"Daar is slegs een ding moeiliker as om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat nie daar was nie, en dit is om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat wel daar was. Hier verwys ek nie slegs na die effek van drank, dwelms, dodgy shwarmas, stof, son en musiek nie, maar ook na die verskillende perspektiewe van die rekordgetal sowat 16 000 mense wat hierdie jaar tussen 6 en 8 Augustus opgedaag het vir die grootste (en waarskynlik mees legendariese) musiekfees in Suid-Afrika." Annie Klopper het die stof trotseer en met hierdie fantastiese feesfoto’s teruggekeer.
Klik hier om die hele storie oor Annie se feeservaring te lees.
![]() |
|
|
Adam Heyns (van “Fokofpolisiekar van Pretoria”-faam) het besluit op sy eie motto vir Oppikoppi 2010: “As jy nie dans nie is jy fokol.”
Foto: Annie Klopper |
|
![]() |
|
|
Die Kanadese rockgroep Billy Talent het vir vuurwerke gesorg
Foto: Annie Klopper |
|
![]() |
|
|
As jy nie dans nie … gebruik jy ’n ou se gebreekte voet as kussing reg voor die kroegtoonbank.
Foto: Annie Klopper |
|
![]() |
|
|
Taxi Violence
Foto: Annie Klopper |
|
![]() |
|
|
Taxi Violence
Foto: Annie Klopper |
|
![]() |
![]() |
|
’n Vuil meisie in ’n bikini
Foto: Annie Klopper |
Jaco Parow
Foto: Annie Klopper |
![]() |
|
|
Die Tuindwergies
Foto: Annie Klopper |
|
![]() |
|
|
MK Rockspaaider se Jacques van Straten
Foto: Annie Klopper |
|
![]() |
|
|
Dance You’re on Fire (want as jy nie dans nie …)
Foto: Annie Klopper |
|
![]() |
|
|
Blk Jks
Foto: Annie Klopper |
|












