Naam van skrywer
Nico Luwes
Naam van teks
Nag van die hiëna
Subgenre
Moordriller
Spelers
Leon Rossouw (45 Besigheidsman en boer – genadeloos en knorrig)
- Hendrik Rossouw 45 (Sy identiese tweelingbroer – tans groentesmous in Botswana na ’n ‘ongeluk’ tydens in rooftog twee jaar tevore. Nie baie slim nie – bietjie skade opgetel)
- Lalien Rossouw (28, Leon se tweede vrou – warm)
- Dr Gert Breytenbach (32, ’n Mediese dokter en minnaar van Lalien)
- Joyce de Lange (40, Dr Gert se oujongnooi ontvangsdame)
- Ricky Stander (32, Goth vroulike mediese verteenwoordiger en studentemaat van dr Gert)
- Inspekteur Bantjies (44, Polisieman)
Kort opsomming indien beskikbaar
Tweelingbroers pleeg versekeringsbedrog. Dokter vry die een se vrou en is deurmekaar met meisie wat verdowingsmiddels verkoop. Dokter se ontvangsdame soek sy lyf. Moord, weerwraak en afpersing. Sal die skuldiges wegkom met Inspekteur Bantjies op hul spoor? ’n Regte moordriller op die verhoog.
Vorige opvoerings
Geen
Pryse toegeken
Geen
Naam van kopiereghouer
Nico Luwes of DALRO
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
Nico Luwes luwes@ufs.ac.za of DALRO

