Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
LitNet2009-05-28 Ek maak vroegoggend die agterdeur oop. Ek gaap lui terwyl ek my voorkop teen die veiligheidshek se tralies druk. Lekker lui en halfwakker beskou ek my klein agterplaas.Die tuinslang lê in die een hoek en die storm het laasnag ...
LitNet2009-05-27 Jy is reg. Waar ek ookal in Afrika of die Ooste was, is ouetehuise en oues wat nie deur hul naastes versorg word nie, iets vreemd. Ditto kinders.Die oues het klaar hard gewerk, maar hulle het nie opgehou werk nie. Hul pligte is nou meer ...
LitNet2009-05-26 Ek het dit al dikwels by swart mense gehoor, selfs Zoeloes wat van Engelsrige dele van KwaZulu-Natal kom: Hulle gebruik die Afrikaanse woord TEE as 'n generiese term vir koffie of tee.My Zoeloe-girlfriend Nelly vra my soms: "Do you ...
LitNet2009-05-25 Varkspek se vertelling het my aan ʼn ander toebroodjie-ondervinding laat dink.By die plek waar ek jare gelede gewerk het, het die personeelkantien altyd vroeg toegemaak wanneer dit die volgende dag vakansie was. Maar hulle het ...
LitNet2009-05-22 Stel jou voor 'n donker nag in Afrika in die dae voor elektrisiteit en 'n vuurwerkvertoning soos seker nooit weer gesien sal word nie. Dit was in die Oos-Kaap, ek meen rondom 1830. Daar was oorlog in die land. Die plaaslike ...
LitNet2009-05-22 Geseënd is julle, medegelowiges op SêNet! As Christen-gelowige wat 'n gereelde bydraer en leser van hierdie werf is, pynig dit my met tye om hierdie beproewings te oorkom. Soos wat ons getroue Christus-kinders daagliks in ...
LitNet2009-05-22 Ek en my liefie besluit om van die kortnawekie 'n langnawekie te maak, af te suiker see toe en sommer so met die afgaan by my pa aan te gaan. Ou-HJ is al aggentagentig en my ma 'n besige vierentaggentig. Aangekom, gegroet en ...
LitNet2009-05-21 Ek stap die anderdag vroegerig by 'n teekamertjie in want ek wil 'n ietsie eet en drink. 'n Mens plaas jou bestelling by die toonbank, hulle gee jou 'n nommer en dan gaan sit jy. 'n Rukkie later roep hulle jou nommer ...
LitNet2009-05-20 So ʼn ruk gelede het ons ʼn familiebyeenkoms duskant Kalkrand gehad. Nou ʼn familiesaamtrek in Namibië, nie noodwendig bedoel vir direkte familie nie; mense van heinde en ver, soms wildvreemd, kom saam met een doel voor ...
LitNet2009-05-18 Hiermee à la Yuri 'n pragtige natuurfoto'tjie om my sagmoedige, ootmoedige en verdraagsame kant af te wys ná my rasgebaseerde erupsie (terme à la Melt). Geneem in my eie agtertuin met wyle my eie Sony ...
LitNet2009-05-15 Wanneer jou man besluit om jul 20 jaar oue badkamer te omskep in ʼn pragtige nuwe ene, hou net die volgende in gedagte. Die prentjie in sy kop is nie die prentjie in jou kop nie. Wanneer julle uiteindelik ooreenstem oor die kleur en ...
LitNet2009-05-15 Ek het ampertjies na die oproep van die webmeester vir resepte wat goedkoop is, vir hom my alio e olio-resep gestuur, maar dis darem so eenvoudig dat ek dit maar liewer gelos het. In elk geval, dis baie lekker, en vir die wat dit wil ...
LitNet2009-05-15 2007 - Chinese year of the Chicken - Bird Flu Pandemic devastated parts of Asia. 2008 - Chinese year of the Horse - Equine Influenza decimated Australian racing. 2009 - Chinese year of the Pig - Swine Flu Pandemic kills hundreds of pigs ...
LitNet2009-05-14 Hou onmiddellik op om hondekos en katkos te koop. Kollekteer al die vetste rondloperhonde en -katte in jou buurt. Hou dadelik op om vleis vir die vrieskas te koop en skakel hom af. Kyk hoeveel honde en katte jy gekollekteer het en werk ...
LitNet2009-05-14 Ek het vir 'n wyle teruggekom na SA om te kom kyk na persoonlike belange en om te stem. Watter interessante gewaarwording om weer die ou en nuwe emosies te ervaar, en dit te kontrasteer met die lewe in Suid-Amerika. Daai ouens in ...
LitNet2009-05-12 Goed en wel, hy word verdink van erge korrupsie (en nie sonder rede nie) maar miskien was dit as gevolg van onkunde oor presies wat korrupsie behels. Kultuur en tradisie sou ook 'n rol gespeel het hierin, veral die beginsel ...
LitNet2009-05-11 Hiert, al julle mooi jongelinge en meisjes! Tant Suurgat Lil het vandag 'n droewige kwelling. Tante en die oulike Suurgat Oom kuier by familie in die Vrystaat en is naamlik vanoggend met 'n woeste suspensiegeklap en skril woorde van ...
LitNet2009-05-08 Vega se brief het my laat dink aan my eie paadjie wat ek met my skoonma geloop het. As ʼn mens pasgetroud is, is dit mode om van jou skoonma te skinder en by jou vriendinne gal af te gaan oor skynbare onversoenlikheid tussen mammie ...
LitNet2009-05-08 As ek sou sê dat ek en my ma 'n wonderlike vehouding gehad het, sou ek jok. Ma het my in elk geval geleer om nooit te jok nie. Daar was meer hoendertande en ingemaakte haankamme in ons koskaste as wat daar wonderlike oomblikke ...
LitNet2009-05-08 Ek wil nie oor my eie Ma skryf nie, want dan gaan ek net spog en sy het my altyd geleer dis verkeerd om te spog.Oor myself kan ek nie skryf nie, want ek is nie 'n Ma nie en wat is daar dus dan te sê?Daarom het ek geen keuse as ...