Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aan[email protected].Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters to[email protected].
LitNet2008-09-30 Liewe Stem, Van dood en geeste gepraat. Jy vra wanneer gaan iemand dood. En ek voel om na aanleiding van jou brief te sê: "Ubuntu', Stem. Ubuntu - ʼn Mens is ʼn mens tussen ander mense.Jy kan nie alleen lewe nie, ...
LitNet2008-09-29 Dis naweek. Ek kan bietjie laat slaap voor ek gim toe gaan en ek beplan my dag. Nogal baie om te doen, maar niks gejaag nie. Na my Pilates-klas klim ek in my motor. Ek trap die brandstofpedaal diep in, die pragtige motor ry sag en heerlik. Ek ...
LitNet2008-09-25 Seks met Goddelike wesens is van oudsher ʼn bekende fenomeen. In die Germaanse mitologie word vertel dat die helfte van die gestorwe Germaanse krygers na die Oppergermaanse God Wodan sal gaan om hulle voor te berei vir die eindstryd teen ...
LitNet2008-09-25 Liewe Geheime Vriend, Soveel mense verlang dat jy jouself op 'n sekere manier moet gedra sodat hulle goed kan voel oor hulleself. Hulle veroordeel jou vir jou selfsugtigheid. "Hoe durf jy so selfsugtig wees as om te doen wat ...
LitNet2008-09-25 Tans kyk ons weer die rolprent Fargo wat op SABC1 uitgesaai is en ons op ons DSTV Dualview opgeneem het. Dit is ʼn rolprent van die broers Ethan en Joel Coen. Hierdie twee is loshande die grootste makers van Amerikaanse rolprente van die ...
LitNet2008-09-25 Nou dink ek die afgelope paar dae so aan die dood. Veral na Oom Hans (raMavenster) se dood. En ek wonder by myself wanneer is iemand werklik dood. Wanneer is iemand vir my dood? Jy sien, ek treur al oor sekere mense nog voordat hulle omgeval ...
LitNet2008-09-24 Na 'n verstommende besige twee weke was eergister ʼn verrassende dag. Onverwags het ek 'n uurtjie vry gehad en myself naby 'n mall bevind. Killing time raak toe 'n ontdekkingstog in Musica. Ongelooflik. Ek het lankal ...
Hennie Aucamp, Hennie Aucamp2008-09-24 To quote a queer: a compendium of wit, wisdom, and devastating remarksJohn Lessard (red)Sagteband479 bladsyePhiladelphia: Quirk BooksISBN: 978-1-59474-223-1Klik op die omslag van die boek om jou kopie by kalahari.net te bestel.'n Bloemlesing ...
LitNet2008-09-23 Ek was vir 23 jaar getroud met 'n pragtige vrou wat op 31-jarige ouderdom gediagnoseer is met die bipolêre siektetoestand. Al die manifestasies en simptome soos in die boek genoem word, en meer, is deur ons ervaar.Met die ...
LitNet2008-09-23 Gun my nog ʼn storie oor ons reis in die Ooste. Kenneth en Lidia Meshoe het saam met ons gereis want hy was spreker by ʼn internasionale konferensie buite Seoel wat ons bygewoon het. Indien jy nie weet nie, hy's die leier ...
LitNet2008-09-19 In plaas daarvan om ook geleerde dinge oor bipolariteit te sê, vertel ek maar my storie om te illustreer: ʼn Sak vol kaartjies Saterdagoggend voor die Klein Karoo Nasionale Kunstefees begin, is ek in die greep van een van my ...
LitNet2008-09-19 Jis Yuri, jy weet mos Ant Suur Lil is 'n uithalerkok, mensig! Het jy al weer daardie piekniekmandjies vergeet wat Oom Suur Lil pak? In daai huishouding kom daar sekerlik nooit as te nimmer ooit ʼn kitsdis nie, behalwe konserwe ...
LitNet2008-09-19 Daar is seker baie Koos van der Merwes in SA, maar ek ken net een en hy's ʼn doodgoeie snaakse ou. Hy't ook gesorg vir ʼn benoude oomblik vir die toergroep waarmee ons in Sjina getoer het ʼn paar jaar gelede. Ons was ...
LitNet2008-09-18 Manipulasie is 'n sterk woord. Nee, ek sou nie sê hulle het die onderhoud gemanipuleer nie en daar was definitief nie verskuilde agendas nie, indien dit 'n vermoede was.Goeie joernalistiek is veronderstel om 'n ...
LitNet2008-09-18 Liewe LitNet-bewonderaar, Stel jouself voor: 'n Spierwit, lieflike huis met verskeie verdiepings, omring deur oorvloedige tuine, prentjie mooi natuur, versorg van hoek tot kant. Maar die huis staan direk langs 'n groot ...
LitNet2008-09-15 Die onlangse skietery in Durban het my weer laat besef dat die beskawingslaag by Homo sapiens baie dun is.Almal weet dat daar ʼn gestryery oor die grootte van die primêre geslagsorgaan van ʼn man was, met die uiteindelike ...
LitNet2008-09-14 Pouveer het besondere interessante mediese inligting gegee met haar brief oor die moontlike aanwending van dagga as ʼn teenmiddel vir antibiotika-weerstandige staphyllococcus-bakterieë soos gevind in sellulitis as newe-effek ...
LitNet2008-09-13 Melt,Ek kan verkeerd wees, maar ek herinner my dat jy so 'n tyd gelede gewonder het waar al die verskillende SêNetters gebore is? Ek het nie veel reaksie opgemerk nie, maar dit kan wees dat ek dit net nie raakgelees het nie. ...
LitNet2008-09-12 Blou Makou, ken jy die band Pink Floyd? Hulle het manjifieke albums soos Dark side of the moon and Wish you were here gemaak. Hulle is Engelsmanne. Maar jy verkies seker die Klipwerforkes bo Pink Floyd?Ja, Engeland as imperiale mag het ...
LitNet2008-09-11 In 1996 het die SAL 'n klompie Suid-Afrikaanse redakteurs genooi om hul eerste vlug na Osaka, Japan, mee te maak en sommer 'n lekker toerjie ook te geniet. Saam met ons was die "Minister for Public Enterprises", haar ...