Kobus het nou sy moer gestrip
Want Wouter se waarheid maak so bietjie seer
Aingeal reel vir hom ‘n lekker trip
Sodat hy rustig van wicca kan gaan leer
Hoender dink Iemand praat met hom
Sy buurman se voorland is dalk ‘n bom
Oom Daan keer net vir sy wickets
Daantjie se lesse by Koos is nou tickets
Wouter is die slim kabouter op die Sê
Almal wil opinies van hom hê
Fransie is egter baie stout
Oz se dinge laat hom koud
Kleinman moet eers vir Altie paai
Terwyl die oom en Chigurh lekker tiekie draai
Karin dwaal rond in die Kaap
Terwyl Leandré se briewe ons laat gaap
Webvoet wonder oor trou en perde koop
Ek dink altwee is eerder ‘n vuurdoop
Ons moet maar versigtig wees
Die meeste hier het ‘n brose gees
Aingeal


