Pasgelaai

Bokomo-brekfisbrief; 20/10/08: Ouderdom

LitNet 2008-10-18 Woody Allen het gesê: "I'm not scared to die. I just don't want to be there when it happens."En Breyten Breytenbach het in Woordwerk geskryf: "Die middeljarige man droom daarvan om jong meisies te leer naai; ...

Bokomo-brekfisbrief; 19/10/08: Ode aan die Ruhrpott ...

LitNet 2008-10-18 Die Ruhrpott is die hartland van die staalindustrie waardeur die skilderagtige Ruhrrivier vloei. Daar is talle klein meertjies in sy loop waar seiljagte en roeibote boer. Rigting Krefeld is daar ʼn pragtige Jugendstil-swembad van ...

Bokomo-brekfisbrief; 18/10/08: Rugby

LitNet 2008-10-18 Ai, ons ou nasie se verslawing.Wêreldkampioene.Super wat-nou-weer deelnemers? En nou dink ek so by myself: Waar anders is hierdie verslawing so groot dat ons inderdaad daarop kan roem? Engeland, Frankryk, tewens, die hele aardbol ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/10/08: Perfidia Pansegrouw skryf oor resensies en Charl-Pierre Naude

LitNet 2008-10-16 Die nomadiese oomblik plus Die rugkant van die bruid = vele resensies in Rapport die afgelope tyd. Is ons boekeredakteur Me Greeff nog objektief? Is dit eties om iemand so voor te trek? Wat is hierdie verbintenis? 'n Liefde vir die ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/10/08: Ek was ook 'n struggle-skrywer, Redakteur!

LitNet 2008-10-15 Welaan, Redakteur! Ek merk u voer tans 'n miniseminaar oor struggle-skrywers (die woorde "struggle" en "skrywer" moet in u kop uitgespreek word soos die woorde "jet setter" in 'n bekende ...

Interview: Eben Venter’s Trencherman

Charles Malan 2008-10-15 Charles Malan interviewed Eben Venter, who is temporarily living in Australia, about Trencherman, the translation of his novel Horrelpoot. Let’s talk about the reception and implications of the translation. One of the earliest ...

Die weduwee se bewonderende sluierdans: Gerrit Olivier se aantekeninge by Koos Prinsloo

Joan Hambidge, Joan Hambidge 2008-10-15 Ons het lank gewag op Gerrit Olivier se aantekeninge by Koos Prinsloo wat so pas by Sun-uitgewers (en meer spesifiek Rapid Access) verskyn het. Olivier het bekendheid verwerf in die tagtigerjare as ? vlymbekkige en dikwels satiriese kritikus ...

Shine party with a purpose

LitNet 2008-10-14 It's that time of the year when people don their glad rags and party the night away. However, the inaugural Shine Party with a Purpose allows you maximum fun and the opportunity to do something good at the same time.The Shine Party with a ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/10/08: Liewer dood in SA as taggentaggentag jaar in Oz

LitNet 2008-10-14 Vriende van my wat twee jaar gelede na Australië verhuis het, is nou op pad terug na die Sonskynland. Kry as buitelanders nie bevordering nie, kla hulle. Het in twee jaar se tyd geen vriende gemaak nie. Die Ozzies verkeer in ʼn ...

Klassieke Prinsloo se boodskap vandag nog net so tersaaklik as destyds

Joan Hambidge 2008-10-14 Ek het geskryf: Die naam Koos Prinsloo was en is gekoppel aan omstredenheid. Koos Prinsloo was 'n tydgenoot in die onrustige tagtiger- en negentigerjare toe almal aan almal se kele was.

Bokomo-brekfisbrief; 14/10/08: Daniel Hugo en Joan Hambidge

LitNet 2008-10-13 Daniel Hugo voer op Leeskring 'n onderhoud met Joan Hambidge, waar hul haar nuwe boeke bespreek. Ek het ongelukkig net enkele van die besprekings gehoor en twee gedigte van Joan. Onmiddelik het die behoefte ontstaan om hierdie ...

In a language that you know

Len Verwey 2008-10-13 I could talk to you morein a late language we both know,sink-scouring double penetration running make-up language,I could believe no matter what you claim,no matter how you change your storyor what you smell of, what places,long closed down, you say ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/10/08: Padvarke

LitNet 2008-10-12 Ek het vroeër die week vanaf Joburg na Warmbad op die N1 gery. Mense, wat ʼn gemors - ek bedoel nou die padwerke. Ek het in beginsel nie ʼn probleem daarmee nie, want ons gaan in die volgende twee jaar baie mooi paaie ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/10/08: Aardklop 2008

LitNet 2008-10-11 Die pas afgelope Aardklopfees was 'n reuse sukses. Nie net vir die organiseerders nie, maar ook vir die feesgangers.Alhoewel elkeen se smaak verskil wanneer dit by musiek en toneel kom, is daar tog raakpunte tussen meeste van die ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/10/08: Taal-verwarring?

LitNet 2008-10-10 Johannes Comestor praat in sy brief oor die kwistige gebruik van Engels in LitNet-briewe, Egoli-akteurs se aanhalings in Die Burger en hy gee talle ander voorbeelde van die verengelsing van ons taal wat hom pla. Dit is natuurlik sy ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/10/08: Vir Rosa Smit

LitNet 2008-10-10 Rosa Smit skryf : "Jammer dat Joan Hambidge altyd met soveel afbrekende kritiek almal wat nie uit haar skryfskool kom nie, met soveel venynige ywer moet kry onder haar skerp tong! Veral vir ʼn ou soos ek wat so lanklaas ...

Die verhouding tussen religie en mag in Tibettaanse Boeddhisme

Rashid Begg, Sandra Troskie LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2008-10-09

"Die rol wat religie in die geskiedenis van politiek speel om die aspirasies, dominasie of belange van ’n persoon of groep te bevoordeel, is vandag goed bekend aan die sosiale wetenskappe."

Bokomo-brekfisbrief; 09/10/08: Juffrou, kan ek maar ...

LitNet 2008-10-08 Net so 'n ent buite 'n plattelandse stad is (Was? Dis al so 'n goeie dertig jaar gelede.) daar 'n skooltjie vir kinders met leerprobleme of die een of ander gestremdheid. Net soos in enige ander skool is die kinders ...
Top