt, om terug te keer na die plekke van jou jeug is maar ʼn moeilike storie. Sheila Cussons het geskryf: "Het al my paadjies toegegroei?" Inderdaad, die paadjies wat jy as kind deur grasvelde en stofpaaie ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/02/09: Die storie van Margaret Collen Maree en John Martin Maree

LitNet 2009-02-09 Mammie se testament was eenvoudig. Sy het gesê dat Dad alles moet kry. Dat ons hom moet help omdat hy maar gaan sukkel sonder haar, omdat sy alles vir hom gedoen het. Sy’t ook gesê dat sy nie begrawe wil word nie omdat ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/02/09: Het julle nie luiperdbome om mee te praat nie?

LitNet 2009-02-07 Ek verwonder my telkens aan die fenomenale produksievermoë van sommige SêNetters - hulle uit wie se vingers strome briewe daagliks vloei.Dit kos my 'n goeie paar uur om 'n brief te skryf, want as subredakteur en ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/02/09: So los 'n mens die probleem met Wiskunde op

LitNet 2009-02-07 Goeie Wiskunde-metodiekVandag is Abe sommer rêrig omgekrap en met vrese vir die toekoms vervul. Sy klein Abe kan nie twee en twee bymekaar tel en vier kry nie. Wat gaan van die arme kind word as hy die shop eendag moet oorneem? Hy ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/02/09: Om pyp te rook

LitNet 2009-02-06 Wie rook nog pyp? Die tabakwinkeltjie in Menlyn hou nie eers meer pype aan nie. Wesley's in Johannesburg verkoop nog ʼn redelike verskeidenheid pype, maar verder weet ek nie ... In die middel tot laat 1980s was daar ʼn wonderlike ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/02/09: Die Labrador

LitNet 2009-02-05 Die meeste kinders ontgroei so rondom puberteit hulle allergieë. Ek, aan die ander kant, het op die rype ouderdom van 25 nog nie ontslae geraak van die kruis wat allergieë is nie.Dit gebeur dus soms sonder waarskuwing dat my ...

’n Blik op ’n blik vol verse

Willie Burger 2009-02-05

’n Middelnederlandse teks vir die moderne Afrikaansklaskamer

Terrence R Carney LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2009-02-05

"Weens die feit dat Afrikaans ’n betreklik jong taal is en ’n jong literêre tradisie het, bestaan daar geen werklike eweknieë vir tekste soos Chaucer of Shakespeare in die Afrikaansklaskamer nie."

Bokomo-brekfisbrief; 05/02/09: Begrafnisbrief en derglike dinge

LitNet 2009-02-04 Ek het Leandré se begrawenisbrief gelees. Dit het my laat dink aan ʼn storie wat ek so ʼn rukkie terug gehoor het van ʼn man en vrou wat hul strandhuisie geen opknap het. Hy het toe mos pensioen gevat en hulle het die ...

LitNet-spens: How I met your mother

LitNet Drama 2009-02-04

Dit is al die Amerikaanse reekse in een. Daar is ook snaakse advertensies in. Dit is kort en snaaks.

LitNet-spens: Diep, donker en dodelik

LitNet Drama 2009-02-04

’n Speurder ondersoek die onnatuurlike dood van ’n ongewilde en buffelagtige mynvoorman tydens ’n  ondergrondse drukbars. Die toneel ontvou met terugflitse na die myn voor, tydens en na die drukbars.

Vroeë diskoerse oor die Boesman – in Afrikaans

Hennie Aucamp 2009-02-04 Daar word soms beweer, nie sonder kwaadwilligheid nie, dat die Afrikaanse skrywer onwennig was om ’n diskoers met Afrika aan te knoop. Die feite weerspreek so ’n aanname. Die eerste Boesmanvertellings van GR von Wielligh het reeds in ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/02/09: Weg met die blou liggies

LitNet 2009-02-03 Voor 1994 het die president, sy ministers en die verskeie provinsies se administrateurs en LUR'e sonder enige spesiale begeleiding oor die weg gekom. 'n Vorige LUR uit Natal, Tino Volker, het ook in die lig 'n brief aan ...

Begrafnisbrief (1)

LitNet 2009-02-03 Liefste kinders, Buksie en Karen, Yvette, Dirk, en Buks, my geliefde man Buksie, jy het gesê jy en Yvette sal alles hanteer. Dankie daarvoor. Hulle sê as mens vrede wil hê in ʼn land moet jy regmaak vir oorlog. Daarom die brief, ...

Begrafnisbrief (2)

LitNet 2009-02-03 Een bossie geel rose as dit rosetyd in Bloemfontein of die Kaap is. Julle het my min genoeg blomme gegee toe ek geleef het, moenie nou opmaak daarvoor nie. Mens pluk in elk geval nie blomme nie; blomme skree. Ek kan nie verstaan dat bloemiste nie ...

Begrafnisbrief (3)

LitNet 2009-02-03 Dirk, jy is die kurator van my literêre erfenis, en Ouma Toek s'n, ad infinitum. Vat my boeke en vertaal dit, of laat dit herdruk, of doen daarmee wat jy wil, kyk na al die halfgeskrewe stories op die rekenaar, myne en Ouma Toek s'n, skryf dit ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/02/09: My klavier is nie kisplankies nie

LitNet 2009-02-02 Klaviere span al vir so lank ek kan onthou musikale drade deur my lewe. Hierdie hoogs opgevoede kulturele "dames" wat selde ʼn pedaal verkeerd sal sit, trek my aan met die teenwoordigheid en identiteit so eie aan elkeen ...
Top