Bokomo-brekfisbrief; 22/11/09: Die lopers

  • 0

Vir julle manne wat graag deur die sleutelgat loer.

Juffrou tydens seksvoorligting :

"Luister maatjies, die lewe en die liefde werk so: Alle seuntjies is met sleuteltjies geskape en alle dogterjies met slotjies. Net een sleuteltjie word gemaak vir elke slotjie."

Jannie haak af: "Lyk my dis net Joost en Steve wat met 'n loper rondloop!"

Frikkie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top