LitNet Akademies Jaargang 7(2) - Augustus 2010

  • 0

LitNet Akademies: Augustus 2010

Jaargang 7(2)

 

Klik hier om die volledige joernaal in PDF-formaat af te laai.

 

Inhoudsopgawe

Tussen mans: ’n Perspektief op homososiale begeerte in Karel Schoeman se ’n Ander land
pp. 1-13 Marius Crous - Skool vir Tale en Letterkunde, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit
 
’n Lang blik op Westerse moderniteit
pp. 14-22  Johann Rossouw - Departement Politiek, Monash-universiteit, Melbourne, Australië
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Die politiek van broederskap: Jacques Derrida, Jean-Luc Nancy en Jane Alexander se The Butcher Boys
pp. 23-47 Jaco Barnard-Naudé - Departement Privaatreg, Universiteit van Kaapstad
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Identifisering met die held en die emosionele betrokkenheid van kykers by rolprentdramas
pp. 48-64   Francois Human - Departement Afrikaans, Universiteit van Pretoria
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
’n Taalwet vir Suid-Afrika? Die rol van sosiolinguistiese beginsels by die ontleding van taalwetgewing
pp. 65-97  Theodorus du Plessis - Eenheid vir Taalbestuur, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
’n Voorlopige verkenning van postapartheid Afrikaanse protesmusiek
pp. 98-128 Burgert A. Senekal en Cilliers van den Berg - Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Onderweg na goeie wetenskap. Ewekniebeoordeling: betroubare weegskaal of vyfde wiel aan die wa?
pp. 129-164  Fanie de Beer, Departement Filosofie, Unisa, en  Braam Roux, Departement Inligtingkunde, Universiteit van Pretoria
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Afrikanerskap en taal by ’n paar Afrikaanse skrywers en ander intellektuele in die 1890’s
pp. 165-192   Jaap Steyn - Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Die uniekheid van die menslike denke
pp. 193-219   Danie Strauss - Fakulteit Geesteswetenskappe, Universiteit van die Vrystaat
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaans-tweedetaalonderrig op universiteitsvlak
pp. 220-240   Elbie Adendorff - Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Stellenbosch
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Eros en lewe in die 21’ste eeu
pp. 241-256   Bert Olivier - Departement Joernalistiek, Media en Filosofie, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai
 
Selfkennis, verstandigheid en inkarnasie: ’n interpretasie van Martin Versfeld se Oor gode en afgode
pp. 257-279   Ernst Wolff - Departement Filosofie, Universiteit van Pretoria
Klik hier om die artikel in PDF-formaat af te laai

 

ISSN 1995-5928

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top