Bokomo-brekfisbrief; 04/04/2010: Foto van Moses se Afrikanervrou vir Pieter. Nie Aprilgrap nie.

  • 0

"Moses is of memory, Akhenaten is of history" - Moses the Egyptian: The Memory of Egypt in Western Monotheism, deur Jan Assmann.

Hieronder 'n foto van Nefertiti, Moses (Christus-Horus) se mooi Afrikanervrou.


Die oorspronklike borsbeeld in Berlyn wat Hitler wou hou vir Germanië, is gebaseer op 'n egte afdruk van Nefertiti se beeldskone gesig. Gerhard Moerdijk het gevolglik 'n Atentempel vir Pretoria ontwerp.

Bybel kom van Byblos = Egiptiese papierus. Heilige Skrifte = Egiptiese Hiërogliewe.

Die Bybel is 'n uiters waardevolle versameling politieke boeke, wat die Amarna-tydperk in Afrika omvat. Ook aldus Ahmed Osman,  van Moses-is-Akhenaten-faam.

Afrikaner Akhenaten self was ook Panteïs en Panenteïs, soos te lees in sy bekende Psalm, wat onder meer verwys na verskillende menserasse op grond van velkleur. Sy persoonlike en monoteïstiese Godgedeelte was weens politieke noodsaak, toe soos nou, met ons moderne rasionele godsdiens van monoteïstiese demokrasie.

Flinders Petrie het egter oor Atenisme verklaar: "If this were a new religion, invented to satisfy our modern scientific conceptions, we could not find a flaw in the correctness of this view of the energy of the solar system. How much Akhenaten understood, we cannot say, but he certainly bounded forward in his views and symbolism to a position which we cannot logically improve upon at the present day. Not a rag of superstition or of falsity can be found clinging to this new worship evolved out of the old Aton of Heliopolis, the sole Lord of the universe."

Volgens HR Hall was Farao Akhenaten die "eerste voorbeeld van wetenskaplike denke". En dit in Afrika!

Ate(n)is

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top