Beste Webvoet,
Wat is erger as 'n eindelose tennisspel tussen Wouter en Kobus?
Om 'n eiertjie te probeer lê wat dan geïgnoreer word. Kan 'n derde persoon dan nie tot 'n verbete tweegeveg toetree nie?
Kyk hier.
Jacobus
(Dalk kry jy nou hulle aandag? 🙂 Webvoet)


