sonder intellektueel insig tot Gods Helder Visie,
sonder Sy Spiritueel Bloudruk vir Rewolusie,
verlies van Gewete histories, amnesioties vergete,
mens nie meer naastenby algemeen-beskaafd ‘Mens’,
nie as sy-‘n-hy ewemens so gewetenloos wégwens
Jacobus Faasen


