SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Bokomo-brekfisbrief; 18/06/09: Gemorspos

LitNet 2009-06-17 Melt het in een van sy redaksiebriewe geskryf: Ek klik gereeld op 'n e-posboodskap waarvan die sender spog met 'n naam soos Hendrik Fouché, net om verras te word deur 'n Viagra-aanbod of 'n aansoek van 'n ...

Bokomo-brekfisbrief; 17/06/09: Kombuistafel

LitNet 2009-06-16 Sitkamer is vir die gaste met die blink skoene en blinker karre. TV-kamer is vir die klo'goed wat nie vandag lus het vir grootmensgeselskap nie. Slaapkamer is vir (KdK, druk toe jou ore): Toemaar, los maar ...Maar 'n kombuis is ...

Bokomo-brekfisbrief; 16/06/09: Waar jy ookal in die wêreld gaan, Afrika steek sy kop uit

LitNet 2009-06-16 Dit gebeur dikwels op my reise. Na ʼn konsert sal iemand na my kom, oë wat tril van die trane. Soos vanmiddag, net buite Parys, Frankryk. ʼn Vrou kom na my, vertel hoe haar gevoelens vroeg in die show begin losraak het. Hoe sy ...

Bokomo-brekfisbrief; 15/06/09: Ek het gereis

LitNet 2009-06-12 Ek het vérweg rondgeswerf Op lank verloopte paaie. In diep donker kaste het ek rondgekrap en uitgehaal: Ou koeie En klere En beelde En gruwels … En iets sinvols Daarvan probeer maak. Douwleen B

Bokomo-brekfisbrief; 14/06/09: Voorbokke en belhamels

LitNet 2009-06-12 Ai, hoe wens ek tog nie dat ek onderwysers soos Vega gehad het nie. Ek was nou nie ’n voorbok soos die bokram wat sy beskryf het nie, maar in my dae neem ek aan was die skoolstelsel baie anders as deesdae. Ek het in ’n dubbelmedium, ...

Bokomo-brekfisbrief; 13/06/09: Kursivering: wiefer is waffer?

LitNet 2009-06-12 Melt, ek hou van jou "wiefer of waffer". Saam met Jan Rap se "flapdrolhouding" 'n vindingryke nuutskepping? En dan kla onvergenoegdes nog Afrikaans skep nie nuwe woorde nie. Oor die kursivering van HAT en AWS: ...

Bokomo-brekfisbrief; 12/06/09: Oester, in verband met jou vrae aan Afrikaan oor Indië

LitNet 2009-06-11 Oester, ek wil net vir jou 'n paar feite gee in verband met Indië en dan kan jy probeer om jou eie vrae te beantwoord. Indië het van die beste universiteite en technikons in die wêreld. Hul wetenskaplikes, ...

Bokomo-brekfisbrief; 11/06/09: Herrie en Herman

LitNet 2009-06-11 'n Mens sou dink 'n moeder sou van beter geweet het as sy haar kinders name gee, maar nie in hierdie geval nie. Herrie en Herman is nie legendes of bekend omdat hulle die nuutste kuur vir verkoue uitgevind het nie. Hulle is ...

Bokomo-brekfisbrief; 10/06/09: R!

LitNet 2009-06-09 Jy meet nie jou boeke in SI-eenhede nie. (Daar is 'n plekkie in my plaaslike mall waar boeke gereeld per kilogram verkoop word, en ek hou maar skuins verby.) Jy meet jou boeke in belangstellings van toe en nou, passies, ...

Bokomo-brekfisbrief; 09/06/09: As dit baie koud raak in Suid-Afrika, reis bietjie

LitNet 2009-06-08 Verlede Sondagoggend vlieg ons so half-een se kant uit Johannesburg na Nairobi. Vier ure later is ons daar en ek kom tot my skok agter dat die hele lughawe nou 'n nie-rook-area is. 'n Kollega rook erger as ek en ek is seker ...

Bokomo-brekfisbrief; 08/06/09: Hulp met jou kommin-toets, Reusedwerg

LitNet 2009-06-05 Jy weet jy is kommin as:1. Die nagemaakte Afrika-aksent wat jy gebruik wanneer jy met swartes in Afrikaans praat, so swaar is dat jou huisbediende sukkel om jou te verstaan.2. Jy jou tande gaan borsel nadat jy per ongeluk uit die ...

Bokomo-brekfisbrief; 07/06/09: Instruksies innie army

LitNet 2009-06-05 Elke man van oor die veertig het seker 'n storie te vertelle oor die "army". Ek en twee vrinne sit en gesels gister, en soos gewoonlik kom daar maar gebeure en vertellings van die army op.Die een ou het die volgende te ...

Bokomo-brekfisbrief; 06/06/09: Neil, ons bly Blou

LitNet 2009-06-05 Dit was gister vroegoggend na ʼn beskuit-en-koffie-brekfis. Dit is ek saam met Wynand Olivier en Deon Stegmann. Groete Yuri

Bokomo-brekfisbrief; 05/06/09: Die Gaucho's vra oor Rabbie

LitNet 2009-06-04 Oppad terug plaas toe van Montevideo af, het ek by die plaaslike cantina gestop. Dit is 'n lang pad en ek wou net gou ietsie drink voor ek verder ry. Buite het 'n ry perde vasgemaak gestaan, soos die Gaucho's (cowboys) die ...

Bokomo-brekfisbrief; 04/06/09: As Afrikaans ʼn vrou was

LitNet 2009-06-04 As Afrikaans 'n vrou was en ek haar man, het ek die tafel ongedek gelos.Sy staan by die ruit, haar deursigtige wit bloes balsem haar ferm kontoere in die vrugtige herfslug. Sy kyk nie na my nie, sy kyk hoe die lewe buite haar ...

Bokomo-brekfisbrief; 03/06/09: Vervaldatums en herinneringe

LitNet 2009-06-02 Met die lees van oester en Pouveer se briewe oor hul onderskeie onderwerpe wil ek ook graag my straaltjie in die stroompie maak. Hoe ouer 'n mens word, hoe helderder kom jou herinneringe terug. Snaaks, maar 'n mens is geneig ...

Bokomo-brekfisbrief; 02/06/09: Voorspoedige Nuwejaar

LitNet 2009-06-01 Die middernagdiens is verby en haar vriende laai haar by die huis af. Die tuin is vol bruinpapiersakke met brandende kerse in sand geanker. Om die huis brand gekleurde stringe liggies. Sy loop verby die dansende mense, verby die donker ...

Bokomo-brekfisbrief; 01/06/09: Naas, my Koevoet-vriend (vir Oester)

LitNet 2009-05-30 Hy was my vriend se ouer broer, groot sterk Naas. Sy van los ek maar, sy familie is nog rou. Dekades later.Goeie sportman, effe lui met die skoolwerk, maar slim. Baie slim. Altyd effe aan die eenkant, al het hy baie tjomme en girls ...

Bokomo-brekfisbrief; 31/05/09: Ateïs in die hemel - finale episode?

LitNet 2009-05-30 (Hiermee volg die finale episode van Ateïs in die Hemel en die oplossing van die vierde vlak.)In die vorige episode het die woedende engel "hel" as bestemming op beide kaartjies geskryf, waarvan Gabriel een moes kies. ...

Bokomo-brekfisbrief; 30/05/09: Om 'n SêNetter te wees

LitNet 2009-05-29 E-pos is die grondslag van die wonder van SêNet. Hier sit ek alleen op 'n pragtige dag en kyk oor die see en kan, as ek so voel, my gedagtes deel met mense waarvan ek moontlik nog nie 'n enkele een gesien het nie. Wat ek ...
Top